Taffie, n mens kan sien hoekom al die manne jou insette so goog aanslaan, jy weet waarvan jy praat.tafjak wrote: DWB
Sien jy kon toe amper die walletjie baasraak. Kry 'n Landy man!
Modder ry?
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Modder ry?
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Modder ry?
Immers begin my wa nie in sy eie olie lekke gly en kan dan nerens uitry nie...LOL
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Modder ry?
DWB wrote: Immers begin my wa nie in sy eie olie lekke gly en kan dan nerens uitry nie...LOL
BBWWWWWHHHHHAAAAAA
Kyk daar sal nooit op gehou word op die forum om shots uit te deel vir Landy's of ander bakkies nie...
Mal oor die Afrikaanse sin vir humor!!!!
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
DUTOITF
Re: Modder ry?
Juis hoekom hulle so goed in modder doen, gewoond en getune om in die olie te gly. Soek die positief van die sleg en gebruik dit. Ek geniet die glyery met my Landie.
- PRIVATE RYAN
- Hero Member

- Posts: 544
- Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am
Re: Modder ry?
KTM vs BMW GS?
Merc vs Benz?
Sonny Bill Williams vs Jean Div?
Merc vs Benz?
Sonny Bill Williams vs Jean Div?
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Modder ry?
Ek ry eerder lekker in my Landie, as wat ek heeltyd loop en wens ek het n Cruiser, maar kan hom nie bekostig nie.
- Problem Animal Control
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm
Re: Modder ry?
Hier kom pakslae!!!!!! Ek stoot eerder n NISSAN voor ek enige iets anders ry.
YOU CAN WITH A NISSAN!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
YOU CAN WITH A NISSAN!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
-
HUNTER
- Full Member

- Posts: 178
- Joined: Mon Oct 18, 2010 8:39 pm
Re: Modder ry?
Ek is nie 'n draadsitter nie maar 'n realis en as dit nie 'n Land Rover of 'n Toyota is nie is jy net te hardegat om te stap. Ek weet ek gaan slae kry maar dis my mening.
Lekker ry, stoot, vassit, uitkom, regmaak en verder ry.
Hunter
Lekker ry, stoot, vassit, uitkom, regmaak en verder ry.
Hunter
- Problem Animal Control
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm
Re: Modder ry?
Hunter
Gelukkig verskil smaak en elke ou soen sy vrou op sy eie manier. Tussen my en jou,ek het met landrovers groot geword
Gelukkig verskil smaak en elke ou soen sy vrou op sy eie manier. Tussen my en jou,ek het met landrovers groot geword
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
-
HUNTER
- Full Member

- Posts: 178
- Joined: Mon Oct 18, 2010 8:39 pm
Re: Modder ry?
Nou wat het gebeur dat jy die pad byster geraak het?
Nee grappies op 'n stokkie dit is goed dat smaak verskil anders het almal van ons Land Rover of Toyota gery 
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Modder ry?
PAC
Met n NISSAN is jy op die regte pad my maat, doen so voort.

Met n NISSAN is jy op die regte pad my maat, doen so voort.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602

