Daai setup behoort te doen wat jy nodig het, om jou n praktiese idee te gee by die werk het ek n 8KVA setup net om daai dip tussen die krag wat af gaan en die generator wat in skop te bridge en da loop 38 rekenaars met hul skerems, 2 double deur yskaste, 3 TVs, 8 groot netwerk switches, 6 DVR's, n groot router en n firewall op dit, as die krag af gaan hardloop die invertor so teen 75% met daai hele load op.toxicsox wrote: Wed Oct 25, 2023 9:40 am OK dan....
Soos julle weet uit vorige posts weet ek maar bitter min van elektrisiteit, nou het my vrou my gevra om te kyk na 'n 's sisteem as ons loadshedding kry.
Sover kry ons nie loadshedding nie omrede hulle ons substasie opgradeer (Faerie Glen) maar sodra die substasie voltooi is gaan ons op die gewone skedule geplaas word.
Vir my was die belangrikste nog altyd my 3 Vrieskas/Yskaste met my jaar se wildsvleis in :-)
Wat ek wil weet is hoe groot/duur sisteem het ek nodig.....
Wat ek nie nodig het nie is:
- My geyser is gas
- My stoof is gas en die oond is nie nodig nie
- Ons Router het UPS back-up
Ek wil net die noodsaklike aan hê:
- My 3 Yskas/Vrieskaste - al 3 is nuut met A++ ratings
x2 10W LED buiteligte
So ongeveer 10 LED 5W ligte binne in die huis
As ek moet, die wasgoedmasjien
50" LED Monitor (Ek besit nie 'n TV nie
Is daar aabiedings met installasie wat julle kan voorstel in Pretoria of installeerders in Pretoria wat julle kan voorstel?
Ek besit 'n Chalet in Sondela en daar is so sisteem in my Chalet wat goed werk. Die sisteem was alreeds geinstalleer toe ek die chalet gekoop het- DInk julle dit sal voldoende wees vir my huis vir wat ek genoem het of moet ek kyk na ander alternatiewe?
Dankie!
https://acdirect.co.za/product/srne-3-5 ... tcQAvD_BwE
Ek ken n paar mense met daai selle invertor setup in hul huise en hul is heel gelukkig, solank jy net die ketels en die geysers weg hou sal hy die normale goed wat jy benodig kan krag gee in normale load shedding



