Lisensie aansoeke wagtydperk
-
Conna Howa
- Full Member

- Posts: 195
- Joined: Tue Aug 08, 2017 10:21 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
More more manne, het nuwe aansoek 7 Desember 2023 in gegee en lê nog by send to provincial DFO, app sê dis al 48 werks dae, moet ek begin worry?
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 960
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek glo nie jy hoef bekommerd te wees nie. Geluk speel ook maar 'n rol. Daar het waarskynlik bitter min by jou plaaslike DFO oor Desember gebeur. Dan verwerk hulle dinge in Januarie sonder te veel ywer. Hierna hang dit af of daar iemand is wat na die Provinsiale Hoofkantoor deurry, wat bereid is om dit saam te neem en wat dan nog onthou om dit te doen.Conna Howa wrote: Mon Feb 12, 2024 11:30 am More more manne, het nuwe aansoek 7 Desember 2023 in gegee en lê nog by send to provincial DFO, app sê dis al 48 werks dae, moet ek begin worry?
Moenie oorhaastig wees om negatiewe afleidings te maak oor duistere motiewe vir dinge wat bloot aan laksheid toegeskryf kan word nie. Daar is 'n aansoek van my wat 11 Januarie ingedien is en gelukkig al deur die Provinsiale kantoor is. Nou hang dit af wanneer die volgende donkiekar Pretoria toe ry.
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
6 hernuwings goedgekeur na 17 werksdae. Bevoegdheid le nog by Provincial DFO.
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
-
AndreVal
- Newbie

- Posts: 30
- Joined: Tue Oct 24, 2017 7:41 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Dankie RawstorneRawstorne wrote: Wed Feb 07, 2024 10:26 pmGaan vra vir die Stasiebevelvoerder beleeft wat aangaan.AndreVal wrote:Gister DFO gebel na ek my hernuwing Oktober ingegee het. Sy vertel dat hy nog nie gestuur is nie oor die probleme wat hulle ervaar. Watse probleme die is kan sy my nie sê nie
Of, kontak die Provinsiale kantoor.
Praat mooi. Jy wil net verstaan wat pla en hoe jy kan help.
Dan moet die DFO maar vir die grootkoppe verduidelik.
Jy kan ook 'n e-pos aan die registrateur rig. Volgens my, werk dit. Noem net jou verwysings nommer met alle inligting en hoe lank dit al neem.
Gedurende 2020 het ons plaaslike lisensie kantoor sommer glad nie aansoeke gevat nie. Maar, elders was alles normaal. Jy moes net een op 'n slag ingaan.
Nadat ek vir die Provinsiale kantoor gevra het wat pla, was almal gou weer op hulle poste en bereid om te help.
Kort daarna was daar 'n amptelike skrywe vanaf Pretoria wat vra dat die publiek asseblief sulke probleme onder die Stasiebevelvoerder se aandag moet bring.
Ek sal bietjie daai pad volg en kyk wat ek kan uit rig.
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Vrydag nog n varsetjie ingegee...
Met n vleisie...
Met n vleisie...
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13590
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Jyt te veel geld lyk dit my.
Amper 3 jaar vir my renewals en comp renewal, 22 Dec 2023 approved en vandag laat weet die kaarte le da. Gelukkig moet ek Dec weer die gesukkel begin
Amper 3 jaar vir my renewals en comp renewal, 22 Dec 2023 approved en vandag laat weet die kaarte le da. Gelukkig moet ek Dec weer die gesukkel begin
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Friedland
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Tue Jun 23, 2015 11:53 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Nuwe aansoek in Bloemfontein.
24 Jan ingehanding
26 Jan local DFO
5 Feb provincial
19 Feb received in pretoria
22 Feb receiving attention at licencing
12 Mrt in preperation for consideration
21 Mrt consideration
23 Mrt approved
43 weksdae in totaal
24 Jan ingehanding
26 Jan local DFO
5 Feb provincial
19 Feb received in pretoria
22 Feb receiving attention at licencing
12 Mrt in preperation for consideration
21 Mrt consideration
23 Mrt approved
43 weksdae in totaal
Last edited by Friedland on Fri Apr 12, 2024 7:00 am, edited 3 times in total.
-
NicoO
- Sr. Member

- Posts: 289
- Joined: Sat Jul 19, 2014 5:59 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
My AR se lisensie ingegee die 11de Januarie 2024, le die laaste 2 weke in Preparation for consideration vandag 44 werksdae. Hoor die manne praat van meer stappe tot goedkeuring as normale aansoeke?
_____________________________________________
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
-
Hannes H
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Fri Jul 18, 2014 8:04 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Twee renewals ingegee 6de Feb, gister goedkeurings SMS gekry. 23 Werksdae.
-
kudu375
- Full Member

