Oorlog, en gerugte van oorlog noggal in geweerwinkels
- finch
- Sr. Member

- Posts: 461
- Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Re: Oorlog, en gerugte van oorlog noggal in geweerwinkels
Miskien is hierdie n geleentheid om n jaracal fopnuus storie te begin en te kyk hoe ver ons hom kan versprei: Iets soos my recce vriend se hulle is besig om ammo op te stock sodat hulle gereed kan wees vir n potensieele aanval uit die verre noorde. Daar is glo ongelukkigheid in n skandinawiese land oor ons hulle bron van inkomste afgesny het toe ons etoll gestop het...
-
toxicsox
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am
Re: Oorlog, en gerugte van oorlog noggal in geweerwinkels
Nou dat daar klomp Magtech primers geland het is al die slimkoppe agter die toonbank onkant gevang - Magtech is mos deel van CBC Global Ammunition wat NATO supply.... Nou is hulle: "komponente word gehou vir oorlog" argument in sy maai in...
-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Re: Oorlog, en gerugte van oorlog noggal in geweerwinkels
Boys?????Cobus(Cobb) wrote: Fri Aug 16, 2024 11:19 pm Ek word toe ook sommer aangeraai om kos ook op te gaar.![]()
![]()
Cheers
Wil julle vir my se julle blikkies kos van 1995 is reeds opgeeet?
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Oorlog, en gerugte van oorlog noggal in geweerwinkels
Jy vergeet van Covid toe die winkels toe was?ZKK wrote:Boys?????Cobus(Cobb) wrote: Fri Aug 16, 2024 11:19 pm Ek word toe ook sommer aangeraai om kos ook op te gaar.![]()
![]()
Cheers
Wil julle vir my se julle blikkies kos van 1995 is reeds opgeeet?

Sent from my iPhone using Tapatalk
-
3kus
- Full Member

- Posts: 149
- Joined: Mon Mar 26, 2018 11:02 am
Re: Oorlog, en gerugte van oorlog noggal in geweerwinkels
Capt. Yoda wrote:Ek zip eder my lat in my jean vas voor ek na sy stem luister

ek stemSent from my iPhone using Tapatalk
.22LR / 308 Win / 6.5x55 SE / 6.5CM / 7 RSAUM / 338WM / 375H&H / 9mm
-
toxicsox
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am
Re: Oorlog, en gerugte van oorlog noggal in geweerwinkels
Vergeet die oorlog - as ek die verkiesing in Amerika so kyk en sien wat die uitkoms gaan wees met 4 jaar weer Trump gaan ons maar moet op stock op ingevoerde items. Goud, wat ons ekonomie dryf gaan seker baie daal, en die rand verswak. Hoop ek is verkeerd maar dit is wat ek dink wat gaan gebeur in "Sh1thole African Countries."
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Oorlog, en gerugte van oorlog noggal in geweerwinkels
Ja nee ek reken die wereld sou n baie beter plek gewees het met iemand so bekwaam aan die stuur soos Kamala
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Oorlog, en gerugte van oorlog noggal in geweerwinkels
Goud is nie die enigste ding wat ons ekonomie dryf nie, sterker dolla beteken meer steenkool, chrome, magnetiet en mangaan uitvoere.toxicsox wrote:Vergeet die oorlog - as ek die verkiesing in Amerika so kyk en sien wat die uitkoms gaan wees met 4 jaar weer Trump gaan ons maar moet op stock op ingevoerde items. Goud, wat ons ekonomie dryf gaan seker baie daal, en die rand verswak. Hoop ek is verkeerd maar dit is wat ek dink wat gaan gebeur in "Sh1thole African Countries."
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Hano243
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Wed Jan 21, 2015 3:56 pm
Re: Oorlog, en gerugte van oorlog noggal in geweerwinkels
Die bietjie wat dit ons land negatief kan/gaan beinvloed is minimaal teenoor die voordeel wat Amerika en die meeste van die wereld hier uit gaan trek.
Hano
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Oorlog, en gerugte van oorlog noggal in geweerwinkels
Nou praat jy…Hano243 wrote:Die bietjie wat dit ons land negatief kan/gaan beinvloed is minimaal teenoor die voordeel wat Amerika en die meeste van die wereld hier uit gaan trek.
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
toxicsox
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am
Re: Oorlog, en gerugte van oorlog noggal in geweerwinkels
DIt is 'n sad state of affairs as daai jou enigste twee keuses is. Harris en Trump. Die een verkrag alles wat voor hom kom of dit nou mense of demokrasie is, en die ander flip flop soos 'n vis uit water oor enige policy wat sy wil aanraak. Trump is Zuma 100% uitgeknip - Harris is Mashaba 100% uitgeknip en dit is Amerikaners se enigste keuse?
