.308 custom build te koop - 33k prys verlaag

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
JacquesSAKO.308
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 250
Joined: Thu Apr 23, 2015 11:01 am

.308 custom build te koop - 33k prys verlaag

Post by JacquesSAKO.308 »

Sako A7 aksie
Renier Mostert McMillan A5 replica kolf
28 duim Sneeuberg 1:10 twist loop 500 skote deur.
Trueworx 20 MOA rail
HOG Silencer
Geweer skiet baie stuiwe groepies met 168gr ELD-M's teen 2820 fps
AICS bottom metal kan ook saamgaan nognie opgesit nie.

Te koop teen 33K alles ingesluit behalwe scope.

Geweer in Pretoria by my, sal bereid wees om berginspermit te teken as die koper self reël
20240915_175013.jpg
IMG-20240621-WA0012.jpg
IMG-20240621-WA0011.jpg
Sent from my SM-S901E using Tapatalk




You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by JacquesSAKO.308 on Mon Sep 30, 2024 8:16 pm, edited 5 times in total.
JacquesSAKO.308
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 250
Joined: Thu Apr 23, 2015 11:01 am

Re: .308 wat ek die water mee wil toes.

Post by JacquesSAKO.308 »

Groepe 200 meter en 300 meter
Screenshot_20240923_180503_Range Buddy.jpg
Screenshot_20240923_180335_Range Buddy.jpg
Sent from my SM-S901E using Tapatalk

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
JacquesSAKO.308
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 250
Joined: Thu Apr 23, 2015 11:01 am

Re: .308 wat ek die water mee wil toes.

Post by JacquesSAKO.308 »

Nog ń foto
20240915_175013.jpg
Sent from my SM-S901E using Tapatalk

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
JacquesSAKO.308
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 250
Joined: Thu Apr 23, 2015 11:01 am

Re: .308 wat ek die water mee wil toets.

Post by JacquesSAKO.308 »

Bump - wat dink julle manne sal ń regverdige prys wees vir die geweer?

Sent from my SM-S901E using Tapatalk

JF123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 462
Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm

Re: .308 wat ek die water mee wil toets.

Post by JF123 »

Die loop is die probleem. Sneeuberg het nog nie veel van 'n naam in die loop bedryf nie. Wat is die loop se proefiel? Die heel eerste foto lyk dit asof daar 'n "sleeve" oor getrek is. En die laaste foto lyk nie soos 'n 28" loop nie; is dit 'n refleks silencer? Is daar 'n rede hoekom jy net 3-skoot groeperings wys?
JacquesSAKO.308
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 250
Joined: Thu Apr 23, 2015 11:01 am

Re: .308 wat ek die water mee wil toets.

Post by JacquesSAKO.308 »

JF123 wrote:Die loop is die probleem. Sneeuberg het nog nie veel van 'n naam in die loop bedryf nie. Wat is die loop se proefiel? Die heel eerste foto lyk dit asof daar 'n "sleeve" oor getrek is. En die laaste foto lyk nie soos 'n 28" loop nie; is dit 'n refleks silencer? Is daar 'n rede hoekom jy net 3-skoot groeperings wys?
Hi JF.

Die loop is ge cerakote so dit antwoord seker die sleeve. Die loop is verseker 28 duim hy het net ń reflex Hog silencer op.

Die loop is ń medium palma en eindig op 22 mm.

Ek sal nou ń 5 skoot 100 meter groepering plaas. Ek moet sê die sneeuberg skiet al van die eerste skote af ver bo my verwagting. Hy maak maklik skoon en hy is uiters akkuraat en maklik om ladings voor te kry.

Sien ook aangeheg foto van loop sommer so na ń skoonmaak sessie voor by die kroon. Die tekstuur op die kroon lyk grof omdat die olie so smeermerke maak van die flash van die foon.
Screenshot_20241005_161508_Gallery.jpg
Screenshot_20241005_162016_Gallery.jpg
Sent from my SM-S901E using Tapatalk

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Andre308
Hero Member
Hero Member
Posts: 904
Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am

Re: .308 wat ek die water mee wil toets.

Post by Andre308 »

Daar is niks verkeerd met n Sneeuberg loop nie.

Net soos Walther, Krieger en die lot dop daar by almal n dud uit, maar 99% van die Sneeuberg lope is baie goed.
Andre308
Hero Member
Hero Member
Posts: 904
Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am

Re: .308 wat ek die water mee wil toets.

Post by Andre308 »

Ek glo R37k is n goeie prys vir daardie geweer.
phyllox
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 64
Joined: Sun Mar 04, 2018 5:05 pm

Re: .308 wat ek die water mee wil toets.

Post by phyllox »

JF123 wrote:Die loop is die probleem. Sneeuberg het nog nie veel van 'n naam in die loop bedryf nie. Wat is die loop se proefiel? Die heel eerste foto lyk dit asof daar 'n "sleeve" oor getrek is. En die laaste foto lyk nie soos 'n 28" loop nie; is dit 'n refleks silencer? Is daar 'n rede hoekom jy net 3-skoot groeperings wys?
Dis net die thread cap wat jy op die foto sien. Ek het n Sneeuberg loop wat baie mooi skiet. Lekker geweer die.