- Posts: 202
- Joined: Wed Aug 26, 2015 2:23 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek het vanoggend n nuwe aansoek ingedien by Lyttleton SAPS
Ingestap, dadelik gehelp, en eerlikwaar baie goed gehelp.
25 min in en uit, was n aangename ervaring.
Ek hou duim vas vir die res van die proses.
Mooi dag
Ingestap, dadelik gehelp, en eerlikwaar baie goed gehelp.
25 min in en uit, was n aangename ervaring.
Ek hou duim vas vir die res van die proses.
Mooi dag
Court Schilbach
- Ferdi Bam
- Sr. Member

- Posts: 358
- Joined: Fri Mar 08, 2013 8:40 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
5 Februarie 2024 n hernuwing en nuwe aansoek ingehandig. Op 12 Februarie 2024 ontvang ek sms dat hernuwing goedgekeur is. Maandag 11 Maart 2024 sms nuwe aansoek is goedgekeur. Skakel met my DFO en vandag is my nuwe aansoek veilig in my kluis.
Byna te goed om waar te wees en hoekom sal ek nou kla.
Groete.
Byna te goed om waar te wees en hoekom sal ek nou kla.
Groete.
Oë op die pad, hande op die stuur, FOKUS!
-
NicoO
- Sr. Member

- Posts: 289
- Joined: Sat Jul 19, 2014 5:59 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Het vandag my AR gaan optel, lisensie aansoek was 45 werksdae! Groot lekker!
_____________________________________________
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Lê nou al amper n maand by DFO sonder beweging.
Met n vleisie...
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Lê al meer as n maand in Pta sonder beweging.Mellies wrote: Tue Feb 06, 2024 7:00 am 29/1/2024 weer n varsetjie ingegee.
Kom ons kyk...
Met n vleisie...
Met n vleisie...
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Hoe lank vat die kaarte deesdae?
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- Bern
- Newbie

- Posts: 41
- Joined: Tue Mar 19, 2019 9:05 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Eks nou na 54 werksdae by " In prep for consideration".
Sent from my SM-S911B using Tapatalk
Sent from my SM-S911B using Tapatalk
-
Jacques.308
- Sr. Member

- Posts: 499
- Joined: Sun Mar 15, 2015 10:25 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
By watse DFO? Myne lê ook in Pretoria al vir 3 weke en nognie eers in sisteem ingevoer nie.Mellies wrote:Lê nou al amper n maand by DFO sonder beweging.
Met n vleisie...
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1113
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Polokwane: Lisensie en Bevoegdheid hernuwing 20 Maart ingegee.
25ste Receiving attention, vandag 4de April Renewal approved.
8 werksdae.
Moes jul onlangs of selfs laasjaar bevoegdheid hernu? Kry mens 'n ooit die dokument?
25ste Receiving attention, vandag 4de April Renewal approved.
8 werksdae.
Moes jul onlangs of selfs laasjaar bevoegdheid hernu? Kry mens 'n ooit die dokument?
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek het 'n uitdruk van my bevoegdheid gekry. Dit was einde laasjaar.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13590
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Jy kan vra vir n print out as jy dit regtig wil he
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1113
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Dankie, ek kom agter ek het laasjaar en nou weer onmodiglik aansoek gedoen om bevoegdheids hernuwing. My eie fout, ek het net die ou (10 jaar +) bevoegdheid in my rekords gehad.
Seker maar net in effek R80 aansoekfooi geskenk.
Seker maar net in effek R80 aansoekfooi geskenk.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
- Bern
- Newbie

- Posts: 41
- Joined: Tue Mar 19, 2019 9:05 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Approved vandag na 66 daeBern wrote:Eks nou na 54 werksdae by " In prep for consideration".
Sent from my SM-S911B using Tapatalk
Sent from my SM-S911B using Tapatalk
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2330
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
So bietjie slegste nuus vir Gautengers.............wil voorkom of die "Provincial DFO" se kantore van laas week donderdag af toe is omdat hulle nie krag of water het nie.......Ek glo die aansoeke gaan rukkie da vashak (ten minste kry dit nie waterskade nie)
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Approved.Mellies wrote: Tue Feb 06, 2024 7:00 am 29/1/2024 weer n varsetjie ingegee.
Kom ons kyk...
Met n vleisie...
10 weke.
Met n vleisie...
-
Conna Howa
- Full Member

- Posts: 195
- Joined: Tue Aug 08, 2017 10:21 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Goeie naand almal, weet iemand dalk of daar fout is met die where's my app? Vanaf my aansoek geskuif het na received at licensing section toe, bly hy sê "SAPS website returned incomplete or garbled information" maar as ek op die website gaan, sê hy in preparation for consideration.