Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Wynand, as jy nie hier verkoop kry nie stel ek voor om op Hunt & Gun te adverteer. Dalk net in pakkies van bv 50, want dit werk soos n veiling daar, en iemand wil dalk nie als vat nie. Hulle vra wel 15% kommissiefooi, maar die goed verkoop darem daar. Ek sit altyd die kommissie by die prys wat ek vra, en sover het als huis gekry. Sterkte https://huntandgun.co.za/auctions/