Helper tewe

Post Reply
Fanie Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 506
Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm

Helper tewe

Post by Fanie Nel »

Goeie naand almal

Ons gister aand bietjie jakkie gejag en baie sukses gehad.

Ons het twee helpers geskiet hul het saam die reuns ingekom wil net hoor of van die ander manne dit ook vind hierdie tyd van die jaar.
Die ander ding wat ek wil weet is of die teef wat nou oor is weer 'n helper kry as mens reun en helper geskiet het, of maak sy nou maar alleen kleintjies groot.

Groete Fanie Nel
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Helper tewe

Post by Gerhard »

Fanie

Goeie vraag.

Dis hoe ek dit verstaan...

Die helper is n teef van die vorige jaar se werpsel wat terug gehou word om die jaar se werpsel te help groot maak.

Ek twyfel of die teef nou n ander helper sal kry maar dink tog sy sal die kleintjies alleen kan groot maak...

Hoor graag wat se die ander manne.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: Helper tewe

Post by tafjak »

Fanie

Net hier waar Rob-Harrison White en sy p?lle hul self in die voet skiet. Tewe met kleintjies sal ander maat kry(as een beskikbaar is) en gewoonlik nader aan die kos skuif. Daarom verduur jakkalse tog ander nie-merkende jakkalse in hulle gebied(nie noodwendig in die kerngebied nie).

Die helper is nie altyd 'n teef nie, ook nie altyd 'n helper nie maar tot soms 2 helpers. 3Weke gelede 2 reuns wat helpers was geskiet + die reun, maar teef nog op vrye voet. Haar wel gesien, maar kon haar gladnie skiet nie.

Wanneer kos volop is sal die teef tog alleen regkom.
Mooiloop en Geseende Kersfees!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Helper tewe

Post by Gerhard »

tafjak wrote: Fanie

Net hier waar Rob-Harrison White en sy p?lle hul self in die voet skiet. Tewe met kleintjies sal ander maat kry(as een beskikbaar is) en gewoonlik nader aan die kos skuif. Daarom verduur jakkalse tog ander nie-merkende jakkalse in hulle gebied(nie noodwendig in die kerngebied nie).

Die helper is nie altyd 'n teef nie, ook nie altyd 'n helper nie maar tot soms 2 helpers. 3Weke gelede 2 reuns wat helpers was geskiet + die reun, maar teef nog op vrye voet. Haar wel gesien, maar kon haar gladnie skiet nie.

Wanneer kos volop is sal die teef tog alleen regkom.
Taffie,

Daar leer ek weer iets.

Nie geweet reuns kan terug gehou word as helper nie.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Fanie Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 506
Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm

Re: Helper tewe

Post by Fanie Nel »

Hello Taffie

Dankie oom ek nogal vermoet jakkie se kind vat nuwe maat as een beskikbaar is. Het seker laas jaar die tyd groot probleem gehad. Ekke keer wat ons gaan skiet, skiet ons net 'n reun dan twee dae stil dan begin hul weer vang as ek reg onthou het ons drie of vier reuns geskiet.  Die teef het nooit gekom nie, skiet toe een aand die reun en ry om lam kamp en daar terk ta stop vir niks nie.  Jagter  haar toe maar in hardloop geskiet,  sy het amper niks meer tande gehad nie.  Na ons haar geskiet het was dit omtert 'n jaar stil  in daai gebied.

Groete Fanie Nel
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: Helper tewe

Post by tafjak »

Gerhard

Ek dink tot helpers ouer as 2jaar is moontlik, veral wanneer neste goed uitgeroei word met die ouers en helpers wat oorbly.

Mooiloop

Ps. Ons almal leer saam en moet net nie sorg dat ons te v?r agterbly nie.
Mooiloop en Geseende Kersfees!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Helper tewe

Post by Gerhard »

tafjak wrote: Gerhard

Ek dink tot helpers ouer as 2jaar is moontlik, veral wanneer neste goed uitgeroei word met die ouers en helpers wat oorbly.

