Hier is nie dalk iemand wat CCI 400 wil ruil vir CCI250 of Federal large rifle magnum primer nie.
Het 500 om te ruil.
Pm maar indien daar n behoefte is.
Groete.
Primers te ruil
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Primers te ruil
Hi Kallie
Is jy opsoek na CCI 400?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Is jy opsoek na CCI 400?
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 996
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Re: Primers te ruil
Ek het reggekom dankie.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13665
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Primers te ruil
Aangesien Kallie reggekom het, chip ek nou in:
Ek het 2000x Federal 215 Large Rifle Magnum en 1000x Federal 210 large Rifle Match primers.
Ek wil hulle graag ruil vir CCI BR2 primers indien iemand belangstel.
0825354100
Ek het 2000x Federal 215 Large Rifle Magnum en 1000x Federal 210 large Rifle Match primers.
Ek wil hulle graag ruil vir CCI BR2 primers indien iemand belangstel.
0825354100
Goed, beter, 6millimeter!
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2473
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Primers te ruil
Mater as jy dalk van hulle sal verkoop stel ek belang in die 215's sowel as die 210'sGeno wrote:Aangesien Kallie reggekom het, chip ek nou in:
Ek het 2000x Federal 215 Large Rifle Magnum en 1000x Federal 210 large Rifle Match primers.
Ek wil hulle graag ruil vir CCI BR2 primers indien iemand belangstel.
0825354100
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Geno
- Administrator

- Posts: 13665
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Primers te ruil
jdpretorius wrote:Doodreg. Ek aanvaar betaling in BR2Geno wrote:Mater as jy dalk van hulle sal verkoop stel ek belang in die 215's sowel as die 210's
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Goed, beter, 6millimeter!
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2473
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Primers te ruil
Geno wrote:Ek't met baie ocd sommer my eie BR's gemaak en CCI200's net elkeen geweeg en toe gebatchjdpretorius wrote:Doodreg. Ek aanvaar betaling in BR2Geno wrote:Mater as jy dalk van hulle sal verkoop stel ek belang in die 215's sowel as die 210's
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Zane de Beer
- Full Member

- Posts: 182
- Joined: Tue Apr 09, 2019 1:05 pm
Re: Primers te ruil
Ek sou self kon doen met 'n pakkie of twee van beide
Geno wrote: Wed Feb 14, 2024 7:59 am Aangesien Kallie reggekom het, chip ek nou in:
Ek het 2000x Federal 215 Large Rifle Magnum en 1000x Federal 210 large Rifle Match primers.
Ek wil hulle graag ruil vir CCI BR2 primers indien iemand belangstel.
0825354100




