Potch Kursus

Vir die wat belang stel watter naweek sal die beste wees

6 Augustus
4
100%
27 Augustus
0
No votes
 
Total votes: 4

User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5154
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Potch Kursus

Post by Pvdw »

Wil ook net dankie s? vir al die manne wat gere?l het aan die naweek maar ook vir die wat wel opgedaag het. Sonder enige van die partye is so kursus niks werd nie.

Dit was lekker om gesigte by name en self stemme te kon voeg.

JB dit was puik, ek kon seker meer geleer het maar my kop vat nie meer als so op een slag in nie. Ek het egter gesit en luister vir sleutel inligting en dit sommer gou vas gebind. Etlikke probleme/vrae is ook sommer opgelos.

1 Voorstel wat ek wel wil maak is om dalk so paar oomblikke af te staan aan Jak klanke. Ek weet die program is vol maar wat daarvan as daar so paar verskillende jak klanke gespeel word en dan 'n verduideliking daarmee saam. Speel bv. Elsneus/Vlekkie 3a en s? vir die manne"Luister nou mooi na die of daai deel, dit is 'n agresiewe/sosiale/baklei tipe geluid"

Ons het dit wel so tussen lesse ingewerk maar van die manne was toe op 'n smoke break gewees, JB het dit op versoek vir so paar van ons gedoen. Dis net vrek verstreerend om in die veld te sit en jakke roep maar jy weet nie wat hulle s? nie, Jacques kan mos Jakkals praat ;D ;D ;D

V?rder geen klagtes of voorstelle, weereens dankie.

Peet en sy laaitie.
Work to live, don"t live to work
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Potch Kursus

Post by BLOK »

Die tabel wat JB gestuur het hy het nie so duidelik gekom nie, maar kan nog gebruik word.

[img width=560 height=366]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... ure1-2.png[/img]
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Johan Reyneke
Hero Member
Hero Member
Posts: 899
Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm

Re: Potch Kursus

Post by Johan Reyneke »

Hi Daar.  Gaan daar dalk weer in die toekoms soortgelyke opleiding aangebied word. Ek sal graag ook wil bywoon en kennis op knap.
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Potch Kursus

Post by JACQUES BOTHA »

jOHAN
EK IS DIE 5 NOVEMBER OP CRISTIANA EN DIE 19 NOVEMBER  BY SAFARI AND OUTDOOR IN PRETORIA AS JY BELANGSTEL
GROETE
JACQUES
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Potch Kursus

Post by Dawid »

JA JA JA Ek weet ek was lanklaas op die Forum maar toemaar dis nie so erg nie.

Blok, baie dankie vir die reelings wat jy getref het vir die Kursus, volgens my en wat ek hier gelees het, het als baie mooi afgeloop en is die manne nogals happy, alhoewel ek en my seun laat was, was ons tenminste daar en het ons in die rukkie waardevolle inligting bekom.

Jaques, Baie dankie vir al die inligting wat jy so onbaatsugtig aan ons almal oorgedra het, ekself en ek glo die manne wat daar was het ook baie geleer. Gaan my bes probeer om betyds vir die Christiana een te wees.

Al die manne wat daar was, dit was uitstekend om bekende gesigte daar te sien asook die nuwe manne en al die gedagtes wat uitgeruil is was puik.

Groetnis ouens
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Potch Kursus

Post by JACQUES BOTHA »

Dawid
jy en jou seun is welkom julle het mos al betaal..
Groete Sien uit om meer te gesels die keer
Groetnis
Jacques
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Potch Kursus

Post by BLOK »

Dawid

Was bly jy was daar gewees en dit geniet. Omstandighede was nie vir jou die maklikste nie maar steeds het jy die moeite gedoen se baie van die kaliber man wat jy is.

Groete
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Post Reply