Hi julle....
Ek het eer gistraand die FoxPro op ons plaas gaan drop om te kyk of 'n jakkie sal inkom. Na die ou manne net verder as skiet afstand rond gedwaal het het ek besliut om bietjie met die spotlight rond te ry om te kyk of ek dalk 'n dom een kan kry. Ons plaas het omtrent 400 hektaar gebrand en die jakkies loop daar rond en eet die dooie slange en muise etc. Waar dit gebrand het is naby baie ruie riete. Daar gery en 'n Bosvark in 6de rat verby gehol gesien! 'n grys oupa nogals! Ek wou skiet maar dit was te vinneg en ek skiet buitendien met Berger Varminters, so dit sou nie gehelp het nie. Dit is die eerste keer wat ek hulle hier sien. Al rede ek daarvoor het is omdat hulle ons Pine en Bloekom woude nou afsny. ek dink hulle is al lank daar binne maar nou is hulle versteur en hulle beweeg uit om alders te vreet. Lekker om hulle hier te sien, maar dink nie die mielie boere gaan saam stem nie!
Bosvarke In Noordwes!
- TikkaT3
- Jr. Member

- Posts: 57
- Joined: Thu Mar 03, 2011 1:35 pm
Bosvarke In Noordwes!
Float like a butterfly, sting like a 70grainer at 3500ft/s...
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Bosvarke In Noordwes!
Hi Tikka,
Jy is heeltemal reg. Die bosvarke maak amok in mielielande, verseker gaan almal nie so bly wees oor hulle teenwoordigheid nie. Die positiewe deel is natuurlik dat ons manne wat hou van probleemdierjag dan nie te verveeld raak nie
Jy is heeltemal reg. Die bosvarke maak amok in mielielande, verseker gaan almal nie so bly wees oor hulle teenwoordigheid nie. Die positiewe deel is natuurlik dat ons manne wat hou van probleemdierjag dan nie te verveeld raak nie
Where He leads me I shall follow!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Bosvarke In Noordwes!
Dis oorlat jy my nie saam genooi het nie dat jy nie n jakkals gekry het nie. Is lekker om daai varke te he todat hulle die drade beginne verniel dan praat ons weer.

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
