2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Enige kompetisie wat die forum mag aanbied/An competitions running at the moment
Post Reply
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Freek »

Manne, pakkies is op gemaak en ek wil beginne pos so gou as moontlik. Kort nog adresse vir die volgende persone, my e-mail gee probleme en ek het van die manne se inligting wat ge e-mail was nie ontvang nie. Kan die manne wat hieronder gelys is net weer vir my julle pos adresse PM?

1. Wielie Waps
2. Marno
3. Bruhn
4. Ghoon
5. Tripple 2
6. Henk 100
7. Geno
8. The Kid
9. Beer
10. Janneman
11. Kalahari
12. SSS308
13. Romac
14. Jagermeister
15. Witpiet
16. V der Walt
17. Die Jakkals man FX3
18. Skolla
19. Jassie
20. Gerhardt
21. Blokk
22. Namhunt
23. JPS
24. Visstok
25. Douw 92

Jammer dat ek julle onnodig rondjaag, hopelik is die nou die laaste keer. ;)

Groete
Freek
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Freek »

Manne, ek kort nog die volgende adresse asb.

1. Wielie Waps
2. Marno
3. Bruhn
4. Ghoon
5. Henk100
6. Janneman
7. SSS308
8. ROMAC
9. Jagermeister
10. Witpiet
11. V der Walt
12. Die Jakkalsman FX3
13. Gerhardt
14. Namhunt
15. JPS
16. Visstok
17. Douw92

Dankie vir die wat hul details gestuur het.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Freek »

Manne, dankie vir die ouens wat gereageer het. Die volgende is nog uitstaande en sal dit waardeer as julle manne vir my so gou moontlik kan laat weet.

1. Marno
2. Bruhn
3. Ghoon
4. Henk100
5. Janneman
6. SSS308
7. ROMAC
8. Jagermeister
9. Witpiet
10. V der Walt
11. Gerhardt
12. Namhunt
13. JPS
14. Douw92

Ek wil graag afsluit k?rels - my plan is om more die poskantoor te flood met JARACAL pakkies, reeds die nasionale pos reguleerder laat weet ek het 'n skoon runway nodig vir die exersisie. So die manne wat teen vanaand nog nie laat weet het nie sal hulle pakkies eers bietjie later ontvang.

Mooi loop.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Marc »

Freek wrote:
Ek wil graag afsluit k?rels - my plan is om more die poskantoor te flood met JARACAL pakkies, reeds die nasionale pos reguleerder laat weet ek het 'n skoon runway nodig vir die exersisie. So die manne wat teen vanaand nog nie laat weet het nie sal hulle pakkies eers bietjie later ontvang.

Mooi loop.
So kans kan 'n man nie laat verby gaan nie  ;D
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Freek »

Marc, jy moet nou aanhou - ek voel al soos 'n pakkie en droom in die aande van adresse... ;D Wanneer sien ek jou? Die koffie word koud.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Marc »

Freek

As dit reg is met jou sal ek more draai maak. Ek moet die hemp kry voor Huntex  ;)

Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
ghoon
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 72
Joined: Fri May 20, 2011 10:09 am

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by ghoon »

Freek sorry my internet ook probleme.
GT LESSING
Posbus 987
Burgersfort
1150

Dankie
Ghoon
passion for   muzzleloaders:electra,accura,pedersoli single and double
bowhunting:hoyt turbohawk

GERRIT LESSING
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Freek »

Alles reg Ghoon, ek sal sodra ek 'n kansie kry die pakkie vir jou pos hierdie week. Die res van die manne, julle pakkies is Saterdag oggend gelewer by die pos kantoor en behoort binnekort by julle te wees.

Die manne wat die stoele gewen het, reelings vir aflewering word gefinaliseer. Indien daar enige vra is kontak my gerus.

Groete
Freek
082 878 5208
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Freek »

Klasie het sy stoel Woensdag ontvang, Klaasman hou ons op hoogte hoe dinge tussen julle 2 vorder...  8)

Die res van die deelnemers, julle behoort seker nou al pakkies in die pos te kry, skree maar as dinge vashaak.

Groete
Freek
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by cassie_calvinia »

het my goed gister gekry.
dankie freek! dit sommer netjies
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Bruhn
Newbie
Newbie
Posts: 16
Joined: Wed Dec 21, 2011 5:38 pm

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Bruhn »

Freek
my adres is B Coetzer bus 95 Cradock 5880
groete
Bruhn
Absence of evidence is not evidence of absence
.22 Bruno
223 Howa varminter
260 rem
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Reggie Gerber »

Freek

Baie dankie vir die pakkie wat ek gister gekry het. Ek gaan daai pet trots dra op my nuwe stoel wat ek volgende jaar gaan wen. ;D ;D

Reggie
CZ 200s Hunter PCP
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
User avatar
Cz_apie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 494
Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Cz_apie »

Dankie , het gister gaan pos uithaal, dit is nou wat ek n "Lifetime" sleutelhouer noem
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by visstok »

Ek het my pakkie ook ontvang! Baie dankie oom Freek! Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
User avatar
FrancoisN
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 275
Joined: Wed Feb 02, 2011 6:51 am

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by FrancoisN »

Gister my pakkie gekry. Dankie Freek ons maak weer so volgende jaar.
“The only time to eat diet food is while you're waiting for the steak to cook.”
Pikkie
Full Member
Full Member
Posts: 132
Joined: Fri May 14, 2010 4:15 pm

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Pikkie »

Freek

My pakkie vandag gekry, baie dankie.

Pikkie
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by VdWalt »

Myne ook baie dankie!
User avatar
Boogjagter
Full Member
Full Member
Posts: 113
Joined: Sat Jan 14, 2012 2:56 pm

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Boogjagter »

Freek

Baie dankie vir die keps en hemp. Lyk sommer spiekeries.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13648
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Geno »

Freek, dankie maat, het die keps gekry.
Ek het nogal my hemp size vir jou gestuur destyds. Jy die PM gekry?


Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Dirkie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 355
Joined: Tue Oct 25, 2011 7:50 am

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Dirkie »

Dankie freek. My keps ook ontvang.

Groete Dirkie
Ou honde loop laat...
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Freek »

Plesier manne. Ek het nog so stuk of 7 pakkies hier by my gaan vandag hulle gou in die pos gooi.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
Wielie Waps
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Wielie Waps »

Thanx Freek
My pakkie het geland.
Damn - ek het sleutel houer nou kort ek net die cruiser.
Geroer-nie geskud nie
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Marc »

Freek

My beurt, dankie virrie koffie en die pakkie. Daar het nie dalk ietsie per abuis agtergebly toe ek myne kom afhaal het nie  ;) heheheee

Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Freek »

Wielie Waps hy sal kom ou maat - hang in there... ;D Ek soek ook graag so ou een, daai 78 - 82 modelle met die lekker dik fenders en bumper wat voor die neus uitsteek. Sien Herman Jonker praat van daai bumper wat as gemaklike rus vir die boude dien indien die natuur roep in die veld (net die regte hoogte - nie nodig om nog boom stompe of klippe te soek vir die ritueel nie), man se rug rus somaar teen die warm rediator (in die winter) en jy kan dalk net lui word en 'n slapie maak in die proses... Aai man kry ek nou sommer hoener vleis. ;D

Marc, ja jy het vergeet om vleis te braai.... sal 'n datum moet vas maak. ;)
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: 2012 SKIETSTOEL KOMPETISIE

Post by Freek »

Wielie Waps nog 'n voordeel van daai cruiser is, jy kan hom so trek dat die son nie in jou o? skyn as jy jou besigheid doen nie... ;)
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
Post Reply