6.5x55 Creedmoor Mojet

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
User avatar
Fritz
Hero Member
Hero Member
Posts: 1376
Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm

Re: 6.5x55 Creedmoor Mojet

Post by Fritz »

Nee dan klink dit vir my goed Wynand. Dink dit behoort baie goeie geweer te wees wat veral vir 'n skut soos jy baie plesier gaan verskaf.

Groete
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1871
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: 6.5x55 Creedmoor Mojet

Post by Rudi Fischer »

So dis waar al die stock heen is
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
maxboostsa1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 300
Joined: Sat Nov 02, 2013 6:11 am

Re: 6.5x55 Creedmoor Mojet

Post by maxboostsa1 »

Fritz Hagen wrote:Nee dan klink dit vir my goed Wynand. Dink dit behoort baie goeie geweer te wees wat veral vir 'n skut soos jy baie plesier gaan verskaf.

Groete
Heyyyy wat probeer jy se.... Dat ek swak skiet? :o
SAKO 75 SS 30-06
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
User avatar
Fritz
Hero Member
Hero Member
Posts: 1376
Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm

Re: 6.5x55 Creedmoor Mojet

Post by Fritz »

Nee juis nie. :laugh: Dat jy goed skiet en dat jy die geweer tot sy potensiaal sal laat kom.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: 6.5x55 Creedmoor Mojet

Post by Wouter Roets »

Hallo Wynand

Wat sal jy se maak die 6.55x55 n beter keuse as n 6.5x55 Ackley? Beskou sommer hierdie as n moontlike toekomstige vraag wat jy dalk om die kampvuur gevra kan word.

Ek sien redelike probleme met n 6.5 Creedmoor reamer wat 7mm dieper in n loop ingedruk word om die spesifieke kaliber te vorm.

Groetnis
Wouter
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: 6.5x55 Creedmoor Mojet

Post by VdWalt »

Wouter Roets wrote:Hallo Wynand

Wat sal jy se maak die 6.55x55 n beter keuse as n 6.5x55 Ackley?
:-\ :-\ Wouter!!! Net as ek vrede gemaak het met die feit dat my 6.5
net 'n gewone x55 gaan bly dan kom krap jy al die ou wonde oop!!
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5134
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: 6.5x55 Creedmoor Mojet

Post by Pvdw »

As hy dit nie in een dag regkry nie boek ek en die jong blond maar by ’n hotel in. 
Hoop die geweer skiet mooi masr as ek so lees hoop ek vir jou part dit vat meer as 1 dag ;)
User avatar
maxboostsa1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 300
Joined: Sat Nov 02, 2013 6:11 am

Re: 6.5x55 Creedmoor Mojet

Post by maxboostsa1 »

Wouter Roets wrote:Hallo Wynand

Wat sal jy se maak die 6.55x55 n beter keuse as n 6.5x55 Ackley? Beskou sommer hierdie as n moontlike toekomstige vraag wat jy dalk om die kampvuur gevra kan word.

Ek sien redelike probleme met n 6.5 Creedmoor reamer wat 7mm dieper in n loop ingedruk word om die spesifieke kaliber te vorm.

Groetnis
Wouter

Wouter ek kan jou eerlik nie se watter een van die twee is die beter een nie, soos ek reeds gesê het, het ek ’n 6.5x55 gesoek wat die keel het vir ’n 142MK. Ek het baie gelees oor die 6.5x55 en ek dink nie ek weet van een persoon wat nie gelukkig is met hom nie. Die een gaan egter nou ’n 6.5x55 wees met ’n 30grade skouer, nou ek weet nie regtig of dit beter of slegter is nie... al voordeel kan wees dat die brass vloei minder is en die volume meer is, is dit beter of slegter as die gewone 6.5x55 dit weet ek nie....maar glo my ek gaan binnekort weet. Nadeel is natuurlik fire form van die doppe en dan FL. Die
Kan jy my dalk sê?

