Bosvarke In Noordwes!

Post Reply
User avatar
TikkaT3
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 57
Joined: Thu Mar 03, 2011 1:35 pm

Bosvarke In Noordwes!

Post by TikkaT3 »

Hi julle....

Ek het eer gistraand die FoxPro op ons plaas gaan drop om te kyk of 'n jakkie sal inkom. Na die ou manne net verder as skiet afstand rond gedwaal het het ek besliut om bietjie met die spotlight rond te ry om te kyk of ek dalk 'n dom een kan kry. Ons plaas het omtrent 400 hektaar gebrand en die jakkies loop daar rond en eet die dooie slange en muise etc. Waar dit gebrand het is naby baie ruie riete. Daar gery en 'n Bosvark in 6de rat verby gehol gesien! 'n grys oupa nogals! Ek wou skiet maar dit was te vinneg en ek skiet buitendien met Berger Varminters, so dit sou nie gehelp het nie. Dit is die eerste keer wat ek hulle hier sien. Al rede ek daarvoor het is omdat hulle ons Pine en Bloekom woude nou afsny. ek dink hulle is al lank daar binne maar nou is hulle versteur en hulle beweeg uit om alders te vreet. Lekker om hulle hier te sien, maar dink nie die mielie boere gaan saam stem nie!
Float like a butterfly, sting like a 70grainer at 3500ft/s...
User avatar
prohunt
Hero Member
Hero Member
Posts: 837
Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm

Re: Bosvarke In Noordwes!

Post by prohunt »

Hi Tikka,
Jy is heeltemal reg. Die bosvarke maak amok in mielielande, verseker gaan almal nie so bly wees oor hulle teenwoordigheid nie. Die positiewe deel is natuurlik dat ons manne wat hou van probleemdierjag dan nie te verveeld raak nie  ;D
Where He leads me I shall follow!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Bosvarke In Noordwes!

Post by BLOK »

Dis oorlat jy my nie saam genooi het nie dat jy nie n jakkals gekry het nie. Is lekker om daai varke te he todat hulle die drade beginne verniel dan praat ons weer.  ;D ;D
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Post Reply