Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Manne, pakkies is op gemaak en ek wil beginne pos so gou as moontlik. Kort nog adresse vir die volgende persone, my e-mail gee probleme en ek het van die manne se inligting wat ge e-mail was nie ontvang nie. Kan die manne wat hieronder gelys is net weer vir my julle pos adresse PM?
1. Wielie Waps
2. Marno
3. Bruhn
4. Ghoon
5. Tripple 2
6. Henk 100
7. Geno
8. The Kid
9. Beer
10. Janneman
11. Kalahari
12. SSS308
13. Romac
14. Jagermeister
15. Witpiet
16. V der Walt
17. Die Jakkals man FX3
18. Skolla
19. Jassie
20. Gerhardt
21. Blokk
22. Namhunt
23. JPS
24. Visstok
25. Douw 92
Jammer dat ek julle onnodig rondjaag, hopelik is die nou die laaste keer.
Manne, dankie vir die ouens wat gereageer het. Die volgende is nog uitstaande en sal dit waardeer as julle manne vir my so gou moontlik kan laat weet.
1. Marno
2. Bruhn
3. Ghoon
4. Henk100
5. Janneman
6. SSS308
7. ROMAC
8. Jagermeister
9. Witpiet
10. V der Walt
11. Gerhardt
12. Namhunt
13. JPS
14. Douw92
Ek wil graag afsluit k?rels - my plan is om more die poskantoor te flood met JARACAL pakkies, reeds die nasionale pos reguleerder laat weet ek het 'n skoon runway nodig vir die exersisie. So die manne wat teen vanaand nog nie laat weet het nie sal hulle pakkies eers bietjie later ontvang.
Freek wrote:
Ek wil graag afsluit k?rels - my plan is om more die poskantoor te flood met JARACAL pakkies, reeds die nasionale pos reguleerder laat weet ek het 'n skoon runway nodig vir die exersisie. So die manne wat teen vanaand nog nie laat weet het nie sal hulle pakkies eers bietjie later ontvang.
Mooi loop.
So kans kan 'n man nie laat verby gaan nie
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Alles reg Ghoon, ek sal sodra ek 'n kansie kry die pakkie vir jou pos hierdie week. Die res van die manne, julle pakkies is Saterdag oggend gelewer by die pos kantoor en behoort binnekort by julle te wees.
Die manne wat die stoele gewen het, reelings vir aflewering word gefinaliseer. Indien daar enige vra is kontak my gerus.
Dankie , het gister gaan pos uithaal, dit is nou wat ek n "Lifetime" sleutelhouer noem
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
Wielie Waps hy sal kom ou maat - hang in there... Ek soek ook graag so ou een, daai 78 - 82 modelle met die lekker dik fenders en bumper wat voor die neus uitsteek. Sien Herman Jonker praat van daai bumper wat as gemaklike rus vir die boude dien indien die natuur roep in die veld (net die regte hoogte - nie nodig om nog boom stompe of klippe te soek vir die ritueel nie), man se rug rus somaar teen die warm rediator (in die winter) en jy kan dalk net lui word en 'n slapie maak in die proses... Aai man kry ek nou sommer hoener vleis.
Marc, ja jy het vergeet om vleis te braai.... sal 'n datum moet vas maak.