Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek het hierdie Howa 22-250 te koop!! Loop is Straight Taper 28”Lank en n 1:8 Twist! Geweer het 320 x Skote deur die Loop! Het 35MOA Picatinny Rail en 1:18 Thread! Sneller is ook Baie Lig!
Eks in Middelburg Mpumalanga. Kontak - 0784663980. Prys = R16500.00.
Hier is waarmee Ek geskiet het!! Ek het Wel Berger se 85g Punte ook gekoop maar nooit probeer nie en in Tussen Hulle ook al weer Verkoop!! Die H4831sc Kruit is ook seker nie idiale Kruit nie maar Ek het al My gewere met dit geskiet om al die verskillende Kruite uit te skakel.
So Ek glo met Tyd en Effort kan Hy verseker nog beter! Hierdie was 3 x Skoot Groeperings op 100m!