6.5x55 Creedmoor Mojet
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: 6.5x55 Creedmoor Mojet
Nee dan klink dit vir my goed Wynand. Dink dit behoort baie goeie geweer te wees wat veral vir 'n skut soos jy baie plesier gaan verskaf.
Groete
Groete
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1871
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: 6.5x55 Creedmoor Mojet
So dis waar al die stock heen is
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- maxboostsa1
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Sat Nov 02, 2013 6:11 am
Re: 6.5x55 Creedmoor Mojet
Heyyyy wat probeer jy se.... Dat ek swak skiet?Fritz Hagen wrote:Nee dan klink dit vir my goed Wynand. Dink dit behoort baie goeie geweer te wees wat veral vir 'n skut soos jy baie plesier gaan verskaf.
Groete
SAKO 75 SS 30-06
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: 6.5x55 Creedmoor Mojet
Nee juis nie.
Dat jy goed skiet en dat jy die geweer tot sy potensiaal sal laat kom.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 6.5x55 Creedmoor Mojet
Hallo Wynand
Wat sal jy se maak die 6.55x55 n beter keuse as n 6.5x55 Ackley? Beskou sommer hierdie as n moontlike toekomstige vraag wat jy dalk om die kampvuur gevra kan word.
Ek sien redelike probleme met n 6.5 Creedmoor reamer wat 7mm dieper in n loop ingedruk word om die spesifieke kaliber te vorm.
Groetnis
Wouter
Wat sal jy se maak die 6.55x55 n beter keuse as n 6.5x55 Ackley? Beskou sommer hierdie as n moontlike toekomstige vraag wat jy dalk om die kampvuur gevra kan word.
Ek sien redelike probleme met n 6.5 Creedmoor reamer wat 7mm dieper in n loop ingedruk word om die spesifieke kaliber te vorm.
Groetnis
Wouter
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: 6.5x55 Creedmoor Mojet
Wouter Roets wrote:Hallo Wynand
Wat sal jy se maak die 6.55x55 n beter keuse as n 6.5x55 Ackley?
net 'n gewone x55 gaan bly dan kom krap jy al die ou wonde oop!!
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: 6.5x55 Creedmoor Mojet
Hoop die geweer skiet mooi masr as ek so lees hoop ek vir jou part dit vat meer as 1 dagAs hy dit nie in een dag regkry nie boek ek en die jong blond maar by ’n hotel in.
- maxboostsa1
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Sat Nov 02, 2013 6:11 am
Re: 6.5x55 Creedmoor Mojet
Wouter Roets wrote:Hallo Wynand
Wat sal jy se maak die 6.55x55 n beter keuse as n 6.5x55 Ackley? Beskou sommer hierdie as n moontlike toekomstige vraag wat jy dalk om die kampvuur gevra kan word.
Ek sien redelike probleme met n 6.5 Creedmoor reamer wat 7mm dieper in n loop ingedruk word om die spesifieke kaliber te vorm.
Groetnis
Wouter
Wouter ek kan jou eerlik nie se watter een van die twee is die beter een nie, soos ek reeds gesê het, het ek ’n 6.5x55 gesoek wat die keel het vir ’n 142MK. Ek het baie gelees oor die 6.5x55 en ek dink nie ek weet van een persoon wat nie gelukkig is met hom nie. Die een gaan egter nou ’n 6.5x55 wees met ’n 30grade skouer, nou ek weet nie regtig of dit beter of slegter is nie... al voordeel kan wees dat die brass vloei minder is en die volume meer is, is dit beter of slegter as die gewone 6.5x55 dit weet ek nie....maar glo my ek gaan binnekort weet. Nadeel is natuurlik fire form van die doppe en dan FL. Die
Kan jy my dalk sê?
Ek is ook 100% seker die kamer is nie met n 6.5 Creedmoor gesny nie!
SAKO 75 SS 30-06
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
- maxboostsa1
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Sat Nov 02, 2013 6:11 am
Re: 6.5x55 Creedmoor Mojet
HHAHHAAHaPvdw wrote:Hoop die geweer skiet mooi masr as ek so lees hoop ek vir jou part dit vat meer as 1 dagAs hy dit nie in een dag regkry nie boek ek en die jong blond maar by ’n hotel in.
SAKO 75 SS 30-06
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: 6.5x55 Creedmoor Mojet
So dit is basies 'n 6.5x55 Improved 30deg.
- maxboostsa1
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Sat Nov 02, 2013 6:11 am
Re: 6.5x55 Creedmoor Mojet
Ja dis presies ditFritz Hagen wrote:So dit is basies 'n 6.5x55 Improved 30deg.
skouer is verander van 25 grade na 30 grade
SAKO 75 SS 30-06
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 6.5x55 Creedmoor Mojet
Ek moet eerlik sê dat 'n 6.5x55 Improved baie beter klink as 'n 6.5x55 Creedmoor en my baie meer op my gemak sal laat voel. 'n 6.5x55 Creedmoor klink soos 'n kruising wat in iemand se garage gebeur het ... en daar was drank betrokke ... en nou wil niemand verantwoordelikheid vat nie 
- maxboostsa1
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Sat Nov 02, 2013 6:11 am
Re: 6.5x55 Creedmoor Mojet
Arnold wrote:Ek moet eerlik sê dat 'n 6.5x55 Improved baie beter klink as 'n 6.5x55 Creedmoor en my baie meer op my gemak sal laat voel. 'n 6.5x55 Creedmoor klink soos 'n kruising wat in iemand se garage gebeur het ... en daar was drank betrokke ... en nou wil niemand verantwoordelikheid vat nie
Ek like dit om alles anders te doen as die ander mense so as ek skoolgeld betaal op die een is dit maar so.
