Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Sepie sepie aan die muur
Wie is die mooiste boelie van ons hier?
Het ek 'n piepie shooter van 'n geweer
mag ek dalk by jou kom leer
458 Lott is die ding
wanneer jy die All Blacks se volkslied sing
tussen spasies en gapings deur gevleg
staan 'n springbok trots met reg
agter die doellyn van 'n All Black en glimlag
#Boelie_digkuns

GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Goeie môre Braveheart. Ek verstaan nie waar hierdie stelling vandaan kom nie? Jy noem dat dit jou reg is om te bly waar jy wil, en dat elke ou moet geniet wat hy geniet. Hiermee kan ek vereenselwig. Waarom dan die snedige aanmerking oor iemand anders se keuse van kaliber? Dit blyk te wees dat jou stellings mekaar weerspreek in die tipiese links, liberale wyse waar almal jou siening moet respekteer, maar jy hoef geen respek te toon vir n ander persoon se keuses nie.Braveheart wrote: Tue Jul 11, 2023 2:05 pm Party manne skiet groot gewere want hulle het agter in die ry gestaan toe "goed" uitgedeel is maar ek geniet klein geweertjies om 'n punt te bewys aan myself. Laat elke ou geniet wat hy wil geniet. Die lewe gaan oor keuses. Maak die regte een.
Die lewe gaan oor vrye wil. Ons almal beskik daaroor. Dit kan tog nie vir jou lekker wees om willekeurig by n platvorm aan te sluit waar die ander lede se sienswyses, kaliber keuses en opinies vir jou n steun des aanstoots is nie?
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Doc, jyt die hele saga gemisPappabeer wrote: Wed Jul 12, 2023 10:25 amGoeie môre Braveheart. Ek verstaan nie waar hierdie stelling vandaan kom nie? Jy noem dat dit jou reg is om te bly waar jy wil, en dat elke ou moet geniet wat hy geniet. Hiermee kan ek vereenselwig. Waarom dan die snedige aanmerking oor iemand anders se keuse van kaliber? Dit blyk te wees dat jou stellings mekaar weerspreek in die tipiese links, liberale wyse waar almal jou siening moet respekteer, maar jy hoef geen respek te toon vir n ander persoon se keuses nie.Braveheart wrote: Tue Jul 11, 2023 2:05 pm Party manne skiet groot gewere want hulle het agter in die ry gestaan toe "goed" uitgedeel is maar ek geniet klein geweertjies om 'n punt te bewys aan myself. Laat elke ou geniet wat hy wil geniet. Die lewe gaan oor keuses. Maak die regte een.
Die lewe gaan oor vrye wil. Ons almal beskik daaroor. Dit kan tog nie vir jou lekker wees om willekeurig by n platvorm aan te sluit waar die ander lede se sienswyses, kaliber keuses en opinies vir jou n steun des aanstoots is nie?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Pinkes
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Van ons het gaan jag...
Wat was die saga?
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2956
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Ek was daar, het ongelukkig die laastes gemis alvorens dit “verdwyn”het. Weet dus nie wat die repliek, indien enige, was nie, behalwe vir ‘n paar gedigte wat neergepen is.
Pappabeer se waarneming en afleidings som dit egter redelik akkuraat op.
Soos Beesbreet eenmaal genoem het, kom ons blus nie die vuur met petrol nie! Gedane woorde.
Sorg net dat jy vir die Bokke cheer!!
Beste.

Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Kinders kom in gespreke in wat niks met hulle te doen het nie.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Laat my tyd wonder hoekom ander mense so bang is vir recoil dat dit hulle pla as ek ñ groot geweer kan skiet.... 
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1378
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Haha lekker lag ek nou!DWB wrote: Thu Jul 13, 2023 1:24 pm Laat my tyd wonder hoekom ander mense so bang is vir recoil dat dit hulle pla as ek ñ groot geweer kan skiet....![]()
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2956
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Beste.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
Johan van Wyk
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Fri Jan 10, 2014 10:00 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Hoekom is dit so moeilik vir sommiges om goed wat hulle wil verkoop NIE onder die TE KOOP afdeling te plaas nie? Ek wonder maar net...
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Vra jy Johan. Ek verskuif baie plasings wat nie onder verkope of gesoek aangebring word nie. Die afdelings word nie oordeelkundig gebruik nie - die verkoper benadeel daardeur sy kanse op verkope.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Pleks Oom hulle net delete en nie skuif nie, die manne sal dan vinnig leer
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2956
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Dit klink te veel soos Iran manier van doen!!
Die keuses is maar plek plek dubbelsinnig en ons nou nie almal eweveel sos media vaardig nie.
Beste.
Die keuses is maar plek plek dubbelsinnig en ons nou nie almal eweveel sos media vaardig nie.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Kinders sal altyd kinders wees.
'n Man van in sy sestigs moet nog altyd 30 en veertig jariges se snot-neuse en vuil boude afvee.
Om nie te kan spel nie, is nie 'n dood sonde nie, maar om nie te wil lees nie het tokkol met media vaardigheid te doen.

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1879
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Pasop jy gaan 'n kuit spier skeur. Of is dit nou skeer

Maak 'n verskil
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Ek like dit nie dat hier mense is wat met Uno's wil spot nie........
Feite: 3 vinnigste karre in die wêreld is 'n Uno Turbo, Alfa GTV6 en BMW 325 iS......
Feite: 3 vinnigste karre in die wêreld is 'n Uno Turbo, Alfa GTV6 en BMW 325 iS......
-
Gideon@1
- Sr. Member

- Posts: 427
- Joined: Thu Jul 12, 2012 1:02 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Is seker so, maar n 1976 Mini stasiewa se versnelling wat val in n mynskag moet nog gemeet en getem word…

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1879
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
-
Forester
- Hero Member

- Posts: 580
- Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Post van die jaar!!!Capt. Yoda wrote: Wed Sep 06, 2023 8:37 amSpaar geld om vir jou Ma blomme te koop
Wynand
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Hoekom plaas mense hulle advertensies dubbel? Dink hulle 'n mens is blind?
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
DeVilliers
- Full Member

- Posts: 144
- Joined: Mon Aug 28, 2017 9:01 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Partykeer lyk dit seker maar of hy nie geplaas het nie, dan druk jy maar weer "submit".
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2956
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Dit gebeur baie maklik, op ‘n klein selfoon is dit maklik.
Al wat elke adverteerder moet doen na plasing, kontroleer jou plasing(s). Indien meervoudig, daar is ‘n maklike verstaanbare delete funksie om dit binne sekondes te doen.
Dan is almal tevrede.
Beste.
Al wat elke adverteerder moet doen na plasing, kontroleer jou plasing(s). Indien meervoudig, daar is ‘n maklike verstaanbare delete funksie om dit binne sekondes te doen.
Dan is almal tevrede.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Ag die dubbel plasings help darem vir bq opwinding, tussen lading soek en simpel links van EVs is dit maar al wat ons kan kyk
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2956
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Ja nee kyk, die EV verhaal word in keelgat ingedruk!
Beste.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 