Skaal wat tot die 2de desimaal weeg
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Skaal wat tot die 2de desimaal weeg
More manne. Ek het my liksens vir my 17Hornet gekry en ek is nou op soek na n kaal wat fyner weeg as my Lyman gen6. My lyman is ook in vir reperasoes so ek sit eintlik sonder n skaal. Watse skale gebruik julle en wat kos hulle? En is jy tevrede?
Groetnis
Groetnis
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1396
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: Skaal wat tot die 2de desimaal weeg
Peregrine, seker so rondom R2000 nuut deesdae
Sent from my M2101K6G using Tapatalk
Sent from my M2101K6G using Tapatalk
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Skaal wat tot die 2de desimaal weeg
En is jy vrede met joune?snakker wrote: Sun Oct 15, 2023 7:04 am Peregrine, seker so rondom R2000 nuut deesdae
Sent from my M2101K6G using Tapatalk
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1396
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: Skaal wat tot die 2de desimaal weeg
Ja, baie consistent. Ek trickle feed op die skaal om lading perfek te kry, dit veroorsaak dat skaal effens (0.03 - 0.05gr) op die tare/leë gewig begin drift na so 15 - 20 ladings. Sodra ek dit sien druk te net weer die tare button en gaan aan.
Sent from my M2101K6G using Tapatalk
Sent from my M2101K6G using Tapatalk
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2595
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Skaal wat tot die 2de desimaal weeg
Ek tare my skaaltjie sommer elke keer voor ek kruit in die bakkie gooi…
-
Stef1274
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Thu Jan 26, 2023 1:27 pm
Re: Skaal wat tot die 2de desimaal weeg
Ek gebruik Hornady/Pacific beam scale. Trickle in elk geval, laai nooit meer as so 20 rifle op n slag nie, so dit is fine vir my. As jy mooi level, zero en vensters toemaak vir die wind is hy darem baie akkuraat. Vat dalk 'n bietjie meer tyd, maar gelukkig vir my is dit iets wat ek geniet. Met dit en Riflex kry ek SD wat ordes beter as my skietvernuf is.
308 Win - Custom Israeli Mauser
303 Bri - Enfield 1970s Sporter
6.5 Grendel - Howa Mini
9mmS - Beretta 84BB
303 Bri - Enfield 1970s Sporter
6.5 Grendel - Howa Mini
9mmS - Beretta 84BB
- Geno
- Administrator

- Posts: 13645
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Skaal wat tot die 2de desimaal weeg
Ek het een van die NHB150 skale wat Rupert hier op die forum verkoop. Hy weeg bitter fyn!
Goed, beter, 6millimeter!
- Cobus Wessels
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Sat Nov 26, 2022 2:41 am
Re: Skaal wat tot die 2de desimaal weeg
Dit het my lank gevat om te besef my Peregrine skaal drift baie erg. Selfs met 'n zero voor elke lading. As ek die lading na 'n paar sekondes herweeg kry ek 'n ander antwoord. Het wind, temperatuur, tyd vir opwarm van die skaal en selfs gestabiliseerde kragbron alles probeer en beheer. Skaal drift so .6g binne 20min as ek hom aan los.
Hy staan nou al 'n jaar terug in sy oorspronklike verpakking.
Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk
Hy staan nou al 'n jaar terug in sy oorspronklike verpakking.
Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1396
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: Skaal wat tot die 2de desimaal weeg
Wat gebruik jy nou in sy plek? To be fair, mens sou mos nooit die skaal binne 20min nie re-tare nie?Cobus Wessels wrote:Dit het my lank gevat om te besef my Peregrine skaal drift baie erg. Selfs met 'n zero voor elke lading. As ek die lading na 'n paar sekondes herweeg kry ek 'n ander antwoord. Het wind, temperatuur, tyd vir opwarm van die skaal en selfs gestabiliseerde kragbron alles probeer en beheer. Skaal drift so .6g binne 20min as ek hom aan los.
Hy staan nou al 'n jaar terug in sy oorspronklike verpakking.
Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk
Sent from my M2101K6G using Tapatalk
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Skaal wat tot die 2de desimaal weeg
Manne J P op die forum het vir my n 2dehanse NHB 150 aangebied wat ek besluit het om te koop. Baie dankie mater. En baie dankie vir al julle insette
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Skaal wat tot die 2de desimaal weeg
Re die Peregrine skaal wat soms drift.....ek't die gewig van daai skoops op elkeen neer geskryf met n permanent marker, so die oomblik as hy begin drift met 0.04 gr dan word hy net weer ge zero. Dit help ook om gereeld n vol kalibrasie te doen met die 20g en 50g gewiggie.
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Cobus Wessels
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Sat Nov 26, 2022 2:41 am
Re: Skaal wat tot die 2de desimaal weeg
Ek het nou 'n charge Pro van Hornady. As daar enige probleme met akkuraatheid van die ladings is, het ek dit nog nooit agtergekom nie. Getoets met ander gewigte en ander skale.snakker wrote:Wat gebruik jy nou in sy plek? To be fair, mens sou mos nooit die skaal binne 20min nie re-tare nie?Cobus Wessels wrote:Dit het my lank gevat om te besef my Peregrine skaal drift baie erg. Selfs met 'n zero voor elke lading. As ek die lading na 'n paar sekondes herweeg kry ek 'n ander antwoord. Het wind, temperatuur, tyd vir opwarm van die skaal en selfs gestabiliseerde kragbron alles probeer en beheer. Skaal drift so .6g binne 20min as ek hom aan los.
Hy staan nou al 'n jaar terug in sy oorspronklike verpakking.
Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk
Sent from my M2101K6G using Tapatalk
Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk
- Cobus Wessels
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Sat Nov 26, 2022 2:41 am
Re: Skaal wat tot die 2de desimaal weeg
Heeltemal reg. Ek moes dit net so gereeld doen dat dit onplesierig en tydrowend geword het om te probeer redelik goeie rondtes bou.jdpretorius wrote:Re die Peregrine skaal wat soms drift.....ek't die gewig van daai skoops op elkeen neer geskryf met n permanent marker, so die oomblik as hy begin drift met 0.04 gr dan word hy net weer ge zero. Dit help ook om gereeld n vol kalibrasie te doen met die 20g en 50g gewiggie.
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Skaal wat tot die 2de desimaal weeg
Dalk kan die manne van Peregrine hom net diens, as hy dalk nog gebruik kan word.Cobus Wessels wrote:Heeltemal reg. Ek moes dit net so gereeld doen dat dit onplesierig en tydrowend geword het om te probeer redelik goeie rondtes bou.jdpretorius wrote:Re die Peregrine skaal wat soms drift.....ek't die gewig van daai skoops op elkeen neer geskryf met n permanent marker, so die oomblik as hy begin drift met 0.04 gr dan word hy net weer ge zero. Dit help ook om gereeld n vol kalibrasie te doen met die 20g en 50g gewiggie.
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk
Die goed het nou ook al woes duur geword, so ek knyp dalk maar nog bietjie vas terwyl myne nie woes baie pla nie.
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
JF123
- Sr. Member

