Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Enige iets pas hier/ discuss anything here
DWB
Hero Member
Posts: 6973 Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Post
by DWB » Mon Apr 14, 2025 11:22 am
Fred is besig om te jag
Ons het maar aanhou proe tot dit lekker was.
En die verskil is so R100 per tot Wouter
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Frederik
Hero Member
Posts: 5023 Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Post
by Frederik » Mon Apr 14, 2025 11:27 am
[/quote]
Freek wat is die verskil tussen die twee?
[/quote]
Jy staan die volgende dag vroeg op RO die oggend en skiet 'n mooi score vir die dag by BASA.
DWB
Hero Member
Posts: 6973 Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Post
by DWB » Mon Apr 14, 2025 11:43 am
Frederik wrote: Mon Apr 14, 2025 11:27 am
Freek wat is die verskil tussen die twee?
[/quote]
Jy staan die volgende dag vroeg op RO die oggend en skiet 'n mooi score vir die dag by BASA.
[/quote]
As dit oor scores gaan dan handteer ek die klein hoeveelhede slegter as jy!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Forester
Hero Member
Posts: 580 Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am
Post
by Forester » Mon Apr 14, 2025 11:48 am
Wat was vir julle die beste Bowmore No 1 of die 12 jaar?
Wynand
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
Capt. Yoda
Hero Member
Posts: 13581 Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Post
by Capt. Yoda » Mon Apr 14, 2025 11:50 am
Ek sien ons broers drink deesdae so Jameson en Appetizer, meng julle daai 12 jaar ook so?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
DWB
Hero Member
Posts: 6973 Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Post
by DWB » Mon Apr 14, 2025 11:53 am
Forester wrote: Mon Apr 14, 2025 11:48 am
Wat was vir julle die beste Bowmore No 1 of die 12 jaar?
No1 is baie sag op die tong
12jr het so bietjie meer skerperigheid aan hom.
Ek geniet beide!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Frederik
Hero Member
Posts: 5023 Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Post
by Frederik » Mon Apr 14, 2025 12:03 pm
Ek geniet die 12 jaar Bowmore meer hy is baie naby aan die 10 jaar Three Ships.
Die kroon van die aand was die Port Charoltte Heavily peated baie naby as Lagavulin16.
Talisker 10 jaar bly maar staat maker met smaak en prys.
Frederik
Hero Member
Posts: 5023 Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Post
by Frederik » Mon Apr 14, 2025 1:25 pm
As dit oor scores gaan dan handteer ek die klein hoeveelhede slegter as jy!
[/quote]
Nie aldag wat mens jou nuwe 500 Jeff moet leer nie dis net groepyne en scoring is nie maklik soos jy weet.
Forester
Hero Member
Posts: 580 Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am
Post
by Forester » Mon Apr 14, 2025 1:30 pm
Blameer dit op daai sterk sigare... Hulle skop meer as die whiskey of die 500 Jeff!
Wynand
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
DWB
Hero Member
Posts: 6973 Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Post
by DWB » Mon Apr 14, 2025 1:31 pm
Jis ek moet sê daai Oliva series V was 'n puik sigaar en het ons gladnie geroer nie! Ek het amper gewens hy was nog 2" langer!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Toxxyc
Hero Member
Posts: 1374 Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Post
by Toxxyc » Tue Apr 15, 2025 8:39 am
DWB wrote: Sat Apr 12, 2025 7:31 pm
So proe ons hulle een vir een.
IMG-20250411-WA0111.jpg
Daardie Three Ships 10 Year proe vir my soos wat dit ruik as jy by 'n Tekkie Town instap.
toxicsox
Sr. Member
Posts: 356 Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am
Post
by toxicsox » Tue Apr 15, 2025 8:43 am
Ek gaan na werk by Tekkie Town instap.
Toxxyc
Hero Member
Posts: 1374 Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Post
by Toxxyc » Tue Apr 15, 2025 10:48 am
Haha ek het jare terug 'n whisky club bestuur by die werk (een van die "perks" as jy by 'n fancy middestad-IT-company werk). Een van die tastings wat ek beplan het was whiskies van rondom die wereld, en die Three Ships 10YO was die een wat van SA gekies is. Ek was erg teleurgesteld, omdat die eerste reuk tipies "Tekkie Town" was vir my. So effens rubberig, wat seker maar die tipe smokey flavour is wat daarin is. Ek het geleer om verby dit te kom, maar dis snaaks genoeg die eerste ding waaraan ek dink as ek daardie bottel sien. Three Ships 10YO = Tekkie Town whisky.
Wouter Roets
Administrator
Posts: 7557 Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Post
by Wouter Roets » Tue Apr 15, 2025 11:35 am
Wouter Roets wrote: Mon Apr 14, 2025 11:03 am
Frederik wrote: Sun Apr 13, 2025 6:59 pm
DWB wrote: Sat Apr 12, 2025 7:31 pm
So proe ons hulle een vir een.
IMG-20250411-WA0111.jpg
Dit was 'n aand vir die boeke kwalitiet nie kwantitiet.
Freek wat is die verskil tussen die twee?
Fokus Frekie!
Wat is die verskil tussen n kwaliTIET en kwantiTIET?
Frederik
Hero Member
Posts: 5023 Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Post
by Frederik » Tue Apr 15, 2025 11:49 am
Wouter Roets wrote: Tue Apr 15, 2025 11:35 am
Freek wat is die verskil tussen die twee?
Fokus Frekie!
Wat is die verskil tussen n kwaliTIET en kwantiTIET?
[/quote]
Dik vingers op klein skerm tik en ouderdom met oë.
DWB
Hero Member
Posts: 6973 Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Post
by DWB » Tue Apr 15, 2025 1:04 pm
Wouter Roets wrote: Tue Apr 15, 2025 11:35 am
Wouter Roets wrote: Mon Apr 14, 2025 11:03 am
Frederik wrote: Sun Apr 13, 2025 6:59 pm
Dit was 'n aand vir die boeke kwalitiet nie kwantitiet.
Freek wat is die verskil tussen die twee?
Fokus Frekie!
Wat is die verskil tussen n kwaliTIET en kwantiTIET?
Hehehehehe Wouter met jou oplettentiet is daar niks fout niet!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Ratel
Hero Member
Posts: 1879 Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Post
by Ratel » Tue Apr 15, 2025 4:41 pm
DWB wrote: Tue Apr 15, 2025 1:04 pm
Wouter Roets wrote: Tue Apr 15, 2025 11:35 am
Wouter Roets wrote: Mon Apr 14, 2025 11:03 am
Freek wat is die verskil tussen die twee?
Fokus Frekie!
Wat is die verskil tussen n kwaliTIET en kwantiTIET?
Hehehehehe Wouter met jou oplettentiet is daar niks fout niet!
Klink na goeie whisky waaraan n man lank kan teug.
Maak 'n verskil
Wouter Roets
Administrator
Posts: 7557 Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Post
by Wouter Roets » Wed Apr 16, 2025 7:57 am
Ja nee kyk sekere mense het net een dink op die brein as hulle ietsie genem het...