BARRELED ACTION HOWA 22-250 MET 1:8 TWIST LOOP

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
User avatar
SHARKY
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 478
Joined: Tue Apr 05, 2016 8:39 pm

BARRELED ACTION HOWA 22-250 MET 1:8 TWIST LOOP

Post by SHARKY »

Ek het hierdie Howa 22-250 te koop!! Loop is Straight Taper 28”Lank en n 1:8 Twist! Geweer het 320 x Skote deur die Loop! Het 35MOA Picatinny Rail en 1:18 Thread! Sneller is ook Baie Lig! Image
Eks in Middelburg Mpumalanga. Kontak - 0784663980. Prys = R16500.00.Image
Image
Image
Image


Sent from my iPhone using Tapatalk
JacquesSAKO.308
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 250
Joined: Thu Apr 23, 2015 11:01 am

Re: BARRELED ACTION HOWA 22-250 MET 1:8 TWIST LOOP

Post by JacquesSAKO.308 »

Hi Sharky,

Wat was jou gekose punte op hom en het jy enige fotos van groeperings?

Sent from my SM-S901E using Tapatalk

User avatar
SHARKY
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 478
Joined: Tue Apr 05, 2016 8:39 pm

Re: BARRELED ACTION HOWA 22-250 MET 1:8 TWIST LOOP

Post by SHARKY »

Hier is waarmee Ek geskiet het!! Ek het Wel Berger se 85g Punte ook gekoop maar nooit probeer nie en in Tussen Hulle ook al weer Verkoop!!Image Die H4831sc Kruit is ook seker nie idiale Kruit nie maar Ek het al My gewere met dit geskiet om al die verskillende Kruite uit te skakel.
So Ek glo met Tyd en Effort kan Hy verseker nog beter! Hierdie was 3 x Skoot Groeperings op 100m!Image


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
SHARKY
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 478
Joined: Tue Apr 05, 2016 8:39 pm

Re: BARRELED ACTION HOWA 22-250 MET 1:8 TWIST LOOP

Post by SHARKY »

Voorlopig Verkoop!


Sent from my iPhone using Tapatalk
Post Reply