VERKOOP - 270 Punte - Hornady Interlock 150gn SP

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
vdbergwy
Newbie
Newbie
Posts: 11
Joined: Thu Sep 01, 2022 12:31 pm

VERKOOP - 270 Punte - Hornady Interlock 150gn SP

Post by vdbergwy »

Middag manne

Enige iemand wat hierdie skiet? Ek het 185 punte wat ek heel waarkynlik nooit gaan gebruik nie (behalwe om te mors ::) )

R7/punt i.e. R1295

As jy belangstel, kontak my gerus op 078 511 2838. Eks in Homestead, Germiston vir optel, kan Pudo ook indien nodig.

Groete
Wynand
Last edited by vdbergwy on Wed Jul 03, 2024 3:51 pm, edited 1 time in total.
Stef1274
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 75
Joined: Thu Jan 26, 2023 1:27 pm

Re: 270 Punte - Hornady Interlock 150gn SP

Post by Stef1274 »

Wynand, as jy nie hier verkoop kry nie stel ek voor om op Hunt & Gun te adverteer. Dalk net in pakkies van bv 50, want dit werk soos n veiling daar, en iemand wil dalk nie als vat nie. Hulle vra wel 15% kommissiefooi, maar die goed verkoop darem daar. Ek sit altyd die kommissie by die prys wat ek vra, en sover het als huis gekry. Sterkte
https://huntandgun.co.za/auctions/
308 Win - Custom Israeli Mauser
303 Bri - Enfield 1970s Sporter
6.5 Grendel - Howa Mini
9mmS - Beretta 84BB
vdbergwy
Newbie
Newbie
Posts: 11
Joined: Thu Sep 01, 2022 12:31 pm

Re: 270 Punte - Hornady Interlock 150gn SP

Post by vdbergwy »

Baie dankie Stef, sal so maak as ek nie regkom nie.


85 Verkoop aan a Lid hier
nog 100 beskikbaar (vol boksie)
Post Reply