Skaal wat tot die 2de desimaal weeg
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Skaal wat tot die 2de desimaal weeg
Ek laai ook met n NHB150 al vir die laaste 6 jaar. Meer as tevrede.
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Skaal wat tot die 2de desimaal weeg
Dankie Ruaanb. Ek is bly die skaal gee jou goeie diens. Ek is ook nog tevreede met myne wat al oor die 10jaar diens doen.
En ja hy het al hard gewerk met tye. Tot my friende hulle eie toerusting aangeskaf het.LOL
En ja hy het al hard gewerk met tye. Tot my friende hulle eie toerusting aangeskaf het.LOL
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Skaal wat tot die 2de desimaal weeg
Ek sien hier is paar manne wat weer sleg lees o net die opskrif gelees het. Ek laai baoe van my kalibers net met n powder measure. In die geoter kalibers maak .2 van n grein geen verskil nie. Maar in n 17Hornet met n klein dopkapasiteit en n klein gaatjie in die loop maak dit wel n verskil. Loop lees maar van die manne oor die water wat die 17Hornet baie laai... daai .2 van n grein maak wel n verskil.
- Cobus Wessels
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Sat Nov 26, 2022 2:41 am
Re: Skaal wat tot die 2de desimaal weeg
Ek is eintlik verlig om te sien dat ek bloot verkeerd gekoop het en nie verkeerd verstaan het nie. Kan iemand my in die rigting van die skaal stuur waarvan julle ptaat (kan nie nou terugkyk nie ....iets 150??)? Ek hou tog daarvan om soms 10 of 20 rondtes so presies moontlik in elke opsig te laai.
Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk
Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Skaal wat tot die 2de desimaal weeg
Praat met Rupert op die forum, NHB150Cobus Wessels wrote: Wed Oct 18, 2023 6:30 am Ek is eintlik verlig om te sien dat ek bloot verkeerd gekoop het en nie verkeerd verstaan het nie. Kan iemand my in die rigting van die skaal stuur waarvan julle ptaat (kan nie nou terugkyk nie ....iets 150??)? Ek hou tog daarvan om soms 10 of 20 rondtes so presies moontlik in elke opsig te laai.
Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Skaal wat tot die 2de desimaal weeg
Hi Cobus
Stuur asb vir my jou kontak besonderhede na rupert@scalerite.co.za dan stuur ek vir jou n kwotasie.
Gee ook dan jou adress dan kan ek koerier kostes insluit.
Dankie
Stuur asb vir my jou kontak besonderhede na rupert@scalerite.co.za dan stuur ek vir jou n kwotasie.
Gee ook dan jou adress dan kan ek koerier kostes insluit.
Dankie
- Cobus Wessels
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Sat Nov 26, 2022 2:41 am
Re: Skaal wat tot die 2de desimaal weeg
Baie dankieCapt. Yoda wrote:Praat met Rupert op die forum, NHB150Cobus Wessels wrote: Wed Oct 18, 2023 6:30 am Ek is eintlik verlig om te sien dat ek bloot verkeerd gekoop het en nie verkeerd verstaan het nie. Kan iemand my in die rigting van die skaal stuur waarvan julle ptaat (kan nie nou terugkyk nie ....iets 150??)? Ek hou tog daarvan om soms 10 of 20 rondtes so presies moontlik in elke opsig te laai.
Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk
Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk
- Cobus Wessels
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Sat Nov 26, 2022 2:41 am
Re: Skaal wat tot die 2de desimaal weeg
Ek maak so. DankieRUPERT wrote:Hi Cobus
Stuur asb vir my jou kontak besonderhede na rupert@scalerite.co.za dan stuur ek vir jou n kwotasie.
Gee ook dan jou adress dan kan ek koerier kostes insluit.
Dankie
Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk
-
Eight
- Hero Member

- Posts: 829
- Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm
Re: Skaal wat tot die 2de desimaal weeg
Ek het vandag my NUB 150 gekry maar instruksies is nie baie duidelik nie. Hoe unlock ek die skaal uit travel mode uit en hoeveel gewig gebruik ek om hom te kalibreer?
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Skaal wat tot die 2de desimaal weeg
Hi Eight
Skakel my asb op kantoor sodat ek jou kan help. (011) 618-2554
Dankie
Skakel my asb op kantoor sodat ek jou kan help. (011) 618-2554
Dankie