Ek is ook 100% seker die kamer is nie met n 6.5 Creedmoor gesny nie!
SAKO 75 SS 30-06
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
User avatar
maxboostsa1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 300
Joined: Sat Nov 02, 2013 6:11 am

Re: 6.5x55 Creedmoor Mojet

Post by maxboostsa1 »

Pvdw wrote:
As hy dit nie in een dag regkry nie boek ek en die jong blond maar by ’n hotel in. 
Hoop die geweer skiet mooi masr as ek so lees hoop ek vir jou part dit vat meer as 1 dag ;)
HHAHHAAHa :laugh: Ek ook...
SAKO 75 SS 30-06
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
User avatar
Fritz
Hero Member
Hero Member
Posts: 1376
Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm

Re: 6.5x55 Creedmoor Mojet

Post by Fritz »

So dit is basies 'n 6.5x55 Improved 30deg.
User avatar
maxboostsa1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 300
Joined: Sat Nov 02, 2013 6:11 am

Re: 6.5x55 Creedmoor Mojet

Post by maxboostsa1 »

Fritz Hagen wrote:So dit is basies 'n 6.5x55 Improved 30deg.
Ja dis presies dit
skouer is verander van 25 grade na 30 grade
SAKO 75 SS 30-06
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 6.5x55 Creedmoor Mojet

Post by Arnold »

Ek moet eerlik sê dat 'n 6.5x55 Improved baie beter klink as 'n 6.5x55 Creedmoor en my baie meer op my gemak sal laat voel. 'n 6.5x55 Creedmoor klink soos 'n kruising wat in iemand se garage gebeur het ... en daar was drank betrokke ... en nou wil niemand verantwoordelikheid vat nie :laugh:
User avatar
maxboostsa1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 300
Joined: Sat Nov 02, 2013 6:11 am

Re: 6.5x55 Creedmoor Mojet

Post by maxboostsa1 »

Arnold wrote:Ek moet eerlik sê dat 'n 6.5x55 Improved baie beter klink as 'n 6.5x55 Creedmoor en my baie meer op my gemak sal laat voel. 'n 6.5x55 Creedmoor klink soos 'n kruising wat in iemand se garage gebeur het ... en daar was drank betrokke ... en nou wil niemand verantwoordelikheid vat nie :laugh:
:laugh: Arnold jy moenie spot nie.... Die geweer is die oorsaak dat ek wakker le saans en ek weet nie meer of dit is a.g.v. opgewondenheid of stress nie.
Ek like dit om alles anders te doen as die ander mense so as ek skoolgeld betaal op die een is dit maar so.
Andre het my gebel 1 uur en gesê die geweer is aanmekaar toe gee ek hom nog werk nou strip hulle hom maar weer. ::)
SAKO 75 SS 30-06
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 6.5x55 Creedmoor Mojet

Post by Arnold »

Ek hou ook van anders, maar het besluit op nie soveel anders toe ek my 260 Ackley laat bou het nie. Die 30 grade skouers sou maak dat ek duur dies moes laat maak en ek was nie lus daarvoor nie en besluit toe maar op die 40 grade skouers.
User avatar
maxboostsa1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 300
Joined: Sat Nov 02, 2013 6:11 am

Re: 6.5x55 Creedmoor Mojet

Post by maxboostsa1 »

https://www.safariandoutdoor.co.za/subc ... y_improved
40 grade is klaar duur.....ek soek duurder en meer problem anders is dit boringgggg...hahha
SAKO 75 SS 30-06
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
User avatar
Fritz
Hero Member
Hero Member
Posts: 1376
Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm

Re: 6.5x55 Creedmoor Mojet

Post by Fritz »

Dink nie daai is bushing dies, of net BAIE ou stock! Redding Improved bushing dies kos jou seker R3500-R4000 saam jou bushings. Kannie dink dat 'n custom Whidden wat $270 kos veel meer gaan wees nie of hoe werk die import tax?
User avatar
maxboostsa1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 300
Joined: Sat Nov 02, 2013 6:11 am