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Oorlog, en gerugte van oorlog noggal in geweerwinkels
Ek is nie seker of jy sarkasties is of ernstig nie. Jy moet dalk eerder weer gaan kyk na jou vorige post, om te se iemand verkrag alles wat voor hom kom is nie baie wys op n publieke forum nie. Dis dalk die rede hoekom ons nie politiek en kerk praat op Jaracal nie, soms is dit beter om net stl te bly as jy nie al die feite het nie.toxicsox wrote: Wed Nov 06, 2024 2:48 pm DIt is 'n sad state of affairs as daai jou enigste twee keuses is. Harris en Trump. Die een verkrag alles wat voor hom kom of dit nou mense of demokrasie is, en die ander flip flop soos 'n vis uit water oor enige policy wat sy wil aanraak. Trump is Zuma 100% uitgeknip - Harris is Mashaba 100% uitgeknip en dit is Amerikaners se enigste keuse?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Oorlog, en gerugte van oorlog noggal in geweerwinkels
Wanne jy te veel CNN en the View kyk
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
toxicsox
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am
Re: Oorlog, en gerugte van oorlog noggal in geweerwinkels
Ag manne tenminste is die oorlog in die middel Ooste en Ukraine volgende week mos verby.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2955
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Oorlog, en gerugte van oorlog noggal in geweerwinkels
In die gees van die trant van die draad verstaan ek heeltemal wat hy kwytraak. Neem dit ligtelik op.sako 30-06 wrote: Wed Nov 06, 2024 3:20 pmEk is nie seker of jy sarkasties is of ernstig nie. Jy moet dalk eerder weer gaan kyk na jou vorige post, om te se iemand verkrag alles wat voor hom kom is nie baie wys op n publieke forum nie. Dis dalk die rede hoekom ons nie politiek en kerk praat op Jaracal nie, soms is dit beter om net stl te bly as jy nie al die feite het nie.toxicsox wrote: Wed Nov 06, 2024 2:48 pm DIt is 'n sad state of affairs as daai jou enigste twee keuses is. Harris en Trump. Die een verkrag alles wat voor hom kom of dit nou mense of demokrasie is, en die ander flip flop soos 'n vis uit water oor enige policy wat sy wil aanraak. Trump is Zuma 100% uitgeknip - Harris is Mashaba 100% uitgeknip en dit is Amerikaners se enigste keuse?
Ek is nie ‘n Trumper nie, hy het gewen en gaan ‘n verskil maak.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Oorlog, en gerugte van oorlog noggal in geweerwinkels
Dalk gaan ons nou weer CCI slagdoppies kry.Lategan1 wrote:In die gees van die trant van die draad verstaan ek heeltemal wat hy kwytraak. Neem dit ligtelik op.sako 30-06 wrote: Wed Nov 06, 2024 3:20 pmEk is nie seker of jy sarkasties is of ernstig nie. Jy moet dalk eerder weer gaan kyk na jou vorige post, om te se iemand verkrag alles wat voor hom kom is nie baie wys op n publieke forum nie. Dis dalk die rede hoekom ons nie politiek en kerk praat op Jaracal nie, soms is dit beter om net stl te bly as jy nie al die feite het nie.toxicsox wrote: Wed Nov 06, 2024 2:48 pm DIt is 'n sad state of affairs as daai jou enigste twee keuses is. Harris en Trump. Die een verkrag alles wat voor hom kom of dit nou mense of demokrasie is, en die ander flip flop soos 'n vis uit water oor enige policy wat sy wil aanraak. Trump is Zuma 100% uitgeknip - Harris is Mashaba 100% uitgeknip en dit is Amerikaners se enigste keuse?
Ek is nie ‘n Trumper nie, hy het gewen en gaan ‘n verskil maak.
Beste.
En dinge in Israel gaan dalk spoed vang
Sent from my iPhone using Tapatalk
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Oorlog, en gerugte van oorlog noggal in geweerwinkels
As Harris president geword het, het die hele senaat maandag EV's gery. Met Trump daar sal ons weer herlaai komponente kry. Zuma en Trump ek dink nie jy kan die twee met mekaar vergelyk nie. Trump het nie geld nodig nie.toxicsox wrote: Wed Nov 06, 2024 2:48 pm DIt is 'n sad state of affairs as daai jou enigste twee keuses is. Harris en Trump. Die een verkrag alles wat voor hom kom of dit nou mense of demokrasie is, en die ander flip flop soos 'n vis uit water oor enige policy wat sy wil aanraak. Trump is Zuma 100% uitgeknip - Harris is Mashaba 100% uitgeknip en dit is Amerikaners se enigste keuse?
