Geweer: Remington 700 ADL
Kaliber: 6.5 Creedmoor
Doppe: Lapua
Punte: Hornady ELD-X 143gr
Poeier: IMR4350
Slagdoppies: CCI BR4 Small Rifle
Lading 40,5 gr
Spoed gemeet: 2660 fps
Hierdie geweer het skielik begin primers uit blaas na 'n jaar of langer al met die landing geksiet is! TPL is binne spec, punte raak nie lande nie, dop lengtes is binne spec (48,6mm / 1.9133"), slot maak normaal oop en toe voor en na skote!
Afleiding is dit moet druk wees..........maar waar kom dit skielik vandaan
Primer pockets meet 4,33mm en die wat uitgeblaas het 4.50mm
Al wat verander het is die doppe is ge-aneal!!
Doppe is al 6 keer herlaai

