Lisensie aansoeke wagtydperk

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Post Reply
User avatar
hennief
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 345
Joined: Thu Jan 17, 2013 7:44 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by hennief »

Net so rapsie minder as 'n jaar gewag vir hernuwings
300 WM Tikka
6mm Musgrave
12br CBC Pompaksie
.38 Special Taurus
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13589
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Capt. Yoda »

Het 14 maande vir comp renewal gewag, wag nog geduldig vir my liksense maar die ouens kan hul tyd vat
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Heinds
Hero Member
Hero Member
Posts: 786
Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Heinds »

Nuwe aansoeke lyk of dit beweeg. Ek het twee aansoeke in en in minder as 7 dae het hulle geskuif na final consideration toe. Lyk goed op die oomblik
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
User avatar
Heinds
Hero Member
Hero Member
Posts: 786
Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Heinds »

Lisensie 1 Goedgekeur, 34 dae.
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Frederik »

Nuw aansoek vir nog handwapen ingegee. 31 Julie 2023
Wag nog vir kaartjie vir my .22 hernuwing 22 Mei goedgekeur na 321 dae.
KaKaTo
Newbie
Newbie
Posts: 45
Joined: Mon Nov 04, 2019 10:35 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by KaKaTo »

Province: GP, Garsfontein
Firearm: .375 Ruger
Submitted to DFO: 27/02/2023
Captured by DFO: 01/03/2023
Send to Provincial DFO: 11/04/2023
Received at Prov for quality control N/A
Send to CFR (AVS): 15/07/2023
Received at CFR
Send to [Licensing/Competency] section: 28/07/2023
Received at [Licensing/Competency] section
In Prep For Consideration: 07/08/2023
In For Consideration: 10/08/2023
Approved/Declined: 14/08/2023
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2956
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Lategan1 »

Dinge gebeur!

Nuwe aansoek ingedien 26/6[edit],
Goedgekeur 16/8 !!!
Nou vir die kaart.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
Chris (vdB)
Hero Member
Hero Member
Posts: 741
Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Chris (vdB) »

Nuwe aansoek, goedgekeur na 18 werksdae. Beslis n' rekord vir my.
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13589
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Capt. Yoda »

Dink hulle het van my vergeet
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by sako 30-06 »

Hernuwing ingehandig 2 maande terug, nog nie eers op die sisteem nie. Hulle het seker weer die aansoek verloor, wel ek het die bewyse van betaling so dis nou maar hulle probleen.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13589
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Capt. Yoda »

sako 30-06 wrote: Tue Aug 22, 2023 10:12 am Hernuwing ingehandig 2 maande terug, nog nie eers op die sisteem nie. Hulle het seker weer die aansoek verloor, wel ek het die bewyse van betaling so dis nou maar hulle probleen.
Ek wag al jaar en half
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by sako 30-06 »

Capt. Yoda wrote: Tue Aug 22, 2023 10:25 am
sako 30-06 wrote: Tue Aug 22, 2023 10:12 am Hernuwing ingehandig 2 maande terug, nog nie eers op die sisteem nie. Hulle het seker weer die aansoek verloor, wel ek het die bewyse van betaling so dis nou maar hulle probleen.
Ek wag al jaar en half
Dis belaglik, maar dit verbaas my nie.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13589
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Capt. Yoda »

Dink Ruaan het gese hy wag al 3jaar vir een of 2, hoe langer hy by hulle le hoe langer is dit voor ek weer deur die gesukkel moet gaan maar ek kan basies nie nou eers kruit of primers koop nie siende laat al my lang gewere nou al wag vir renewals. Kan seker maar probeer met die proof of payment
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Albert_7
Full Member
Full Member
Posts: 158
Joined: Sat Dec 08, 2012 10:30 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Albert_7 »

Bevoegdheid hernuwing ingehandig 15 Maart 2023

Approved op 18 Aug 2023

Dankbaar vir die relatiewe vinnig goedkeuring.
User avatar
Wildjagter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 264
Joined: Mon Jan 14, 2013 9:28 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Wildjagter »

Nuwe aansoek ook goedgekeur na 56 werksdae. Was baie verbaas, maar dankbaar
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by ruaanb »

Capt. Yoda wrote:Dink Ruaan het gese hy wag al 3jaar vir een of 2, hoe langer hy by hulle le hoe langer is dit voor ek weer deur die gesukkel moet gaan maar ek kan basies nie nou eers kruit of primers koop nie siende laat al my lang gewere nou al wag vir renewals. Kan seker maar probeer met die proof of payment
n maand gelede was ek toe uiteindelik die Lotto wenner. Hernuwings word by provinsiaal gedoen en daai spanne daar het geen haas nie. Ek het gekoop met my proof of payment.
Hendrik Moolman
Newbie
Newbie
Posts: 3
Joined: Thu Jul 06, 2023 2:06 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Hendrik Moolman »

Vandag my print out gaan haal nadat ek 19 July ingegee het. 6 weke dis amper te vinnig en spoil die suprise


Sent from my iPhone using Tapatalk
Glocked
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 386
Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Glocked »

Nuwe aansoek ingegee vir die 6.5PRC die week, hou duim vas hy loop ook so mooi vinnig !

Het die week 2 renewals gekry, na 3 en half jaar.

Die dag toe my PRC aansoek gecapture word by die DFO, toe skielik kom 2 renewals ook deur. Daar is nou nog 2x renewals uitstaande wat ingedien was saam die 2x wat nou deur is.
Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
savage(P Coetzer)
Hero Member
Hero Member
Posts: 973
Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by savage(P Coetzer) »

Einde Julie n haelgeweer lisensie aansoek ingedien. 19 werks dae later sms gekry. Wonderwerke gebeur!
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Apie »

300wsm

26kalender 18 werksdae goedgekeur!


Sent from my iPhone using Tapatalk
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Carl »

Vandag 2 kaartjies gekry!
243 1 Oktober 2022 ingehandig.
9mm 1 Desember 2022 ingehandig
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Arnold »

Ek is skepties opgewonde en het gister 'n hernuwing en sommer toe ook 'n paar nuwe aansoeke ingegee ;D
AOosie
Newbie
Newbie
Posts: 35
Joined: Wed Dec 28, 2016 4:17 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by AOosie »

Post by AOosie » Thu Jan 05, 2023 9:58 am

Ek het 22 Des 2 hernuwings ingedien, sopas SMS ontvang dat dit aandag geniet. Nie seker of dit nuut is nie, maar die DFO het gesê hernuwings word nou op provinsiale vlak gedoen ipv nasionaal? Hoe dit ookal werk, ek is bly om te sien iets gebeur!
FN 308
BRNO .22

SMS vandag gekry dat my lisensies goedgekeur is ....nou maar wag tot hulle laat weet die kaartjies is daar!
FN 308
BRNO .22
User avatar
Dumbluck
Hero Member
Hero Member
Posts: 563
Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Dumbluck »

Nuwe aansoek gister goedgekeur na 41 werksdae, nie te sleg nie

Sent from my SM-G991B using Tapatalk

Adriaan Barkhuizen
facebook instagram youtube
User avatar
Hennie van der Merwe
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Thu May 31, 2012 10:25 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Hennie van der Merwe »

Het laasweek met Kotie by Brooklyn SAPS gesels.
Nuwe aansoeke vat nou gemiddeld 3 maande, maar hernuwings het n massive back-log omdat competency aansoeke so vêr agter is.

My aansoek so 3 maande terug ingedien en het my haelgeweer Vrydag gaan haal.
Post Reply