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Oorlog, en gerugte van oorlog noggal in geweerwinkels
Watse herlaai komponente kan jy nie kry nie?joe rocket wrote: Wed Nov 06, 2024 9:05 pmAs Harris president geword het, het die hele senaat maandag EV's gery. Met Trump daar sal ons weer herlaai komponente kry. Zuma en Trump ek dink nie jy kan die twee met mekaar vergelyk nie. Trump het nie geld nodig nie.toxicsox wrote: Wed Nov 06, 2024 2:48 pm DIt is 'n sad state of affairs as daai jou enigste twee keuses is. Harris en Trump. Die een verkrag alles wat voor hom kom of dit nou mense of demokrasie is, en die ander flip flop soos 'n vis uit water oor enige policy wat sy wil aanraak. Trump is Zuma 100% uitgeknip - Harris is Mashaba 100% uitgeknip en dit is Amerikaners se enigste keuse?
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1879
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Oorlog, en gerugte van oorlog noggal in geweerwinkels
LMGA haal jy die woorde so uit my mond uit. Hoe se Trump "drill baby drill".joe rocket wrote: Wed Nov 06, 2024 9:05 pmAs Harris president geword het, het die hele senaat maandag EV's gery. Met Trump daar sal ons weer herlaai komponente kry. Zuma en Trump ek dink nie jy kan die twee met mekaar vergelyk nie. Trump het nie geld nodig nie.toxicsox wrote: Wed Nov 06, 2024 2:48 pm DIt is 'n sad state of affairs as daai jou enigste twee keuses is. Harris en Trump. Die een verkrag alles wat voor hom kom of dit nou mense of demokrasie is, en die ander flip flop soos 'n vis uit water oor enige policy wat sy wil aanraak. Trump is Zuma 100% uitgeknip - Harris is Mashaba 100% uitgeknip en dit is Amerikaners se enigste keuse?
Maak 'n verskil
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Oorlog, en gerugte van oorlog noggal in geweerwinkels
JPS wrote: Wed Nov 06, 2024 10:23 pmWatse herlaai komponente kan jy nie kry nie?joe rocket wrote: Wed Nov 06, 2024 9:05 pmAs Harris president geword het, het die hele senaat maandag EV's gery. Met Trump daar sal ons weer herlaai komponente kry. Zuma en Trump ek dink nie jy kan die twee met mekaar vergelyk nie. Trump het nie geld nodig nie.toxicsox wrote: Wed Nov 06, 2024 2:48 pm DIt is 'n sad state of affairs as daai jou enigste twee keuses is. Harris en Trump. Die een verkrag alles wat voor hom kom of dit nou mense of demokrasie is, en die ander flip flop soos 'n vis uit water oor enige policy wat sy wil aanraak. Trump is Zuma 100% uitgeknip - Harris is Mashaba 100% uitgeknip en dit is Amerikaners se enigste keuse?
Jan, ek sal N160 geniet as jy te veel het
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Rawstorne
- Full Member

- Posts: 122
- Joined: Mon Oct 10, 2022 6:26 pm
Oorlog, en gerugte van oorlog noggal in geweerwinkels
As ek die laaste klompie kommentaar lees, dan wonder ek hoeveel manne regtig weet wat in die VSA aangaan?
Weet hoe daardie land in die tagtiger-, negentigerjare en toe in die nuwe eeu en daarna gelyk het. Hoe die land in die laaste vier jaar verander het?
Die mense ken. By hulle aan huis was.
As jy elke klompie jaar daar was. Tussen die mense. Oor al die diverse streke van stad tot plaasgebied, dan sal jy dalk 'n ander storie kan vertel.
As jy weet dat die Rand sterker as die Dollar was. Toe R3-20 en toe R6. Toe sommer R12 en nou R18.
As jou vriend in en uit Texas wat self meer as twintig jaar hier in ons eie Suid-Afrika op die platteland gebly het en dit sy huis genoem het vir jou sê, hy is moeg om in 'n eerste wêreld land te bly wat die laaste vier jaar soos 'n derde wêreld land bestuur word, sê hy is verjeug oor die uitslae. Dan sien jy dalk iets anders raak.
