Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Post Reply
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by joe rocket »

Sepie sepie aan die muur
Wie is die mooiste boelie van ons hier?
Het ek 'n piepie shooter van 'n geweer
mag ek dalk by jou kom leer
458 Lott is die ding
wanneer jy die All Blacks se volkslied sing
tussen spasies en gapings deur gevleg
staan 'n springbok trots met reg
agter die doellyn van 'n All Black en glimlag

#Boelie_digkuns
GROETE

__________________________

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Pappabeer »

Braveheart wrote: Tue Jul 11, 2023 2:05 pm Party manne skiet groot gewere want hulle het agter in die ry gestaan toe "goed" uitgedeel is maar ek geniet klein geweertjies om 'n punt te bewys aan myself. Laat elke ou geniet wat hy wil geniet. Die lewe gaan oor keuses. Maak die regte een.
Goeie môre Braveheart. Ek verstaan nie waar hierdie stelling vandaan kom nie? Jy noem dat dit jou reg is om te bly waar jy wil, en dat elke ou moet geniet wat hy geniet. Hiermee kan ek vereenselwig. Waarom dan die snedige aanmerking oor iemand anders se keuse van kaliber? Dit blyk te wees dat jou stellings mekaar weerspreek in die tipiese links, liberale wyse waar almal jou siening moet respekteer, maar jy hoef geen respek te toon vir n ander persoon se keuses nie.

Die lewe gaan oor vrye wil. Ons almal beskik daaroor. Dit kan tog nie vir jou lekker wees om willekeurig by n platvorm aan te sluit waar die ander lede se sienswyses, kaliber keuses en opinies vir jou n steun des aanstoots is nie?
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13583
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Capt. Yoda »

Pappabeer wrote: Wed Jul 12, 2023 10:25 am
Braveheart wrote: Tue Jul 11, 2023 2:05 pm Party manne skiet groot gewere want hulle het agter in die ry gestaan toe "goed" uitgedeel is maar ek geniet klein geweertjies om 'n punt te bewys aan myself. Laat elke ou geniet wat hy wil geniet. Die lewe gaan oor keuses. Maak die regte een.
Goeie môre Braveheart. Ek verstaan nie waar hierdie stelling vandaan kom nie? Jy noem dat dit jou reg is om te bly waar jy wil, en dat elke ou moet geniet wat hy geniet. Hiermee kan ek vereenselwig. Waarom dan die snedige aanmerking oor iemand anders se keuse van kaliber? Dit blyk te wees dat jou stellings mekaar weerspreek in die tipiese links, liberale wyse waar almal jou siening moet respekteer, maar jy hoef geen respek te toon vir n ander persoon se keuses nie.

Die lewe gaan oor vrye wil. Ons almal beskik daaroor. Dit kan tog nie vir jou lekker wees om willekeurig by n platvorm aan te sluit waar die ander lede se sienswyses, kaliber keuses en opinies vir jou n steun des aanstoots is nie?
Doc, jyt die hele saga gemis
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Pinkes
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Pinkes »

Van ons het gaan jag... O0 Wat was die saga?
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2956
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Lategan1 »

Ek was daar, het ongelukkig die laastes gemis alvorens dit “verdwyn”het. Weet dus nie wat die repliek, indien enige, was nie, behalwe vir ‘n paar gedigte wat neergepen is.

Pappabeer se waarneming en afleidings som dit egter redelik akkuraat op.

Soos Beesbreet eenmaal genoem het, kom ons blus nie die vuur met petrol nie! Gedane woorde.

Sorg net dat jy vir die Bokke cheer!!

