Bump..... nog beskikbaar
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
.308 custom build te koop - 33k prys verlaag
-
JacquesSAKO.308
- Sr. Member

- Posts: 250
- Joined: Thu Apr 23, 2015 11:01 am
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2959
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: .308 custom build te koop - 33k prys verlaag
JacquesSAKO.308 wrote: Tue Oct 22, 2024 9:08 pmDis waar wat jy sê. Ek is net verstom dat ek nognie eintlik belangstelling gekry het nie. Dalk is dit ń teken dat ek hom moet houApie wrote:Dis ‘n bul geweer daai.
Moenie te haastig wees nie die regte ou sal hom koop!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Het ek hom nodig en is ek die regte ou, nee. Vir die dag wat ek nie meer kan jag nie en staal wil platskiet, dan dalk!
Ontvang, geweer is super netjies en Jacques is top man om mee sake te doen.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
JacquesSAKO.308
- Sr. Member

- Posts: 250
- Joined: Thu Apr 23, 2015 11:01 am
Re: .308 custom build te koop - 33k prys verlaag
Hi Lategan,Lategan1 wrote:JacquesSAKO.308 wrote: Tue Oct 22, 2024 9:08 pmDis waar wat jy sê. Ek is net verstom dat ek nognie eintlik belangstelling gekry het nie. Dalk is dit ń teken dat ek hom moet houApie wrote:Dis ‘n bul geweer daai.
Moenie te haastig wees nie die regte ou sal hom koop!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Het ek hom nodig en is ek die regte ou, nee. Vir die dag wat ek nie meer kan jag nie en staal wil platskiet, dan dalk!
Ontvang, geweer is super netjies en Jacques is top man om mee sake te doen.
Beste.
Was baie lekker om besigheid met jou te doen. Mag die geweer vir jou so baie plesier verskaf soos hy vir my het
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