Ek dink, van die manne waarmee hier bo gespot is oor die bog wat hulle kwytraak, lewer kommentaar oor iets wat hulle nie regtig van weet nie. Dit is maar net hoorsê.
Nou-ja...
Kom ons groei die ekonomie sodat skiet goedkoper raak.

Last edited by Rawstorne on Thu Nov 07, 2024 7:18 am, edited 1 time in total.
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1879
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Oorlog, en gerugte van oorlog noggal in geweerwinkels
Praat van Texas. Biden het presies gedoen wat ons regering doen en landsgrense oopgegooi en kyk hoeveel kriminele kom die land binne, net soos by ons. Ten minste neem Trompie 'n daadwerlike besluit om dit te stop. Dit alleen se al klaar baie.Rawstorne wrote: Thu Nov 07, 2024 7:18 am As ek die laaste klompie kommentaar lees, dan wonder ek hoeveel manne regtig weet wat in die VSA aangaan?
Weet hoe daardie land in die tagtiger-, negentigerjare en toe in die nuwe eeu en daarna gelyk het. Hoe die land in die laaste vier jaar verander het?
Die mense ken. By hulle aan huis was.
As jy elke klompie jaar daar was. Tussen die mense. Oor al die diverse streke van stad tot plaasgebied, dan sal jy dalk 'n ander storie kan vertel.
As jy weet dat die Rand sterker as die Dollar was. Toe R3-20 en toe R6. Toe sommer R12 en nou R18.
As jou vriend in en uit Texas wat self meer as twintig jaar hier in ons eie Suid-Afrika op die platteland gebly het en dit sy huis genoem het vir jou sê, hy is moeg om in 'n eerste wêreld land te bly wat die laaste vier jaar soos 'n derde wêreld land bestuur word, sê hy is verjuig oor die uitslae. Dan sien jy dalk iets anders raak.
Ek dink, van die manne waarmee hier bo gespot is oor die bog wat hulle kwytraak, lewer kommentaar oor iets wat hulle nie regtig van weet nie. Dit is maar net hoorsê.
Nou-ja...
Kom ons groei die ekonomie sodat skiet goedkoper raak.
Maak 'n verskil
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Oorlog, en gerugte van oorlog noggal in geweerwinkels
JPS wrote: Wed Nov 06, 2024 10:23 pmWatse herlaai komponente kan jy nie kry nie?joe rocket wrote: Wed Nov 06, 2024 9:05 pmAs Harris president geword het, het die hele senaat maandag EV's gery. Met Trump daar sal ons weer herlaai komponente kry. Zuma en Trump ek dink nie jy kan die twee met mekaar vergelyk nie. Trump het nie geld nodig nie.toxicsox wrote: Wed Nov 06, 2024 2:48 pm DIt is 'n sad state of affairs as daai jou enigste twee keuses is. Harris en Trump. Die een verkrag alles wat voor hom kom of dit nou mense of demokrasie is, en die ander flip flop soos 'n vis uit water oor enige policy wat sy wil aanraak. Trump is Zuma 100% uitgeknip - Harris is Mashaba 100% uitgeknip en dit is Amerikaners se enigste keuse?
JPS jy weet wat ek bedoel, dalk moes ek eerder die woorde in oorvloed gebruik het.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
toxicsox
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am
Re: Oorlog, en gerugte van oorlog noggal in geweerwinkels
CCI 250 LR Primers. Dankie sal oplaai.JPS wrote: Wed Nov 06, 2024 10:23 pmWatse herlaai komponente kan jy nie kry nie?joe rocket wrote: Wed Nov 06, 2024 9:05 pmAs Harris president geword het, het die hele senaat maandag EV's gery. Met Trump daar sal ons weer herlaai komponente kry. Zuma en Trump ek dink nie jy kan die twee met mekaar vergelyk nie. Trump het nie geld nodig nie.toxicsox wrote: Wed Nov 06, 2024 2:48 pm DIt is 'n sad state of affairs as daai jou enigste twee keuses is. Harris en Trump. Die een verkrag alles wat voor hom kom of dit nou mense of demokrasie is, en die ander flip flop soos 'n vis uit water oor enige policy wat sy wil aanraak. Trump is Zuma 100% uitgeknip - Harris is Mashaba 100% uitgeknip en dit is Amerikaners se enigste keuse?
-
toxicsox
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am
Re: Oorlog, en gerugte van oorlog noggal in geweerwinkel
I am against socialism, I am against wokeness BS, I am against illegal immigrants taking over. I support what the Republican Party stands for. I support Republican policies. I do not support Donald Trump.