Andre het my gebel 1 uur en gesê die geweer is aanmekaar toe gee ek hom nog werk nou strip hulle hom maar weer.
SAKO 75 SS 30-06
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 6.5x55 Creedmoor Mojet
Ek hou ook van anders, maar het besluit op nie soveel anders toe ek my 260 Ackley laat bou het nie. Die 30 grade skouers sou maak dat ek duur dies moes laat maak en ek was nie lus daarvoor nie en besluit toe maar op die 40 grade skouers.
- maxboostsa1
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Sat Nov 02, 2013 6:11 am
Re: 6.5x55 Creedmoor Mojet
https://www.safariandoutdoor.co.za/subc ... y_improved
40 grade is klaar duur.....ek soek duurder en meer problem anders is dit boringgggg...hahha
40 grade is klaar duur.....ek soek duurder en meer problem anders is dit boringgggg...hahha
SAKO 75 SS 30-06
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: 6.5x55 Creedmoor Mojet
Dink nie daai is bushing dies, of net BAIE ou stock! Redding Improved bushing dies kos jou seker R3500-R4000 saam jou bushings. Kannie dink dat 'n custom Whidden wat $270 kos veel meer gaan wees nie of hoe werk die import tax?
- maxboostsa1
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Sat Nov 02, 2013 6:11 am
Re: 6.5x55 Creedmoor Mojet
Ek worry nie wat dit kos nie...as ek dit moet laat maak dan doen ek dit!Fritz Hagen wrote:Dink nie daai is bushing dies, of net BAIE ou stock! Redding Improved bushing dies kos jou seker R3500-R4000 saam jou bushings. Kannie dink dat 'n custom Whidden wat $270 kos veel meer gaan wees nie of hoe werk die import tax?
Ek kan nie die hele pojek aanpak en dan op die laaste bang raak nie.
Ek weet net een ding..... ek kan nie wag om die NF op te sit en te skiet nie..
SAKO 75 SS 30-06
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: 6.5x55 Creedmoor Mojet
Ek neem aan die taper van die wande is ook verminder? Of nie?
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: 6.5x55 Creedmoor Mojet
Arnold wrote: 'n 6.5x55 Creedmoor klink soos 'n kruising wat in iemand se garage gebeur het ... en daar was drank betrokke ... en nou wil niemand verantwoordelikheid vat nie
- maxboostsa1
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Sat Nov 02, 2013 6:11 am
Re: 6.5x55 Creedmoor Mojet
Sover ek weet ja, moet my nie die presiese specs vra nie want ek het dit nie.....sal alles kry as ek die geweer gaan haal.Fritz Hagen wrote:Ek neem aan die taper van die wande is ook verminder? Of nie?
SAKO 75 SS 30-06
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: 6.5x55 Creedmoor Mojet
Elke ou het sy eie manier. Al wat ek weet is Andre skiet al sy gewere self, en sal nie vir jou 'n gun gee wat nie 0.5MOA kan doen nie.
Kry daai specs en hou dit, eendag wil jy die geweer herkamer of nuwe loop opsit en dan is daardie reamer weg!!
Kry daai specs en hou dit, eendag wil jy die geweer herkamer of nuwe loop opsit en dan is daardie reamer weg!!
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: 6.5x55 Creedmoor Mojet
En? Is hy reg? Fotos!!!
- maxboostsa1
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Sat Nov 02, 2013 6:11 am
Re: 6.5x55 Creedmoor Mojet
Ek wennnnssss..... Ek wag geduldig... As hy bel is dit 260km se ry om hom te gaan haal ook. En nog erger....260km terug voor ek kan skiet!Sangoma wrote:En? Is hy reg? Fotos!!!
SAKO 75 SS 30-06
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
MUSGRAVE 223 MINI 90
BRNO .22
Howa 6XC
MOJET 6.5SAUM
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: 6.5x55 Creedmoor Mojet
En dan eers loop inskietmaxboostsa1 wrote:Ek wennnnssss..... Ek wag geduldig... As hy bel is dit 260km se ry om hom te gaan haal ook. En nog erger....260km terug voor ek kan skiet!Sangoma wrote:En? Is hy reg? Fotos!!!
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: 6.5x55 Creedmoor Mojet
Hy gaan seker soos meeste Mojet gewere lyk met GRS kolf, of hoe Wynand?Sangoma wrote:En? Is hy reg? Fotos!!!
http://i881.photobucket.com/albums/ac12/fhagen1/Mobile%20Uploads/EF652266-CD55-430B-B73A-78506C117C29_zpscphb4dxw.jpg
Natuurlik rond die NF die pakkie mooi af.