Modder ry?

User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Modder ry?

Post by Piet Breedt »

tafjak wrote: DWB

Sien jy kon toe amper die walletjie baasraak. Kry 'n Landy man!
Taffie, n mens kan sien hoekom al die manne jou insette so goog aanslaan, jy weet waarvan jy praat.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Modder ry?

Post by DWB »

Immers begin my wa nie in sy eie olie lekke gly en kan dan nerens uitry nie...LOL
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Modder ry?

Post by Gerhard »

DWB wrote: Immers begin my wa nie in sy eie olie lekke gly en kan dan nerens uitry nie...LOL

BBWWWWWHHHHHAAAAAA  ;D  ;D  ;D  ;D

Kyk daar sal nooit op gehou word op die forum om shots uit te deel vir Landy's of ander bakkies nie...

Mal oor die Afrikaanse sin vir humor!!!!
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
DUTOITF

Re: Modder ry?

Post by DUTOITF »

Juis hoekom hulle so goed in modder doen, gewoond en getune om in die olie te gly. Soek die positief van die sleg en gebruik dit. Ek geniet die glyery met my Landie.
User avatar
PRIVATE RYAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 544
Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am

Re: Modder ry?

Post by PRIVATE RYAN »

KTM vs BMW GS?
Merc vs Benz?
Sonny Bill Williams vs Jean Div?
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Modder ry?

Post by Piet Breedt »

Ek ry eerder lekker in my Landie, as wat ek heeltyd loop en wens ek het n Cruiser, maar kan hom nie bekostig nie.
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

Re: Modder ry?

Post by Problem Animal Control »

Hier kom pakslae!!!!!! Ek stoot eerder n NISSAN voor ek enige iets anders ry.



YOU CAN WITH A NISSAN!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223

Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
HUNTER
Full Member
Full Member
Posts: 178
Joined: Mon Oct 18, 2010 8:39 pm

Re: Modder ry?

Post by HUNTER »

Ek is nie 'n draadsitter nie maar 'n realis en as dit nie 'n Land Rover of 'n Toyota is nie is jy net te hardegat om te stap. Ek weet ek gaan slae kry maar dis my mening.

Lekker ry, stoot, vassit, uitkom, regmaak en verder ry.

Hunter
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

Re: Modder ry?

Post by Problem Animal Control »

Hunter

Gelukkig verskil smaak en elke ou soen sy vrou op sy eie manier. Tussen my en jou,ek het met landrovers groot geword :laugh:
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223

Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
HUNTER
Full Member
Full Member
Posts: 178
Joined: Mon Oct 18, 2010 8:39 pm

Re: Modder ry?

Post by HUNTER »

Nou wat het gebeur dat jy die pad byster geraak het? :o Nee grappies op 'n stokkie dit is goed dat smaak verskil anders het almal van ons Land Rover of Toyota gery ???
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Modder ry?

Post by Dawid »

PAC

Met n NISSAN is jy op die regte pad my maat, doen so voort.  ;D ;D
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
Post Reply