.308 custom build te koop - 33k prys verlaag
-
JacquesSAKO.308
- Sr. Member

- Posts: 250
- Joined: Thu Apr 23, 2015 11:01 am
.308 custom build te koop - 33k prys verlaag
Sako A7 aksie
Renier Mostert McMillan A5 replica kolf
28 duim Sneeuberg 1:10 twist loop 500 skote deur.
Trueworx 20 MOA rail
HOG Silencer
Geweer skiet baie stuiwe groepies met 168gr ELD-M's teen 2820 fps
AICS bottom metal kan ook saamgaan nognie opgesit nie.
Te koop teen 33K alles ingesluit behalwe scope.
Geweer in Pretoria by my, sal bereid wees om berginspermit te teken as die koper self reël Sent from my SM-S901E using Tapatalk

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by JacquesSAKO.308 on Mon Sep 30, 2024 8:16 pm, edited 5 times in total.
-
JacquesSAKO.308
- Sr. Member

- Posts: 250
- Joined: Thu Apr 23, 2015 11:01 am
Re: .308 wat ek die water mee wil toes.
Groepe 200 meter en 300 meter
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
JacquesSAKO.308
- Sr. Member

- Posts: 250
- Joined: Thu Apr 23, 2015 11:01 am
Re: .308 wat ek die water mee wil toes.
Nog ń foto
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
JacquesSAKO.308
- Sr. Member

- Posts: 250
- Joined: Thu Apr 23, 2015 11:01 am
Re: .308 wat ek die water mee wil toets.
Bump - wat dink julle manne sal ń regverdige prys wees vir die geweer?
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
-
JF123
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm
Re: .308 wat ek die water mee wil toets.
Die loop is die probleem. Sneeuberg het nog nie veel van 'n naam in die loop bedryf nie. Wat is die loop se proefiel? Die heel eerste foto lyk dit asof daar 'n "sleeve" oor getrek is. En die laaste foto lyk nie soos 'n 28" loop nie; is dit 'n refleks silencer? Is daar 'n rede hoekom jy net 3-skoot groeperings wys?
-
JacquesSAKO.308
- Sr. Member

- Posts: 250
- Joined: Thu Apr 23, 2015 11:01 am
Re: .308 wat ek die water mee wil toets.
Hi JF.JF123 wrote:Die loop is die probleem. Sneeuberg het nog nie veel van 'n naam in die loop bedryf nie. Wat is die loop se proefiel? Die heel eerste foto lyk dit asof daar 'n "sleeve" oor getrek is. En die laaste foto lyk nie soos 'n 28" loop nie; is dit 'n refleks silencer? Is daar 'n rede hoekom jy net 3-skoot groeperings wys?
Die loop is ge cerakote so dit antwoord seker die sleeve. Die loop is verseker 28 duim hy het net ń reflex Hog silencer op.
Die loop is ń medium palma en eindig op 22 mm.
Ek sal nou ń 5 skoot 100 meter groepering plaas. Ek moet sê die sneeuberg skiet al van die eerste skote af ver bo my verwagting. Hy maak maklik skoon en hy is uiters akkuraat en maklik om ladings voor te kry.
Sien ook aangeheg foto van loop sommer so na ń skoonmaak sessie voor by die kroon. Die tekstuur op die kroon lyk grof omdat die olie so smeermerke maak van die flash van die foon. Sent from my SM-S901E using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 904
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: .308 wat ek die water mee wil toets.
Daar is niks verkeerd met n Sneeuberg loop nie.
Net soos Walther, Krieger en die lot dop daar by almal n dud uit, maar 99% van die Sneeuberg lope is baie goed.
Net soos Walther, Krieger en die lot dop daar by almal n dud uit, maar 99% van die Sneeuberg lope is baie goed.
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 904
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: .308 wat ek die water mee wil toets.
Ek glo R37k is n goeie prys vir daardie geweer.
-
phyllox
- Jr. Member

- Posts: 64
- Joined: Sun Mar 04, 2018 5:05 pm
Re: .308 wat ek die water mee wil toets.
Dis net die thread cap wat jy op die foto sien. Ek het n Sneeuberg loop wat baie mooi skiet. Lekker geweer die.JF123 wrote:Die loop is die probleem. Sneeuberg het nog nie veel van 'n naam in die loop bedryf nie. Wat is die loop se proefiel? Die heel eerste foto lyk dit asof daar 'n "sleeve" oor getrek is. En die laaste foto lyk nie soos 'n 28" loop nie; is dit 'n refleks silencer? Is daar 'n rede hoekom jy net 3-skoot groeperings wys?
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
JacquesSAKO.308
- Sr. Member

