Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Ja, die EV ding jaag mens regtig weg.
Sent from my BV9900E using Tapatalk
Sent from my BV9900E using Tapatalk
- tau
- Hero Member

- Posts: 3961
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Ek soek net 'n Galil Micro. Is dit so baie om te vra?
Ek is nou al oud en groot. Mooi karre, horlosies en meeste aardse besitting pla my nie. Vrek maar as ek 'n mooi mes of gun sien raak ek soos 'n verslaafde. Dan kry ek die mes of gun en sit om in 'n kluis en gebruik hom selde....idiot.

Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1879
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Ja nee hiermee kan ek vereenselwig. Mamma het dit ook mooi vir my beduie annerdag. Daar is altyd plek vir nog een. Ek wil byvoeg flitse ook. Reken mamma my nou die dag maar jy kan dan net een op 'n slag gebruik.tau wrote: Thu Sep 14, 2023 12:10 pm Ek soek net 'n Galil Micro. Is dit so baie om te vra?
Ek is nou al oud en groot. Mooi karre, horlosies en meeste aardse besitting pla my nie. Vrek maar as ek 'n mooi mes of gun sien raak ek soos 'n verslaafde. Dan kry ek die mes of gun en sit om in 'n kluis en gebruik hom selde....idiot.
Maak 'n verskil
-
toxicsox
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Ek is op die stadium van my lewe wat ek by die motto leef : “ Don’t by sh*t you already own…”
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1879
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Dit gaan maar swaartoxicsox wrote: Thu Sep 14, 2023 4:49 pm Ek is op die stadium van my lewe wat ek by die motto leef : “ Don’t by sh*t you already own…”
Maak 'n verskil
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1266
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Ja Ratel, "Dit gaan maar swaar
"
Norma Brass & Ammunition Just Arrived.
Cases
243 Win (100) R2 230
270 WSM (100) R3 950
6.5X55 (100) R2 720
7X57 (100) R3 030
7X64 (100) R2 910
30 06 (100) R2 150
375 H&H (50) R2 410
416 Rigby (50) R4 120
500 Jeffrey (20) R2 150
Norma
Ammunition
222 55gr Oryx (20) R800
7x57 156gr Oryx(20) R1 500
308 165gr Oryx (20) R1 430
308 180gr Oryx(20) R1 350
308 180gr Bondstrike (20) R1 550
300 Win 180gr Bondstrike(20) R1 940
300 WSM 180gr Oryx (20) R1 800
9.3x62 285gr Oryx(20) R1 740
375 H&H 300gr Oryx(20) R2 350
416 Rigby 450gr SN (10) R3 280
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
- Rawstorne
- Full Member

- Posts: 122
- Joined: Mon Oct 10, 2022 6:26 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Ja, ek kry ook daardie manne se e-pos elke week.TFDADD wrote:Ja Ratel, "Dit gaan maar swaar"
Norma Brass & Ammunition Just Arrived.
Cases
243 Win (100) R2 230
270 WSM (100) R3 950
6.5X55 (100) R2 720
7X57 (100) R3 030
7X64 (100) R2 910
30 06 (100) R2 150
375 H&H (50) R2 410
416 Rigby (50) R4 120
500 Jeffrey (20) R2 150
Norma
Ammunition
222 55gr Oryx (20) R800
7x57 156gr Oryx(20) R1 500
308 165gr Oryx (20) R1 430
308 180gr Oryx(20) R1 350
308 180gr Bondstrike (20) R1 550
300 Win 180gr Bondstrike(20) R1 940
300 WSM 180gr Oryx (20) R1 800
9.3x62 285gr Oryx(20) R1 740
375 H&H 300gr Oryx(20) R2 350
416 Rigby 450gr SN (10) R3 280
Met die pryse het ek al gewonder wat die doel van die e-pos is?
Seker om my te verhoed om al die pad Pretoorsdorp toe te ry en té veel vir iets te betaal?
Glo dit of nie, ons plaaslike winkels is wraggies goedkoper.
Wat 'n fees!
Minder verkeer, skoner lug en beter pryse.
Ek skaf sommer nóg 'n kaliber aan, om dit te vier natuurlik!

