Primers te ruil

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
User avatar
Kallie Fernhout
Hero Member
Hero Member
Posts: 996
Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm

Primers te ruil

Post by Kallie Fernhout »

Hier is nie dalk iemand wat CCI 400 wil ruil vir CCI250 of Federal large rifle magnum primer nie.
Het 500 om te ruil.
Pm maar indien daar n behoefte is.
Groete.
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Primers te ruil

Post by Apie »

Hi Kallie

Is jy opsoek na CCI 400?


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Kallie Fernhout
Hero Member
Hero Member
Posts: 996
Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm

Re: Primers te ruil

Post by Kallie Fernhout »

Ek het reggekom dankie.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13665
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Primers te ruil

Post by Geno »

Aangesien Kallie reggekom het, chip ek nou in:
Ek het 2000x Federal 215 Large Rifle Magnum en 1000x Federal 210 large Rifle Match primers.
Ek wil hulle graag ruil vir CCI BR2 primers indien iemand belangstel.
0825354100
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2473
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Primers te ruil

Post by jdpretorius »

Geno wrote:Aangesien Kallie reggekom het, chip ek nou in:
Ek het 2000x Federal 215 Large Rifle Magnum en 1000x Federal 210 large Rifle Match primers.
Ek wil hulle graag ruil vir CCI BR2 primers indien iemand belangstel.
0825354100
Mater as jy dalk van hulle sal verkoop stel ek belang in die 215's sowel as die 210's

Sent from my SM-A536E using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13665
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Primers te ruil

Post by Geno »

jdpretorius wrote:
Geno wrote:Mater as jy dalk van hulle sal verkoop stel ek belang in die 215's sowel as die 210's

Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Doodreg. Ek aanvaar betaling in BR2 Image
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2473
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Primers te ruil

Post by jdpretorius »

Geno wrote:
jdpretorius wrote:
Geno wrote:Mater as jy dalk van hulle sal verkoop stel ek belang in die 215's sowel as die 210's

Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Doodreg. Ek aanvaar betaling in BR2 Image
Ek't met baie ocd sommer my eie BR's gemaak en CCI200's net elkeen geweeg en toe gebatch ImageImage

Sent from my SM-A536E using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
Zane de Beer
Full Member
Full Member
Posts: 182
Joined: Tue Apr 09, 2019 1:05 pm

Re: Primers te ruil

Post by Zane de Beer »

Ek sou self kon doen met 'n pakkie of twee van beide :o
Geno wrote: Wed Feb 14, 2024 7:59 am Aangesien Kallie reggekom het, chip ek nou in:
Ek het 2000x Federal 215 Large Rifle Magnum en 1000x Federal 210 large Rifle Match primers.
Ek wil hulle graag ruil vir CCI BR2 primers indien iemand belangstel.
0825354100
Post Reply