- Posts: 250
- Joined: Thu Apr 23, 2015 11:01 am
Re: .308 te koop
Prys verlaag
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
-
JF123
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm
Re: .308 te koop
Wat is die totale gewig van die geweer sonder scope met die magesyn en knaldemper?
Ook, watse magesyn het dit tans op?
Ook, watse magesyn het dit tans op?
-
JacquesSAKO.308
- Sr. Member

- Posts: 250
- Joined: Thu Apr 23, 2015 11:01 am
Re: .308 te koop
Ek gaan vir jou moet weeg ek laatweet jou netnou. Hy het tans nog sy 3 skoot gewone magesynJF123 wrote:Wat is die totale gewig van die geweer sonder scope met die magesyn en knaldemper?
Ook, watse magesyn het dit tans op?
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
-
JacquesSAKO.308
- Sr. Member

- Posts: 250
- Joined: Thu Apr 23, 2015 11:01 am
Re: .308 te koop
5,4kg kanldemper en Magesyn byJF123 wrote:Wat is die totale gewig van die geweer sonder scope met die magesyn en knaldemper?
Ook, watse magesyn het dit tans op?
5 kg sonder knaldemper Sent from my SM-S901E using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: .308 te koop
Lekker pakkie die, en sy prys is reg.
Ek glo jy sal hom gou verkoop Jacques!
Ek glo jy sal hom gou verkoop Jacques!
Goed, beter, 6millimeter!
-
JacquesSAKO.308
- Sr. Member

- Posts: 250
- Joined: Thu Apr 23, 2015 11:01 am
Re: .308 te koop
Dankie Geno, hart gaan nog seer wees oor die eenGeno wrote:Lekker pakkie die, en sy prys is reg.
Ek glo jy sal hom gou verkoop Jacques!
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
- Blitzzz
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm
Re: .308 te koop
Kan iemand asb die geweer koop. As ek reg was om te koop was hy nou myne.
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2959
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
-
JacquesSAKO.308
- Sr. Member

- Posts: 250
- Joined: Thu Apr 23, 2015 11:01 am
Re: .308 te koop
Die manne moet begin luister na julleBlitzzz wrote:Kan iemand asb die geweer koop. As ek reg was om te koop was hy nou myne.
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro

Sent from my SM-S901E using Tapatalk
-
JacquesSAKO.308
- Sr. Member

- Posts: 250
- Joined: Thu Apr 23, 2015 11:01 am
Re: .308 te koop
Bump- Prys verlaag....
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
-
JacquesSAKO.308
- Sr. Member

- Posts: 250
- Joined: Thu Apr 23, 2015 11:01 am
Re: .308 custom build te koop - 33k prys verlaag
Enige iemand wat ń aanbod wil maak?
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: .308 custom build te koop - 33k prys verlaag
Dis ‘n bul geweer daai.
Moenie te haastig wees nie die regte ou sal hom koop!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Moenie te haastig wees nie die regte ou sal hom koop!
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
JacquesSAKO.308
- Sr. Member

- Posts: 250
- Joined: Thu Apr 23, 2015 11:01 am
Re: .308 custom build te koop - 33k prys verlaag
Dis waar wat jy sê. Ek is net verstom dat ek nognie eintlik belangstelling gekry het nie. Dalk is dit ń teken dat ek hom moet houApie wrote:Dis ‘n bul geweer daai.
Moenie te haastig wees nie die regte ou sal hom koop!
Sent from my iPhone using Tapatalk

Sent from my SM-S901E using Tapatalk
-
JF123
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm
Re: .308 custom build te koop - 33k prys verlaag
As dit nog beskikbaar is en Desember sal ons praat.
-
Racoon
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Sun May 01, 2022 10:26 pm
Re: .308 custom build te koop - 33k prys verlaag
Pm gestuur Jacques
-
JacquesSAKO.308
- Sr. Member

- Posts: 250
- Joined: Thu Apr 23, 2015 11:01 am
Re: .308 custom build te koop - 33k prys verlaag
Sommer net vir interresantheid. Rian of soos ons hom op die groep ken Racoon het my gevra om te kyk wat maak die lang 1:10 met 150 gr punte.
Ek het toe net 6 x 150gr SST's oor in die kas. Ek besluit toe ek los die seating die nes hy opgestel is vir my ander punte en druk toe 3 patrone met 40gr S335 agter hulle gat om ń kallibrasie lading vir QL te skiet.
Hier is die resultate. Die 0.6MOA groep was die kallibrasie groep gewees. En die 0.46 MOA groep was QL se projeksie. Skoot wat nie sny nie was my cold bore skoot gewees.
Ek plaas dit sommer om te wys dat Sneeuberg werk en QL werk ook, o ja en Somchem kan soms konstant ook wees. Sent from my SM-S901E using Tapatalk