- Rawstorne
- Full Member

- Posts: 122
- Joined: Mon Oct 10, 2022 6:26 pm
Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Ratel wrote:Ja nee hiermee kan ek vereenselwig. Mamma het dit ook mooi vir my beduie annerdag. Daar is altyd plek vir nog een. Ek wil byvoeg flitse ook. Reken mamma my nou die dag maar jy kan dan net een op 'n slag gebruik.
Nee, daardie redenasies van die feeskomitee hou net mooi geen water nie.
Maar, Skattebol, hoekom wil jy 'n hele roosbedding vol roosbome hê?
Jy kan tog net na een op 'n slag kyk?
En elke boom maak meer as een blom, is een nie genoeg nie?
My Pop, hoekom wil jy meer as een paar aandskoene hê?
Jy dra tog net een paar op 'n slag?
Kom ons koop vir jou 'n paar netjiese cowgirl stewels. Dit pas tog by alles.
Liefie, hoekom hou jy meer as een kleur lipstiffie op jou spieëltafel? Jy gebruik tog eintlik net een op 'n slag?
En die rooies wat jy in jou handsak het pas by alles.
My Roosmaryn, hoekom wil jy 'n hele kas vol handsakke hê? Jy dra tog ALLES net in die een grote.
Die ander is 'n modestelling wat jy sekerlik tog net een op 'n slag gebruik.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3627
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Fantie, jy weet tog spelling en goeie taalgebruik, veral in Afrikaans, is al sedert 1994 by die deur uit. Dit word beskou as opsionele ekstras in die proses van kommunikasie, onderwyser of nie.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2956
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Lees Rapport vandag. Tossie Lochner van Italia-faam se kommentaar hieroor.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Wat gaan by die kus aan?
Lyk my van die Kaap tot Natal het iemand die see lekker moerig gemaak…
Sent from my iPhone using Tapatalk
Lyk my van die Kaap tot Natal het iemand die see lekker moerig gemaak…
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hijacking,
Julle moet EVs koopApie wrote: Sun Sep 17, 2023 7:40 pm Wat gaan by die kus aan?
Lyk my van die Kaap tot Natal het iemand die see lekker moerig gemaak…
Sent from my iPhone using Tapatalk
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Hijacking,
Jip. As julle vroeer EV voertuie gekoop het. Het daai nie gebeur nie.Capt. Yoda wrote: Mon Sep 18, 2023 10:04 amJulle moet EVs koopApie wrote: Sun Sep 17, 2023 7:40 pm Wat gaan by die kus aan?
Lyk my van die Kaap tot Natal het iemand die see lekker moerig gemaak…
Sent from my iPhone using Tapatalk
#ekweetals.
- Viking
- Hero Member

- Posts: 871
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Moerig is nie die regte woord nie.
By ons in Pearly beach was die see sommer bef...... voertsek!
Het dit in 30 jaar nog nie so kwaai gesien nie. Die wind was natuurlik ook 'n groot faktor, gepaardgaande met hoë duining en branders.
By ons in Pearly beach was die see sommer bef...... voertsek!
Het dit in 30 jaar nog nie so kwaai gesien nie. Die wind was natuurlik ook 'n groot faktor, gepaardgaande met hoë duining en branders.
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1879
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Hijacking,
Ja daai draad raak nou soos 7 de laanCapt. Yoda wrote: Mon Sep 18, 2023 10:04 amJulle moet EVs koopApie wrote: Sun Sep 17, 2023 7:40 pm Wat gaan by die kus aan?
Lyk my van die Kaap tot Natal het iemand die see lekker moerig gemaak…
Sent from my iPhone using Tapatalk
Maak 'n verskil
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Sien 7de laan is op sy einde so kom ons hoop
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1879
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Maak 'n verskil
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 959
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Ek praat nie aanhoudend met myself nie, maar as ek sou, sou dit nie op 'n openbare forum wees nie.
My batterye sou pap raak............
My batterye sou pap raak............
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1378
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Ek is net bang as ek met myself in die publiek praat, gaan ek antwoorde by myself kry en iemand anders gaan dit raaksien.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
OosKaapJagter wrote: Wed Sep 20, 2023 3:49 pm Ek praat nie aanhoudend met myself nie, maar as ek sou, sou dit nie op 'n openbare forum wees nie.
My batterye sou pap raak............
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1266
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
by Capt. Yoda » 18 Sep 2023 16:06
Sien 7de laan is op sy einde so kom ons hoop
'My storie is nog nie klaar nie' sê Zak Hendrikz oor '7de Laan.'
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Ons kort dringend daai gesiggie waar die man sy hand so teen sy voorkop klap!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13646
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2956
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am