Helper tewe
-
Fanie Nel
- Hero Member

- Posts: 506
- Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm
Helper tewe
Goeie naand almal
Ons gister aand bietjie jakkie gejag en baie sukses gehad.
Ons het twee helpers geskiet hul het saam die reuns ingekom wil net hoor of van die ander manne dit ook vind hierdie tyd van die jaar.
Die ander ding wat ek wil weet is of die teef wat nou oor is weer 'n helper kry as mens reun en helper geskiet het, of maak sy nou maar alleen kleintjies groot.
Groete Fanie Nel

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Helper tewe
Fanie
Goeie vraag.
Dis hoe ek dit verstaan...
Die helper is n teef van die vorige jaar se werpsel wat terug gehou word om die jaar se werpsel te help groot maak.
Ek twyfel of die teef nou n ander helper sal kry maar dink tog sy sal die kleintjies alleen kan groot maak...
Hoor graag wat se die ander manne.

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Helper tewe
Fanie
Net hier waar Rob-Harrison White en sy p?lle hul self in die voet skiet. Tewe met kleintjies sal ander maat kry(as een beskikbaar is) en gewoonlik nader aan die kos skuif. Daarom verduur jakkalse tog ander nie-merkende jakkalse in hulle gebied(nie noodwendig in die kerngebied nie).
Die helper is nie altyd 'n teef nie, ook nie altyd 'n helper nie maar tot soms 2 helpers. 3Weke gelede 2 reuns wat helpers was geskiet + die reun, maar teef nog op vrye voet. Haar wel gesien, maar kon haar gladnie skiet nie.
Wanneer kos volop is sal die teef tog alleen regkom.

Mooiloop en Geseende Kersfees!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Helper tewe
Taffie,tafjak wrote: Fanie

Daar leer ek weer iets.
Nie geweet reuns kan terug gehou word as helper nie.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Fanie Nel
- Hero Member

- Posts: 506
- Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm
Re: Helper tewe
Hello Taffie
Dankie oom ek nogal vermoet jakkie se kind vat nuwe maat as een beskikbaar is. Het seker laas jaar die tyd groot probleem gehad. Ekke keer wat ons gaan skiet, skiet ons net 'n reun dan twee dae stil dan begin hul weer vang as ek reg onthou het ons drie of vier reuns geskiet. Die teef het nooit gekom nie, skiet toe een aand die reun en ry om lam kamp en daar terk ta stop vir niks nie. Jagter haar toe maar in hardloop geskiet, sy het amper niks meer tande gehad nie. Na ons haar geskiet het was dit omtert 'n jaar stil in daai gebied.
Groete Fanie Nel
Dankie oom ek nogal vermoet jakkie se kind vat nuwe maat as een beskikbaar is. Het seker laas jaar die tyd groot probleem gehad. Ekke keer wat ons gaan skiet, skiet ons net 'n reun dan twee dae stil dan begin hul weer vang as ek reg onthou het ons drie of vier reuns geskiet. Die teef het nooit gekom nie, skiet toe een aand die reun en ry om lam kamp en daar terk ta stop vir niks nie. Jagter haar toe maar in hardloop geskiet, sy het amper niks meer tande gehad nie. Na ons haar geskiet het was dit omtert 'n jaar stil in daai gebied.
Groete Fanie Nel
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Helper tewe
Gerhard
Ek dink tot helpers ouer as 2jaar is moontlik, veral wanneer neste goed uitgeroei word met die ouers en helpers wat oorbly.
Mooiloop
Ps. Ons almal leer saam en moet net nie sorg dat ons te v?r agterbly nie.
Ek dink tot helpers ouer as 2jaar is moontlik, veral wanneer neste goed uitgeroei word met die ouers en helpers wat oorbly.
Mooiloop
Ps. Ons almal leer saam en moet net nie sorg dat ons te v?r agterbly nie.
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Helper tewe
Dis lekke dat daar so baie jakkals vrae op kom weer....tafjak wrote: Gerhard
Ek dink tot helpers ouer as 2jaar is moontlik, veral wanneer neste goed uitgeroei word met die ouers en helpers wat oorbly.
Mooiloop
Ps. Ons almal leer saam en moet net nie sorg dat ons te v?r agterbly nie.
Ek leer dan baie by julle voltydse manne en brei my algemene kennis dan so uit.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Helper tewe
ek weet n mens moet nie iets se as jy nie defnitiewe feite het nie, maar wat ek wel hierdie seisoen opmerk hier by ons- is dit asof die tewe n raps vroer kleintjies gekry het. as ek dus hier by my n helper sou skiet dink ek die teef gaan vir eers hierdie seisoen reg kom want die kleintjies is al groot genoeg om alleen groot te maak.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
FE
- Hero Member

- Posts: 566
- Joined: Sat Jul 02, 2011 10:21 pm
Re: Helper tewe
Ek weet nie veel van die hele jakkals jag ding nie, is dit waar as jy een uit skiet maak jy hulle net meer, of is dit ook maar net 'n storie? Blykbaar as 'n roofdier (jakkals, rooikat) skiet maak jy weer plek in daardie een se area vir ander om in te kom?
Born to hunt, but forced to work!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Helper tewe
nou waar was daai een wat nou inkom al die tyd? ek baklei nie, ek vra net 
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
FE
- Hero Member

- Posts: 566
- Joined: Sat Jul 02, 2011 10:21 pm
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Helper tewe
FE, man kyk die saak staan so. van die stories wat n mens hoor oor jakkalse en rooikatte is partykeer half waar half onwaar. in my werelde is daar so baie jakkalse dat as jy een skiet sal daar nog wees wat dan in sy plek kom rondloop. maar as al die bure help skiet dan kan jy hopelik die getalle van die omgewing minder maak.
anders gestel: as my buurman nou n jakkals skiet, dan kom die een in sy plek dan seker van my af? ek het dan n jakkals minder by my. ek wen dus uit my buurman se skietery. maar as ons almal jakkalse skiet dan wen ons almal.
anders gestel: as my buurman nou n jakkals skiet, dan kom die een in sy plek dan seker van my af? ek het dan n jakkals minder by my. ek wen dus uit my buurman se skietery. maar as ons almal jakkalse skiet dan wen ons almal.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Helper tewe
Lekker lag ek nou vir jou beskrywing James

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Helper tewe
Jagbehep
Ja, sien jy moet reg wees. Kom ons neem aan dat in Januarie daar nie jakkalse is wat kleintjies kry nie en dat daar 400 000 jakkalse op daardie oomblik in die land is. S? nou net jy skiet enetjie is daar mos nou 399 999 oor. Is dit nou meer of minder as 400 000? As 200 manne elke jaar 20 skiet is daar 4000 minder en so kan ons aangaan. Daar is min of meer 10 000 boere in die land en as elkeen net 10 doodmaak lyk die prentjie aansienlik beter.
Maak my ook warm onder die kraag as iemand wil voorgee dat hoe meer jy hulle skiet, hoe meer word hulle.
Mooiloop
Ps. Daar is meer as 10 000 boere(plase), seker ook meer jakkalse as die 400 000 wat ek voorgestel het, maar as almal sy deeltjie doen is die sakie gou gewonne.

Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: Helper tewe
Jy het my nou n plan gegee, ek gaan van nou af net by my buurman jakkalse skiet.Jagbehep! wrote: anders gestel: as my buurman nou n jakkals skiet, dan kom die een in sy plek dan seker van my af? ek het dan n jakkals minder by my. ek wen dus uit my buurman se skietery.
Dan gaan hy my later betaal om my jakkalse by hom te skiet
Nou tik ek myself darem lekker deurmekaar?