Sent from my iPhone using Tapatalk
JacquesSAKO.308
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 250
Joined: Thu Apr 23, 2015 11:01 am

Re: .308 te koop

Post by JacquesSAKO.308 »

Prys verlaag

Sent from my SM-S901E using Tapatalk

JF123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 462
Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm

Re: .308 te koop

Post by JF123 »

Wat is die totale gewig van die geweer sonder scope met die magesyn en knaldemper?

Ook, watse magesyn het dit tans op?
JacquesSAKO.308
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 250
Joined: Thu Apr 23, 2015 11:01 am

Re: .308 te koop

Post by JacquesSAKO.308 »

JF123 wrote:Wat is die totale gewig van die geweer sonder scope met die magesyn en knaldemper?

Ook, watse magesyn het dit tans op?
Ek gaan vir jou moet weeg ek laatweet jou netnou. Hy het tans nog sy 3 skoot gewone magesyn

Sent from my SM-S901E using Tapatalk

JacquesSAKO.308
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 250
Joined: Thu Apr 23, 2015 11:01 am

Re: .308 te koop

Post by JacquesSAKO.308 »

JF123 wrote:Wat is die totale gewig van die geweer sonder scope met die magesyn en knaldemper?

Ook, watse magesyn het dit tans op?
5,4kg kanldemper en Magesyn by
5 kg sonder knaldemper
20241013_074536.jpg
20241013_074759.jpg
20241013_074650.jpg
Sent from my SM-S901E using Tapatalk

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: .308 te koop

Post by Geno »

Lekker pakkie die, en sy prys is reg.
Ek glo jy sal hom gou verkoop Jacques!
Goed, beter, 6millimeter!
JacquesSAKO.308
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 250
Joined: Thu Apr 23, 2015 11:01 am

Re: .308 te koop

Post by JacquesSAKO.308 »

Geno wrote:Lekker pakkie die, en sy prys is reg.
Ek glo jy sal hom gou verkoop Jacques!
Dankie Geno, hart gaan nog seer wees oor die een

Sent from my SM-S901E using Tapatalk

User avatar
Blitzzz
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm

Re: .308 te koop

Post by Blitzzz »

Kan iemand asb die geweer koop. As ek reg was om te koop was hy nou myne.


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2959
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: .308 te koop

Post by Lategan1 »

Selfde hier…

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
JacquesSAKO.308
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 250
Joined: Thu Apr 23, 2015 11:01 am

Re: .308 te koop

Post by JacquesSAKO.308 »

Blitzzz wrote:Kan iemand asb die geweer koop. As ek reg was om te koop was hy nou myne.


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Die manne moet begin luister na julleImageImage

Sent from my SM-S901E using Tapatalk

JacquesSAKO.308
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 250
Joined: Thu Apr 23, 2015 11:01 am

Re: .308 te koop

Post by JacquesSAKO.308 »

Bump- Prys verlaag....

Sent from my SM-S901E using Tapatalk

JacquesSAKO.308
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 250
Joined: Thu Apr 23, 2015 11:01 am

Re: .308 custom build te koop - 33k prys verlaag

Post by JacquesSAKO.308 »

Enige iemand wat ń aanbod wil maak?

Sent from my SM-S901E using Tapatalk

Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: .308 custom build te koop - 33k prys verlaag

Post by Apie »

Dis ‘n bul geweer daai.

Moenie te haastig wees nie die regte ou sal hom koop!


Sent from my iPhone using Tapatalk
JacquesSAKO.308
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 250
Joined: Thu Apr 23, 2015 11:01 am

Re: .308 custom build te koop - 33k prys verlaag

Post by JacquesSAKO.308 »

Apie wrote:Dis ‘n bul geweer daai.

Moenie te haastig wees nie die regte ou sal hom koop!


Sent from my iPhone using Tapatalk
Dis waar wat jy sê. Ek is net verstom dat ek nognie eintlik belangstelling gekry het nie. Dalk is dit ń teken dat ek hom moet houImage

Sent from my SM-S901E using Tapatalk

JF123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 462
Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm

Re: .308 custom build te koop - 33k prys verlaag

Post by JF123 »

As dit nog beskikbaar is en Desember sal ons praat.
Racoon
Newbie
Newbie
Posts: 16
Joined: Sun May 01, 2022 10:26 pm

Re: .308 custom build te koop - 33k prys verlaag

Post by Racoon »

Pm gestuur Jacques
JacquesSAKO.308
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 250
Joined: Thu Apr 23, 2015 11:01 am

Re: .308 custom build te koop - 33k prys verlaag

Post by JacquesSAKO.308 »

Sommer net vir interresantheid. Rian of soos ons hom op die groep ken Racoon het my gevra om te kyk wat maak die lang 1:10 met 150 gr punte.

Ek het toe net 6 x 150gr SST's oor in die kas. Ek besluit toe ek los die seating die nes hy opgestel is vir my ander punte en druk toe 3 patrone met 40gr S335 agter hulle gat om ń kallibrasie lading vir QL te skiet.

Hier is die resultate. Die 0.6MOA groep was die kallibrasie groep gewees. En die 0.46 MOA groep was QL se projeksie. Skoot wat nie sny nie was my cold bore skoot gewees.

Ek plaas dit sommer om te wys dat Sneeuberg werk en QL werk ook, o ja en Somchem kan soms konstant ook wees.
20241109_101940.jpg
20241109_135630.jpg
Screenshot_20241109_132359_ShotView.jpg
Sent from my SM-S901E using Tapatalk


You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Post Reply