Watter konveksie annealer en kontak nr asb

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Leon Crous
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 429
Joined: Wed Jun 18, 2014 12:08 am

Watter konveksie annealer en kontak nr asb

Post by Leon Crous »

Goeie naand manne,
Vriend van my wil 'n annealer koop maar nie gasvlam een nie.... ek dink mens noem dit konveksie of elektroniese annealers.
Wat sou julle aanbeveel en indien iemand kontak nommers het sal dit great wees.
Byvoorbaat dankie,
Leon.
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3629
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Watter konveksie annealer en kontak nr asb

Post by Fanta300 »

Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13585
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Watter konveksie annealer en kontak nr asb

Post by Capt. Yoda »

Ek kan daai aankoop nog nie oor my hart kry nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Leon Crous
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 429
Joined: Wed Jun 18, 2014 12:08 am

Re: Watter konveksie annealer en kontak nr asb

Post by Leon Crous »

Dankie oom Fantie.
Nee, Cappie, ek sal dit oor my hart kan kry.....net nie by die vrou of bankbestuurder verby kan kom nie..hahaha.
Dis v vriend van my wat "effens" meer geld en groter knaters as ek het....
Groete.
Hannes H
Newbie
Newbie
Posts: 47
Joined: Fri Jul 18, 2014 8:04 am

Re: Watter konveksie annealer en kontak nr asb

Post by Hannes H »

Jy kan direk by Quick Anneal koop en so R6000 spaar...Myne kom einde van die week.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Watter konveksie annealer en kontak nr asb

Post by Wouter Roets »

Middag Hak

Het jy dalk kontaknommers vir ons?

Groetnis
Wouter
Hannes H
Newbie
Newbie
Posts: 47
Joined: Fri Jul 18, 2014 8:04 am

Re: Watter konveksie annealer en kontak nr asb

Post by Hannes H »

Ek het hulle op Facebook gekontak, het met Coenie gewerk. Wagtydperk was so maand.

Dis wat op die invoice staan:
quickanneal@gmail.com
Sales: 0823316247
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Watter konveksie annealer en kontak nr asb

Post by Wouter Roets »

Dankie Hak!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13648
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Watter konveksie annealer en kontak nr asb

Post by Geno »

Indien julle QuickAnneal masjiene soek kan julle met my ook gesels. Ons 'n handelaar vir hulle.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Watter konveksie annealer en kontak nr asb

Post by Gawie(13mm) »

Naas my Labradar is 'n induksie anealer die beste stuk toerusting in my herlaai kas.
Ek het al amper myne se koop-prys terug gemaak deur vir ander manne te aneal.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Gideonviljoen
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 59
Joined: Thu Apr 13, 2017 7:13 pm

Re: Watter konveksie annealer en kontak nr asb

Post by Gideonviljoen »

Self baie gelukkig met myne. En ja dit is paar rand maar die moeite werd om nooit weer te wonder en of sukkel met vlammetjie
Sako 30-06
Sako Varmint 260
Sako 22-250
CZ 375 H&H
Miroku 12G
Glock 9mm
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2595
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Watter konveksie annealer en kontak nr asb

Post by JohanvB »

Wat is die leeftyd van so ‘n masjien?

Watter “consumables” het so masjien?

Kan mens enige kaliber anneal op so masjien?
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Watter konveksie annealer en kontak nr asb

Post by Gawie(13mm) »

JohanvB wrote: Mon Jul 24, 2023 9:04 pm Wat is die leeftyd van so ‘n masjien?So lank soos jou mikrogolf oond.

Watter “consumables” het so masjien?Elektrisiteit.

Kan mens enige kaliber anneal op so masjien?.223 tot 416 op myne.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2595
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Watter konveksie annealer en kontak nr asb

Post by JohanvB »

Gawie(13mm) wrote: Mon Jul 24, 2023 10:04 pm
JohanvB wrote: Mon Jul 24, 2023 9:04 pm Wat is die leeftyd van so ‘n masjien?So lank soos jou mikrogolf oond.

Watter “consumables” het so masjien?Elektrisiteit.