- Posts: 457
- Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm
Re: Skaal wat tot die 2de desimaal weeg
Nogal snaaks hoe manne nie skroom om teleskope van R20k, R40k to koop nie, maar sal nie meer as R2000 vir 'n goeie skaal betaal nie. Net soos teleskope, kry jy waarvoor jy betaal as dit kom by elektroniese skale.
Bygesê, meeste het nie meer as 'n Lee balaans skaal nodig nie. Die nederige Lee skaaltjie gee beter herhaalbaarheid as enige elektroniese skaal onder R5000.
Indien jy beter presiesheid wil kry, moet jy maar uithaal en wys vir 'n labratorium kwaliteit skaal. Iets soos 'n Sartorius of AnD. En hulle is bietjie meer as R5000.
Multec het seker die beste prys, moet net wag vir voorraad.
https://www.multech.online/collections/ ... ries-scale

- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Skaal wat tot die 2de desimaal weeg
Nee wat manne ek glo baie van ons val vir "Brand names" as dit by die weeg gedeeltes kom van herlaai. Ek persoonlik gebruik ook die NHB 150 en
ek weet baie ander herlaaiers ook. Volgens my kennis is baie tevreede met die skaal of sover my kennis trek.
Seker maar jou keuse en jou geld maar om R 12 000 plus te gaan betaal vir n skaal om presies te kan doen wat my ou R 5000 skaal kan doen
maak nie lekker sin nie. Juis die rede hoekom ek daai tyd besluit het om die skaal op die forum te plaas, want hel manne ek kon dit
nie oor my hart kry om te sien hoe die manne in geloop wort met pryse nie. Dan is daar nog die brand names wat daar net geen na verkoops diens is nie
en jy moet daai skaal op die einde gebruik as n "door stop"
Dan wil ek nie eers praat van wat die manne jou gaan skut en glo my ek ken hulle goed as daar iets fout gaan met die skaal.
Maar soos ek se jou keuse en jou geld.

Eight
- Hero Member

- Posts: 829
- Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm
Re: Skaal wat tot die 2de desimaal weeg
Rupert ek het jou n mail gestuur vir n kwotasie op n NHB 150. Wil ook hoor is dit n skaal met n load cell of n elektroniese balance beam soos die fx120?
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Skaal wat tot die 2de desimaal weeg
Ek het ongelukkig nog nooit van n elektroniese balance beam gehoor nie maar as ek nou moet raai is dit dalk net n mooi naam vir n load cell.
Die NHB 150 het n 300g kapasiteit load cell wat weer op sy beurt gestel en gekalibreer wort as n 150g x 0.001g (1Mg)
As jy nou oor skakel na gr verloor jy 1 decimale plek, dan weeg hy in 0.02gr.
Uit ondervinding dink en weet ek dit is nie n man se speel maat om presies met elke load elke dop presies dieselfde te wil laai nie. Ek bv gebruik die tweede decimale plek as reference om vir my aan te dui hoe na is ek aan my lading. Ek persoonlik het vir my self n tolleransie van een divisie op of af gegee en vind dit werk vir my.
Bv ek moet 52.6gr gooi sal ek werk op 52.62g ,52.58gr wat vir my so na as vloek aan die ware gewig is. Dan wil ek nie eers praat van die manne wat wat
daarop aandring dat hy in 3 desimale plekke van n gr wil weeg nie. Hoe hulle dit dit gaan my verstand tebowe en ek persoonlik respekteer sy geduld in die lewe want ek sal dit nie kan doen nie.

