Lisensie aansoeke wagtydperk

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Post Reply
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3126
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by LUAN »

johans wrote:manne ek het 6des my hernuwing aansoek ingedien,gister 13des die sms ontvang dat dit goedgekeur is.hoe is dit moontlik of het iets verander waarvan ek nie weet nie?ek bly nog in n klein dorpie ook ver van pretoria
Hernuwings word provinsiaal gedoen net nuwe aansoeke gaan Pta toe. My hernuwing was in 8 dae goedgekeur. My aansoek was ook ingegee die dag voor hulle dit deurgevat het so dit help ook
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Mellies »

My hernuwing van verlede week is goedgekeur in 5 dae.

Met n vleisie...
gbvl
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 269
Joined: Wed Feb 10, 2016 6:35 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by gbvl »

Mellies wrote:My hernuwing van verlede week is goedgekeur in 5 dae.

Met n vleisie...
Genade dit is kort. Baie geluk. Waar is provinsiaal in NW vir hernuwings? Myne neem gemiddeld 8-12 maande.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13590
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Capt. Yoda »

Mellies wrote: Thu Dec 21, 2023 6:35 am My hernuwing van verlede week is goedgekeur in 5 dae.

Met n vleisie...
Ja ma jy lose eintlik uit, my renewals is in efek nou met 2 of hoeveel jaar ook extend O0
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
JF123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 457
Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by JF123 »

Die een maand vat om te hernu is nie goed nie. Siende dat jou ou lisensie geldig bly terwyl die hernuwing in is, wens ek dit vat so 5 Jaar of meer. Dit gee dan 5 jaar ekstra voor jy weer moet hernu.
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Jean Marais »

Voorspoed vir 2024. Mag dit 'n mooi jaar wees vir julle almal.

Ek het 'n probleem. Ek moes voor 3 Januarie 2024 my 303P14 se lisensie hernu het. Dit het by my agterent uitgewaai, agv klomp hartseer omstandighede. Hoe maak ek nou???
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13590
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Capt. Yoda »

Skryf net da in die blokkie (wat vra hoekom jy laat is) jy het dit op n reminder op jou foon gehad en die reminder het nooit af gegaan nie en jy was oorval agv die hartseer so was besig met ander goed. Ekt myne 3 weke voor die verval datum in gegee presies oor daai reminder wat nie af gegaan het nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Gerhardu
Hero Member
Hero Member
Posts: 981
Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Gerhardu »

Jean Marais wrote: Mon Jan 08, 2024 5:56 pm Voorspoed vir 2024. Mag dit 'n mooi jaar wees vir julle almal.

Ek het 'n probleem. Ek moes voor 3 Januarie 2024 my 303P14 se lisensie hernu het. Dit het by my agterent uitgewaai, agv klomp hartseer omstandighede. Hoe maak ek nou???
My broer het twee van sy lisensies ingegee vir hernuwing nadat dit verval het. Hyt net niks gese of geskryf nie net dit ingedien en altwee gekry.
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Jean Marais »

Dankie manne. Ek gaan julle advies volg. Hopelik werk dit.
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1543
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Giepie »

Ek het in April 3 hernuwings ingedien, op 13 Desember het ek kennis gekry dat dit goedgekeur is. Nou net wag vir die kaartjies.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
Carel-Chris
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 53
Joined: Fri Jul 22, 2022 8:44 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Carel-Chris »

Het vanoggend SMS gekry na 7 maande vir 'n hernuwing. Hoe lank wag mens nou vir die kaartjies?
BRNO .22LR
BRNO 30-06
CZ 308W
CBC 12Br

Superbru kampioen 2023
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13590
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Capt. Yoda »

Jy behoort seker n printout te kan kry as jy hastig is
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Carel-Chris
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 53
Joined: Fri Jul 22, 2022 8:44 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Carel-Chris »

Capt. Yoda wrote: Fri Jan 12, 2024 12:19 pm Jy behoort seker n printout te kan kry as jy hastig is
Dis gelukkig net hernuwing so nie vreeslik haastig nie.
Net nie seker hoe betroubaar is Garsfontein DFO met die laatweet nie
BRNO .22LR
BRNO 30-06
CZ 308W
CBC 12Br

Superbru kampioen 2023
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Mellies »

29/1/2024 weer n varsetjie ingegee.

Kom ons kyk...