Re: 6.5x55 Creedmoor Mojet

Post by maxboostsa1 »

Fritz Hagen wrote:Dink nie daai is bushing dies, of net BAIE ou stock! Redding Improved bushing dies kos jou seker R3500-R4000 saam jou bushings. Kannie dink dat 'n custom Whidden wat $270 kos veel meer gaan wees nie of hoe werk die import tax?
Ek worry nie wat dit kos nie...as ek dit moet laat maak dan doen ek dit!
Ek kan nie die hele pojek aanpak en dan op die laaste bang raak nie.
Ek weet net een ding..... ek kan nie wag om die NF op te sit en te skiet nie..
SAKO 75 SS 30-06
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
User avatar
Fritz
Hero Member
Hero Member
Posts: 1376
Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm

Re: 6.5x55 Creedmoor Mojet

Post by Fritz »

Ek neem aan die taper van die wande is ook verminder? Of nie?
User avatar
Fritz
Hero Member
Hero Member
Posts: 1376
Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm

Re: 6.5x55 Creedmoor Mojet

Post by Fritz »

Arnold wrote: 'n 6.5x55 Creedmoor klink soos 'n kruising wat in iemand se garage gebeur het ... en daar was drank betrokke ... en nou wil niemand verantwoordelikheid vat nie :laugh:
:laugh: :laugh: :laugh: :laugh:
User avatar
maxboostsa1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 300
Joined: Sat Nov 02, 2013 6:11 am

Re: 6.5x55 Creedmoor Mojet

Post by maxboostsa1 »

Fritz Hagen wrote:Ek neem aan die taper van die wande is ook verminder? Of nie?
Sover ek weet ja, moet my nie die presiese specs vra nie want ek het dit nie.....sal alles kry as ek die geweer gaan haal.
SAKO 75 SS 30-06
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
User avatar
Fritz
Hero Member
Hero Member
Posts: 1376
Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm

Re: 6.5x55 Creedmoor Mojet

Post by Fritz »

Elke ou het sy eie manier. Al wat ek weet is Andre skiet al sy gewere self, en sal nie vir jou 'n gun gee wat nie 0.5MOA kan doen nie.

Kry daai specs en hou dit, eendag wil jy die geweer herkamer of nuwe loop opsit en dan is daardie reamer weg!!
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: 6.5x55 Creedmoor Mojet

Post by Sangoma (IAN) »

En? Is hy reg? Fotos!!!
User avatar
maxboostsa1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 300
Joined: Sat Nov 02, 2013 6:11 am

Re: 6.5x55 Creedmoor Mojet

Post by maxboostsa1 »

Sangoma wrote:En? Is hy reg? Fotos!!!
Ek wennnnssss..... Ek wag geduldig... As hy bel is dit 260km se ry om hom te gaan haal ook. En nog erger....260km terug voor ek kan skiet! :o
SAKO 75 SS 30-06
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
User avatar
Fritz
Hero Member
Hero Member
Posts: 1376
Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm

Re: 6.5x55 Creedmoor Mojet

Post by Fritz »

maxboostsa1 wrote:
Sangoma wrote:En? Is hy reg? Fotos!!!
Ek wennnnssss..... Ek wag geduldig... As hy bel is dit 260km se ry om hom te gaan haal ook. En nog erger....260km terug voor ek kan skiet! :o
En dan eers loop inskiet :(
User avatar
Fritz
Hero Member
Hero Member
Posts: 1376
Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm

Re: 6.5x55 Creedmoor Mojet

Post by Fritz »

Sangoma wrote:En? Is hy reg? Fotos!!!
Hy gaan seker soos meeste Mojet gewere lyk met GRS kolf, of hoe Wynand?

http://i881.photobucket.com/albums/ac12/fhagen1/Mobile%20Uploads/EF652266-CD55-430B-B73A-78506C117C29_zpscphb4dxw.jpg

Natuurlik rond die NF die pakkie mooi af.
Post Reply