Mooiloop

Ps. Ons almal leer saam en moet net nie sorg dat ons te v?r agterbly nie.
Dis lekke dat daar so baie jakkals vrae op kom weer....

Ek leer dan baie by julle voltydse manne en brei my algemene kennis dan so uit.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Helper tewe

Post by James Wilson »

ek weet n mens moet nie iets se as jy nie defnitiewe feite het nie, maar wat ek wel hierdie seisoen opmerk hier by ons- is dit asof die tewe n raps vroer kleintjies gekry het.  as ek dus hier by my n helper sou skiet dink ek die teef gaan vir eers hierdie seisoen reg kom want die kleintjies is al groot genoeg om alleen groot te maak.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
FE
Hero Member
Hero Member
Posts: 566
Joined: Sat Jul 02, 2011 10:21 pm

Re: Helper tewe

Post by FE »

Ek weet nie veel van die hele jakkals jag ding nie, is dit waar as jy een uit skiet maak jy hulle net meer, of is dit ook maar net 'n storie? Blykbaar as 'n roofdier (jakkals, rooikat) skiet maak jy weer plek in daardie een se area vir ander om in te kom?
Born to hunt, but forced to work!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Helper tewe

Post by James Wilson »

nou waar was daai een wat nou inkom al die tyd?  ek baklei nie, ek vra net ;)
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
FE
Hero Member
Hero Member
Posts: 566
Joined: Sat Jul 02, 2011 10:21 pm

Re: Helper tewe

Post by FE »

jagbehep, so dit is net 'n storie kan ek aanneem?
Born to hunt, but forced to work!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Helper tewe

Post by James Wilson »

FE, man kyk die saak staan so.  van die stories wat n mens hoor oor jakkalse en rooikatte is partykeer half waar half onwaar. in my werelde is daar so baie jakkalse dat as jy een skiet sal daar nog wees wat dan in sy plek kom rondloop. maar as al die bure help skiet dan kan jy hopelik die getalle van die omgewing minder maak.

anders gestel:    as my  buurman nou n jakkals skiet, dan kom die een in sy plek dan seker van my af? ek het dan n jakkals minder by my. ek wen dus uit my buurman se skietery. maar as ons almal jakkalse skiet dan wen ons almal.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Helper tewe

Post by BLOK »

Lekker lag ek nou vir jou beskrywing James ;D ;D ;D ;D
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: Helper tewe

Post by tafjak »

Jagbehep

Ja, sien jy moet reg wees. Kom ons neem aan dat in Januarie daar nie jakkalse is wat kleintjies kry nie en dat daar 400 000 jakkalse op daardie oomblik in die land is. S? nou net jy skiet enetjie is daar mos nou 399 999 oor. Is dit nou meer of minder as 400 000? As 200 manne elke jaar 20 skiet is daar 4000 minder en so kan ons aangaan. Daar is min of meer 10 000 boere in die land en as elkeen net 10 doodmaak lyk die prentjie aansienlik beter.

Maak my ook warm onder die kraag as iemand wil voorgee dat hoe meer jy hulle skiet, hoe meer word hulle.

Mooiloop

Ps. Daar is meer as 10 000 boere(plase), seker ook meer jakkalse as die 400 000 wat ek voorgestel het, maar as almal sy deeltjie doen is die sakie gou gewonne.
Mooiloop en Geseende Kersfees!
Skolla
Hero Member
Hero Member
Posts: 825
Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm

Re: Helper tewe

Post by Skolla »

Jagbehep! wrote: anders gestel:    as my  buurman nou n jakkals skiet, dan kom die een in sy plek dan seker van my af? ek het dan n jakkals minder by my. ek wen dus uit my buurman se skietery.
Jy het my nou n plan gegee, ek gaan van nou af net by my buurman jakkalse skiet.
Dan gaan hy my later betaal om my jakkalse by hom te skiet ???
Nou tik ek myself darem lekker deurmekaar?

Skolla
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Helper tewe

Post by BLOK »

;D ;D ;DDit rak al interresanter ;D ;D ;D
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Post Reply