Met n vleisie...
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13649
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Geno »

11 Desember 'n aansoek ingegee vir .22LR no.3, 'n Tikka T1X
Gister goedgekeur. 39 Werskdae
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13590
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Capt. Yoda »

Hyt jy nou amper genoeg .22s?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13649
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Geno »

Capt. Yoda wrote: Tue Feb 06, 2024 7:54 am Hyt jy nou amper genoeg .22s?
Het jy net 1 gholfstok?
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13590
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Capt. Yoda »

Geno wrote: Tue Feb 06, 2024 9:54 am
Capt. Yoda wrote: Tue Feb 06, 2024 7:54 am Hyt jy nou amper genoeg .22s?
Het jy net 1 gholfstok?
Image
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Arnold »

Arnold wrote:Ek is skepties opgewonde en het gister 'n hernuwing en sommer toe ook 'n paar nuwe aansoeke ingegee ;D
Nuwe aansoeke was 34 werksdae. Hernuwing is vandag goedgekeur, 20 September 2023 ingegee.
Last edited by Arnold on Tue Feb 06, 2024 4:52 pm, edited 1 time in total.
Martiens Bekker
Full Member
Full Member
Posts: 206
Joined: Wed Aug 10, 2022 4:37 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Martiens Bekker »

61 werksdae vir 'n nuwe roer en nuwe loop. Hier by ons in George is die grootste frustrasie dat jy 'n afspraak moet maak by die DFO en hulle is op die stadium 2 maande vooruit bespreek.
User avatar
wynis
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 422
Joined: Mon Oct 01, 2018 7:31 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by wynis »

Martiens Bekker wrote:61 werksdae vir 'n nuwe roer en nuwe loop. Hier by ons in George is die grootste frustrasie dat jy 'n afspraak moet maak by die DFO en hulle is op die stadium 2 maande vooruit bespreek.
Ek het gehoop dit was net ‘n COVID reeling met die George DFO. Duidelik nie…


Sent from my iPhone using Tapatalk
AndreVal
Newbie
Newbie
Posts: 30
Joined: Tue Oct 24, 2017 7:41 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by AndreVal »

Gister DFO gebel na ek my hernuwing Oktober ingegee het. Sy vertel dat hy nog nie gestuur is nie oor die probleme wat hulle ervaar. Watse probleme die is kan sy my nie sê nie
NicoO
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 289
Joined: Sat Jul 19, 2014 5:59 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by NicoO »

Nuwe aansoek vir n AR ingegee 11 Januarie 2024, 20werksdae en le by Received at Licensing vir die laaste week. Ref967, hoop einde laas jaar se spoed hou!
_____________________________________________
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
User avatar
Rawstorne
Full Member
Full Member
Posts: 122
Joined: Mon Oct 10, 2022 6:26 pm

Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Rawstorne »

AndreVal wrote:Gister DFO gebel na ek my hernuwing Oktober ingegee het. Sy vertel dat hy nog nie gestuur is nie oor die probleme wat hulle ervaar. Watse probleme die is kan sy my nie sê nie
Gaan vra vir die Stasiebevelvoerder beleeft wat aangaan.
Of, kontak die Provinsiale kantoor.
Praat mooi. Jy wil net verstaan wat pla en hoe jy kan help.

Dan moet die DFO maar vir die grootkoppe verduidelik.

Jy kan ook 'n e-pos aan die registrateur rig. Volgens my, werk dit. Noem net jou verwysings nommer met alle inligting en hoe lank dit al neem.

Gedurende 2020 het ons plaaslike lisensie kantoor sommer glad nie aansoeke gevat nie. Maar, elders was alles normaal. Jy moes net een op 'n slag ingaan.

Nadat ek vir die Provinsiale kantoor gevra het wat pla, was almal gou weer op hulle poste en bereid om te help.

Kort daarna was daar 'n amptelike skrywe vanaf Pretoria wat vra dat die publiek asseblief sulke probleme onder die Stasiebevelvoerder se aandag moet bring.
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1543
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Giepie »

:police:
Capt. Yoda wrote: Fri Jan 12, 2024 12:19 pm Jy behoort seker n printout te kan kry as jy hastig is
Ek het gaan vra vir printout vir hernuwings by Wierda rug, op 'n nie vriendelike manier gesê printouts is net vir nuwe lisensies. Maar daar is net 1 drukker en dit is in 'n ander kantoor wat gesluit is. >:(
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
Post Reply