Oorlog, en gerugte van oorlog noggal in geweerwinkels
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Oorlog, en gerugte van oorlog noggal in geweerwinkels
Is nie n lughawe nie, ons hoef nie alles te verkondig nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Krobb
- Full Member

- Posts: 179
- Joined: Sat Mar 01, 2014 4:57 pm
Re: Oorlog, en gerugte van oorlog noggal in geweerwinkels
Wat jy voel of dink is irrelevant. Meer as die helfte van Amerikaanse stemgeregtigdes het vir mnr Trump gestem.
Toe pres. Zuma nog aan bewind was het ons darem S365 gekry.

- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Oorlog, en gerugte van oorlog noggal in geweerwinkels
Toe pres. Zuma nog aan bewind was het ons darem S365 gekry
.
Daardie 365 het die land nou nog op sy knieë.
-
toxicsox
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am
Re: Oorlog, en gerugte van oorlog noggal in geweerwinkels
Hoeveel posts? Amper 13000?Capt. Yoda wrote: Thu Nov 07, 2024 5:58 pm Is nie n lughawe nie, ons hoef nie alles te verkondig nie
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Oorlog, en gerugte van oorlog noggal in geweerwinkels
Ag boys kom ons praat eder guns. Laat ons nou oor die klas k.ak vas sit
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Oorlog, en gerugte van oorlog noggal in geweerwinkels
Ek kan nie sien hoekom ons persoonlik hoef te raak nie…
Het julle manne daar buite al die oorlog teen die droogte begin wen met reën?
Sent from my iPhone using Tapatalk

- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Oorlog, en gerugte van oorlog noggal in geweerwinkels
Manne my vraag oor die herlaai goed wat nie gekry kan word nie.
Daar is altyd en of ander produk wat nie bekikbaar is nie. Maar ek dink regtig daar is op die oomblik Baie herlaai komponente beskikbaar.
Dalk nie presies wat jy gewoond aan is nie maar tog baie.
Daar is nou baie primers beskikbaar tonne winkels adverteer dit en teen nie slegte pryse nie.
Koeels is daar verseker in oorvloed. Selfs 87vmax en 143 eld-x wat altyd skaars was.
Daar is konstant kruit beskikbaar. Vita het dalk paar afleweringsprobleme agv skeeps roetes maar daar is ander beskikbaar.
Wat ek probeer sê is ten minste is daar alternatiewe op die oomblik beskikbaar vir omtrent alle komponente en kan ons aanhou doen wat ons geniet.

- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Oorlog, en gerugte van oorlog noggal in geweerwinkels
toxicsox wrote: Thu Nov 07, 2024 7:11 pmHoeveel posts? Amper 13000?Capt. Yoda wrote: Thu Nov 07, 2024 5:58 pm Is nie n lughawe nie, ons hoef nie alles te verkondig nie
12 899 praat hy darm sense oor gewere en interne balistiek sonder om 'n vliegtuig af te skiet (metafoor)
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.