obasch
- Hero Member

- Posts: 726
- Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am
Re: Skaal wat tot die 2de desimaal weeg
Selfs twee desimale van 'n grein is na my mening vir die OCD ouens!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Skaal wat tot die 2de desimaal weeg
Dankie vir die waarheid.obasch wrote: Tue Oct 17, 2023 9:33 am Selfs twee desimale van 'n grein is na my mening vir die OCD ouens!
-
JF123
- Sr. Member

- Posts: 457
- Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm
Re: Skaal wat tot die 2de desimaal weeg
"Ek het ongelukkig nog nooit van n elektroniese balance beam gehoor nie maar as ek nou moet raai is dit dalk net n mooi naam vir n load cell."
Die man praat eintlik van 'n electromagnetic force restoration balance". Die volgende skakel gee so kort verduideliking:
https://www.wipotec.com/en/weighing-principle
Die man praat eintlik van 'n electromagnetic force restoration balance". Die volgende skakel gee so kort verduideliking:
https://www.wipotec.com/en/weighing-principle
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Skaal wat tot die 2de desimaal weeg
Ja ons ken hulle maar as weighcells. Gewoonlik kom jou top end "Ballancers" lab skale met hulle.
Sartorius, Precisa, Mark bel en Mettler gebruik hulle al baie lank.
AGV die prys van die goet het baie vervaardigers oor beweeg na load cells wat die produk meer kompeteerend maak.
Vir ons aplikasie n overkill
Sartorius, Precisa, Mark bel en Mettler gebruik hulle al baie lank.
AGV die prys van die goet het baie vervaardigers oor beweeg na load cells wat die produk meer kompeteerend maak.
Vir ons aplikasie n overkill
-
Eight
- Hero Member

- Posts: 829
- Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm
Re: Skaal wat tot die 2de desimaal weeg
Dankie Rupert. Wat maak die NHB 150 beter as bv die Peregrine skaal. Het hy ook drift?
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Skaal wat tot die 2de desimaal weeg
Ek sal die twee nie met mekaar kan vergelyk nie. Ek ken die NHB al vir baie jare en het hom ook al goed laat keur vir handel dryf by die Nrcs.
Die NHB is volgens OIML standaarde en voldoen aan Ilac standaarde wat electrical safety compliance insluit.
Ek wonder of Perigrine se skaal ooit aan LOA standaarde voldoen.
Boys ek se weer jou geld jou keuse. Ek glo nie om n ander brand af tekraak nie maar ongelukkig agv van my beroep en kennis sal ek julle eerder die feit
gee en self los om te besluit.
Enige skaal wat n drift het in my kennis is gefok! Maar vir een of ander rede dink mense as jy weeg plaas jy iets op n skaal kry n lesing. los die skaal kom terug na 2 uur en die lesing gaan dieselfde wees. Ongelukkig doen baie skale dit even die top brands.
Laai jou skaal tot op n gewig, wag vir die stabiele indikasie. As jy twyfel haal af en plaas weer terug en die skaal moet dieselfde lesing oor en oor weer gee. dit is baie belangrik en wort repeatability genoem. Vir my seker die belangrikste ding van n skaal.
Dan lees ek baie dat die manne die zero gebruik om die lee bakkie se gewig af te trek. Jy moet jou Tare gebruik.

- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Skaal wat tot die 2de desimaal weeg
'n Skaal soos die V3 skale en tricklers gebruik is soms werklik n pyn, maar hy het sy plek.
Jy kan nie die skale soos m Sartorius of n A&D vergelyk met die Peregrine of die Hornady elektroniese skaal nie.
Is dit nodig?
Dit is vir jou om te besluit, maar ek sal dit se. As jy 500-600 rondtes laai vir SA's Bisley is die V3 en die V$ aansienlik vinniger as enige handskaal. Hy betaal homself in tyd en in die selfvertroue wat die skaal jou gee want jy weet jou lading is REG!
Ek laai steed my jaggewere met n RCBS Charemaster. Die Chargemaster gee wel vir jou n fout van plus minus 0.1grein Jou uitgeweegde ladings het dus n "bell curve" met uitvallers bo en onder. As jy aandag gee is dit nie n probleem vir jaggwere nie.
Die lekker dink van die 2de Desimaal skale is dat jy het selfvertroue dat jou ladings is binne 0.02 van n grein terwyl met die goedkoper skale soos die Chargemaster is jou lading binne 0,2gr van mekaar.