Lisensie aansoeke wagtydperk
- hennief
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Thu Jan 17, 2013 7:44 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Net so rapsie minder as 'n jaar gewag vir hernuwings
300 WM Tikka
6mm Musgrave
12br CBC Pompaksie
.38 Special Taurus
6mm Musgrave
12br CBC Pompaksie
.38 Special Taurus
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13589
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Het 14 maande vir comp renewal gewag, wag nog geduldig vir my liksense maar die ouens kan hul tyd vat
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 786
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Nuwe aansoeke lyk of dit beweeg. Ek het twee aansoeke in en in minder as 7 dae het hulle geskuif na final consideration toe. Lyk goed op die oomblik 

Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 786
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Lisensie 1 Goedgekeur, 34 dae.
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Nuw aansoek vir nog handwapen ingegee. 31 Julie 2023
Wag nog vir kaartjie vir my .22 hernuwing 22 Mei goedgekeur na 321 dae.
Wag nog vir kaartjie vir my .22 hernuwing 22 Mei goedgekeur na 321 dae.
-
KaKaTo
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Mon Nov 04, 2019 10:35 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Province: GP, Garsfontein
Firearm: .375 Ruger
Submitted to DFO: 27/02/2023
Captured by DFO: 01/03/2023
Send to Provincial DFO: 11/04/2023
Received at Prov for quality control N/A
Send to CFR (AVS): 15/07/2023
Received at CFR
Send to [Licensing/Competency] section: 28/07/2023
Received at [Licensing/Competency] section
In Prep For Consideration: 07/08/2023
In For Consideration: 10/08/2023
Approved/Declined: 14/08/2023
Firearm: .375 Ruger
Submitted to DFO: 27/02/2023
Captured by DFO: 01/03/2023
Send to Provincial DFO: 11/04/2023
Received at Prov for quality control N/A
Send to CFR (AVS): 15/07/2023
Received at CFR
Send to [Licensing/Competency] section: 28/07/2023
Received at [Licensing/Competency] section
In Prep For Consideration: 07/08/2023
In For Consideration: 10/08/2023
Approved/Declined: 14/08/2023
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2956
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Dinge gebeur!
Nuwe aansoek ingedien 26/6[edit],
Goedgekeur 16/8 !!!
Nou vir die kaart.
Beste.
Nuwe aansoek ingedien 26/6[edit],
Goedgekeur 16/8 !!!
Nou vir die kaart.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Nuwe aansoek, goedgekeur na 18 werksdae. Beslis n' rekord vir my.
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13589
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Dink hulle het van my vergeet
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Hernuwing ingehandig 2 maande terug, nog nie eers op die sisteem nie. Hulle het seker weer die aansoek verloor, wel ek het die bewyse van betaling so dis nou maar hulle probleen.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13589
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek wag al jaar en halfsako 30-06 wrote: Tue Aug 22, 2023 10:12 am Hernuwing ingehandig 2 maande terug, nog nie eers op die sisteem nie. Hulle het seker weer die aansoek verloor, wel ek het die bewyse van betaling so dis nou maar hulle probleen.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Dis belaglik, maar dit verbaas my nie.Capt. Yoda wrote: Tue Aug 22, 2023 10:25 amEk wag al jaar en halfsako 30-06 wrote: Tue Aug 22, 2023 10:12 am Hernuwing ingehandig 2 maande terug, nog nie eers op die sisteem nie. Hulle het seker weer die aansoek verloor, wel ek het die bewyse van betaling so dis nou maar hulle probleen.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13589
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Dink Ruaan het gese hy wag al 3jaar vir een of 2, hoe langer hy by hulle le hoe langer is dit voor ek weer deur die gesukkel moet gaan maar ek kan basies nie nou eers kruit of primers koop nie siende laat al my lang gewere nou al wag vir renewals. Kan seker maar probeer met die proof of payment
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Albert_7
- Full Member

- Posts: 158
- Joined: Sat Dec 08, 2012 10:30 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Bevoegdheid hernuwing ingehandig 15 Maart 2023
Approved op 18 Aug 2023
Dankbaar vir die relatiewe vinnig goedkeuring.
Approved op 18 Aug 2023
Dankbaar vir die relatiewe vinnig goedkeuring.
- Wildjagter
- Sr. Member