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
Gerhardu
Hero Member
Hero Member
Posts: 981
Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Gerhardu »

Kinders kom in gespreke in wat niks met hulle te doen het nie.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by DWB »

Laat my tyd wonder hoekom ander mense so bang is vir recoil dat dit hulle pla as ek ñ groot geweer kan skiet.... ;D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Toxxyc
Hero Member
Hero Member
Posts: 1378
Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Toxxyc »

DWB wrote: Thu Jul 13, 2023 1:24 pm Laat my tyd wonder hoekom ander mense so bang is vir recoil dat dit hulle pla as ek ñ groot geweer kan skiet.... ;D
Haha lekker lag ek nou!
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2956
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Lategan1 »

15c4bc25-f447-412e-b615-1e140e22ddfd.jpeg
Beste.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
Johan van Wyk
Hero Member
Hero Member
Posts: 621
Joined: Fri Jan 10, 2014 10:00 am

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Johan van Wyk »

Hoekom is dit so moeilik vir sommiges om goed wat hulle wil verkoop NIE onder die TE KOOP afdeling te plaas nie? Ek wonder maar net...
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by tripodmvr »

Vra jy Johan. Ek verskuif baie plasings wat nie onder verkope of gesoek aangebring word nie. Die afdelings word nie oordeelkundig gebruik nie - die verkoper benadeel daardeur sy kanse op verkope.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13583
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Capt. Yoda »

Pleks Oom hulle net delete en nie skuif nie, die manne sal dan vinnig leer
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2956
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Lategan1 »

Dit klink te veel soos Iran manier van doen!!

Die keuses is maar plek plek dubbelsinnig en ons nou nie almal eweveel sos media vaardig nie.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Gawie(13mm) »

Kinders sal altyd kinders wees.
'n Man van in sy sestigs moet nog altyd 30 en veertig jariges se snot-neuse en vuil boude afvee.
Om nie te kan spel nie, is nie 'n dood sonde nie, maar om nie te wil lees nie het tokkol met media vaardigheid te doen.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1879
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Ratel »

Pasop jy gaan 'n kuit spier skeur. Of is dit nou skeer ++>: >:D
Maak 'n verskil
User avatar
Lourens Potgieter
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Lourens Potgieter »

Ek like dit nie dat hier mense is wat met Uno's wil spot nie........

Feite: 3 vinnigste karre in die wêreld is 'n Uno Turbo, Alfa GTV6 en BMW 325 iS......
Gideon@1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 427
Joined: Thu Jul 12, 2012 1:02 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Gideon@1 »

Is seker so, maar n 1976 Mini stasiewa se versnelling wat val in n mynskag moet nog gemeet en getem word…😂😂😂
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by tripodmvr »

Ratel wrote: Thu Aug 31, 2023 6:58 am Pasop jy gaan 'n kuitspier skeur. Of is dit nou skeer ++>: >:D
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1879
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Ratel »

tripodmvr wrote: Thu Aug 31, 2023 3:43 pm
Ratel wrote: Thu Aug 31, 2023 6:58 am Pasop jy gaan 'n kuitspier skeur. Of is dit nou skeer ++>: >:D
Dankie oom Driepoot ++>:
Maak 'n verskil
Forester
Hero Member
Hero Member
Posts: 580
Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Forester »

Capt. Yoda wrote: Wed Sep 06, 2023 8:37 am
Ajviljoen260rem wrote: Tue Sep 05, 2023 7:23 pm
Capt. Yoda wrote: Thu Aug 31, 2023 11:23 am

Ag ok laat ek ook maar een kry

Geld op geraak vir spyderco?
Spaar geld om vir jou Ma blomme te koop
Post van die jaar!!!
Wynand

470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Johan Nel »

Hoekom plaas mense hulle advertensies dubbel? Dink hulle 'n mens is blind?
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
DeVilliers
Full Member
Full Member
Posts: 144
Joined: Mon Aug 28, 2017 9:01 am

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by DeVilliers »

Partykeer lyk dit seker maar of hy nie geplaas het nie, dan druk jy maar weer "submit".
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2956
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Lategan1 »

Dit gebeur baie maklik, op ‘n klein selfoon is dit maklik.
Al wat elke adverteerder moet doen na plasing, kontroleer jou plasing(s). Indien meervoudig, daar is ‘n maklike verstaanbare delete funksie om dit binne sekondes te doen.

Dan is almal tevrede.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13583
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Capt. Yoda »

Ag die dubbel plasings help darem vir bq opwinding, tussen lading soek en simpel links van EVs is dit maar al wat ons kan kyk
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2956
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Lategan1 »

Ja nee kyk, die EV verhaal word in keelgat ingedruk!

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
Post Reply