Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Rawstorne
- Full Member

- Posts: 122
- Joined: Mon Oct 10, 2022 6:26 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Hulle sê daar is niks daarmee fout om met jouself te praat nie.
Ook, is daar absoluut niks fout as jy jouself antwoord nie.
Jy moet egter bekommerd raak as jy jouself antwoord en jy hoor jouself sê: Huh?

Ook, is daar absoluut niks fout as jy jouself antwoord nie.
Jy moet egter bekommerd raak as jy jouself antwoord en jy hoor jouself sê: Huh?

- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Braveheart vang nou seker n seep skommel
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Nie n woord word gerep oor die rugby nie! Almal is seker maar nog aan die herstel.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Ek is vreeslik bly die Sondae 9uur games is nou klaar. Puik rugby die naweek gewees.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Ons rusWouter Roets wrote: Mon Oct 16, 2023 2:50 pm Nie n woord word gerep oor die rugby nie! Almal is seker maar nog aan die herstel.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Wouter ek dink dis meer 'n saak oor die ref as die rugby self.Wouter Roets wrote: Mon Oct 16, 2023 2:50 pm Nie n woord word gerep oor die rugby nie! Almal is seker maar nog aan die herstel.
Maar ons is deur dit is al wat tel vir nou.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Volgens die mense wat ken was die eerste helfde die beste rugby in die geskiedenis van mens. Ek weet darem nie so lekker nie ek was op die punt om my TV af te sit net na die 2de helfde begin het
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Kerels ek is grys vanoggend. Nie net die hare nie, maar moer hierdie laat Sondag games breek darem 'n man.
Dit was dalk France se beste 1ste helfte ooit. Bokke was maar gerattle as jy my vra...
Dit was dalk France se beste 1ste helfte ooit. Bokke was maar gerattle as jy my vra...
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Intussen het ek 20jaar ouer geword in 80min se tyd en my stem is weg.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Franse het alles gegee. Ek is hoopvol vir die semis en finals.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3961
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
AL wat ek wil weet is hoe kom Etzebeth en PSDT by al die balle en spel uit!!!!
Onthou daar wa snie , beter dag, plek of ondersteuning vir die Franse as Sondag nie. Alles was teen die Bokke.
Ek moes Maandag vroeg op en het halftyd loop slaap, en my senuwees kon nie meer nie.
Ek vertel myself so mooi voor en na die wedstryd "Rassie weet wat hy doen raak rustig" en 5 minute later gil ek op die man wat skop.
Dan na die tyd besef jy hoeveel punte kom net na die simpel skoppe.
Vir Engeland in die Semi"s???? Sjoe Rugby is vreemd, maar ek glo ons gaan hulle rol. Dink Esterhuiszen en Moodey moet start en Pollard.
NZ in die finaal? Ag wat soos my New Zealand ex kollega my Sondag oggend sê enige een kan wen net nie die Engelse nie

Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Ek dink die groot voordeel wat ons na die game het is dat NZ en Engeland weet die Franse sou hulle op daai dag wen met hulle briljante aanvallende spel. Dit tesame met NZ se laaste pakslae in die opwarming op Twickenham dink ek ons het n baie goeie kans om die beker te wen
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
toxicsox
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Is ek net onnosel of verstaan ek eweskielik Duits beter……
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 959
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Ek glo nie dis die effek van te veel van die Oktoberfest se Germaanse bruisdrankies nie.
Dit is wanneer die advertensie kopieskrywer nie die verskil ken tussen "Duetsch" en "Dutch" nie.
Dit is wanneer die advertensie kopieskrywer nie die verskil ken tussen "Duetsch" en "Dutch" nie.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Hy bring die taal nader aan die teikenmark. (Verskoon maar die woordspeling = pun)
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
....ja, hulle dra mos albei sokkies saam met hul sandale!OosKaapJagter wrote: Wed Oct 18, 2023 8:04 pm Ek glo nie dis die effek van te veel van die Oktoberfest se Germaanse bruisdrankies nie.
Dit is wanneer die advertensie kopieskrywer nie die verskil ken tussen "Duetsch" en "Dutch" nie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Weet iemand dalk van n Labradar wat te koop is? Asking for a friend
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Ja wonder wat gaan Labradar se response wees? Dis nie lekker as 'n groot maatskappy so die mat onder mens uittrek nie.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
-
J P
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Tue Jun 12, 2012 11:10 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Wat maak die Garmin soveel beter as die Labradar?
Sent from my SM-G985F using Tapatalk
Sent from my SM-G985F using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hijacking,
Bitter klein met n stand , mis nie n skoot nie, hoef nie ekstra sneller en mik aparate by te koop nie, hyt n ingeboude batery wat baie beter werk as LR sin, sy BlueT werk, hys goedkoper as LR en hy kan tot 5000fps meet. Garmin se naverkoop diens met hul produkte is ook baie beter, dit gese sal ek maar nog n rukkie met die oranje masjien werkJ P wrote: Tue Oct 24, 2023 3:26 pm Wat maak die Garmin soveel beter as die Labradar?
Sent from my SM-G985F using Tapatalk
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Ek verneem vanmiddag by Patriot dat FX True Ballistic chronograaf baie vinnig uitverkoop het en at die nuwe besending binne die volgende maand hier sal wees. Tussen 18 en 21 K, afhangende van die wisselkoers en die invoer en vervoer kostes.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Hijacking,
DIt is seker 'n geval van waar 'n gebrek aan grootte eerder 'n voordeel isJ P wrote: Tue Oct 24, 2023 3:26 pm Wat maak die Garmin soveel beter as die Labradar?
Sent from my SM-G985F using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Die groot probleem met die LR is hoe die Amerikaners se skiet bane gebou is, meeste van die bane het n klomp "bybehore" wat help met die klank vir noise pollution en die LR's hou niks van die laer dakke of kolome/mure wat die lengtes van die skiet baan af gebou is nie, dit veroorsaak dat die LR's nie skote track nie of wat hulle nog meer opgewonde maak is die LR "track" sy buuraman se skoot, die BT is ook maar n gesukel op n goeie dag. Ongelukkig het die mense by LR basies hul gatte af gevee aan enige kritiek van die Merikans af want daar was nie n ander opsie nie en self toe die nuwe kliener cronys soos die FX of die Andiscan beskibaar was was hul steeds duurder as die LR.
Ongelukkig gaan Garmin nou met LR maak soos Apple met Blackberry gemaak het, ek lees vanogend die eerste software updates is al vry gestet vir die Garmin en daar is klaar een of 2 nuwe funksies by.
Ek skiet al met LR's vandat die eertses in die land in gekom het en ek het nog nooit regtig n probleem met een gehad nie bahalwe dalk laat erge wind hulle om waai en die BT wat simpel is.