- Posts: 264
- Joined: Mon Jan 14, 2013 9:28 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Nuwe aansoek ook goedgekeur na 56 werksdae. Was baie verbaas, maar dankbaar
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
n maand gelede was ek toe uiteindelik die Lotto wenner. Hernuwings word by provinsiaal gedoen en daai spanne daar het geen haas nie. Ek het gekoop met my proof of payment.Capt. Yoda wrote:Dink Ruaan het gese hy wag al 3jaar vir een of 2, hoe langer hy by hulle le hoe langer is dit voor ek weer deur die gesukkel moet gaan maar ek kan basies nie nou eers kruit of primers koop nie siende laat al my lang gewere nou al wag vir renewals. Kan seker maar probeer met die proof of payment
-
Hendrik Moolman
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Thu Jul 06, 2023 2:06 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Vandag my print out gaan haal nadat ek 19 July ingegee het. 6 weke dis amper te vinnig en spoil die suprise 
Sent from my iPhone using Tapatalk

Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Glocked
- Sr. Member

- Posts: 386
- Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Nuwe aansoek ingegee vir die 6.5PRC die week, hou duim vas hy loop ook so mooi vinnig !
Het die week 2 renewals gekry, na 3 en half jaar.
Die dag toe my PRC aansoek gecapture word by die DFO, toe skielik kom 2 renewals ook deur. Daar is nou nog 2x renewals uitstaande wat ingedien was saam die 2x wat nou deur is.
Het die week 2 renewals gekry, na 3 en half jaar.
Die dag toe my PRC aansoek gecapture word by die DFO, toe skielik kom 2 renewals ook deur. Daar is nou nog 2x renewals uitstaande wat ingedien was saam die 2x wat nou deur is.
Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Einde Julie n haelgeweer lisensie aansoek ingedien. 19 werks dae later sms gekry. Wonderwerke gebeur!
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
300wsm
26kalender 18 werksdae goedgekeur!
Sent from my iPhone using Tapatalk
26kalender 18 werksdae goedgekeur!
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Vandag 2 kaartjies gekry!
243 1 Oktober 2022 ingehandig.
9mm 1 Desember 2022 ingehandig
243 1 Oktober 2022 ingehandig.
9mm 1 Desember 2022 ingehandig
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek is skepties opgewonde en het gister 'n hernuwing en sommer toe ook 'n paar nuwe aansoeke ingegee 
-
AOosie
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Wed Dec 28, 2016 4:17 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Post by AOosie » Thu Jan 05, 2023 9:58 am
Ek het 22 Des 2 hernuwings ingedien, sopas SMS ontvang dat dit aandag geniet. Nie seker of dit nuut is nie, maar die DFO het gesê hernuwings word nou op provinsiale vlak gedoen ipv nasionaal? Hoe dit ookal werk, ek is bly om te sien iets gebeur!
FN 308
BRNO .22
SMS vandag gekry dat my lisensies goedgekeur is ....nou maar wag tot hulle laat weet die kaartjies is daar!
Ek het 22 Des 2 hernuwings ingedien, sopas SMS ontvang dat dit aandag geniet. Nie seker of dit nuut is nie, maar die DFO het gesê hernuwings word nou op provinsiale vlak gedoen ipv nasionaal? Hoe dit ookal werk, ek is bly om te sien iets gebeur!
FN 308
BRNO .22
SMS vandag gekry dat my lisensies goedgekeur is ....nou maar wag tot hulle laat weet die kaartjies is daar!
FN 308
BRNO .22
BRNO .22
- Hennie van der Merwe
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Thu May 31, 2012 10:25 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Het laasweek met Kotie by Brooklyn SAPS gesels.
Nuwe aansoeke vat nou gemiddeld 3 maande, maar hernuwings het n massive back-log omdat competency aansoeke so vêr agter is.
My aansoek so 3 maande terug ingedien en het my haelgeweer Vrydag gaan haal.
Nuwe aansoeke vat nou gemiddeld 3 maande, maar hernuwings het n massive back-log omdat competency aansoeke so vêr agter is.
My aansoek so 3 maande terug ingedien en het my haelgeweer Vrydag gaan haal.