Kan mens enige kaliber anneal op so masjien?.223 tot 416 op myne.
Dankie
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13585
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Watter konveksie annealer en kontak nr asb

Post by Capt. Yoda »

So julle reken julle kan die verskil skiet tussen n Auto aneal en n ordentlike gas anealer?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Watter konveksie annealer en kontak nr asb

Post by Gawie(13mm) »

Capt. Yoda wrote: Tue Jul 25, 2023 9:51 am So julle reken julle kan die verskil skiet tussen n Auto aneal en n ordentlike gas anealer?
Jy moet byhou by die tye my maat.
Brood gebak in 'n uitgeholde miershoop is konings kos, maar met my konveksie oond benodig ek nie 'n graaf en 'n bondel hout nie.
Netso kan ESKOM my maar probeer "drop". Hul het nog nie besef ek het self die kabels laat ontkoppel nie. ;D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13585
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Watter konveksie annealer en kontak nr asb

Post by Capt. Yoda »

Gawie(13mm) wrote: Tue Jul 25, 2023 10:26 am
Capt. Yoda wrote: Tue Jul 25, 2023 9:51 am So julle reken julle kan die verskil skiet tussen n Auto aneal en n ordentlike gas anealer?
Jy moet byhou by die tye my maat.
Brood gebak in 'n uitgeholde miershoop is konings kos, maar met my konveksie oond benodig ek nie 'n graaf en 'n bondel hout nie.
Netso kan ESKOM my maar probeer "drop". Hul het nog nie besef ek het self die kabels laat ontkoppel nie. ;D
Nee wat Gawie, teen 20k soek ek darem bq return on investment. Ek laai n 100 doppe in my anealer en staan en drink n bier terwyl hy hulle een vir een uit gooi en ek het al baie cleans op 1000y met daai doppe geskiet. Ek verstaan wat jy se laat jy die diens vir ander mense aanbied en dit verskil darem n bq
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
JF123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 457
Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm

Re: Watter konveksie annealer en kontak nr asb

Post by JF123 »

Die probleem met die gas annealers is dat die gasvlam al korter raak soos die gas kouer raak. Ek dink nie ek hoef die proses te verduidelik nie, maak ek kan as jy nie verstaan nie.

So, gas annealers is ok as jy net 10 of 20 doppies op 'n slag wil doen. Indien jy soos ek 600 op 'n slag wil doen, werk hulle nie so goed nie. Dan moet jy of en betaal of daar sit vir 3 ure en die kraantjie groter oopmaak soos die tyd aan gaan...
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Watter konveksie annealer en kontak nr asb

Post by Arnold »

Kry net vir jou n groter gas kannetjie

Sent from my SM-A528B using Tapatalk

User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3126
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Watter konveksie annealer en kontak nr asb

Post by LUAN »

Jy kan darem n mooi klompie nuwe lapua doppe koop vir die prys van een van daardie fancy annealers. Cortina het mos n video gemaak waar hy die twee tipe annealing vergelyk en gaan skiet het en as ek reg onthou was daar nie rerig n noemenswaardige verskil in akkuraatheid en dit op n 1000yds.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Watter konveksie annealer en kontak nr asb

Post by Gawie(13mm) »

Manne, ons is vantevore al met die koring deur die meul. ;D
Ek het 2 roere wat op Howa aksies gebou is en 'n Brno .22 met 'n hout kolf. Ek is dus die laaste man op die aarde wat vir ander kan voorskryf hoe hy sy geld moet spandeer.
My ingeligte mening uit persoonlike waarneming is egter dat ek nie vir manne wat my raad vra, kan predik oor konstandheid en herhaalbaarheid, as ek nie my woord gestand doen nie.
Ek werk daagliks met my hande en omdat ek nie swak kwaliteit kan verduur nie, gaan ek wraggies net die beste gereedskap gebruik wat ek kan bekostig.
Die gereedskap betaal vir homself deur my tyd optimaal aan te wend en 'n taak die eerste keer reg af te handel.

Ek pas bogenoemde ook toe op my herlaai praktyke.
".....a penny spent in haste, is a pound lost in waste!..."
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13585
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Watter konveksie annealer en kontak nr asb

Post by Capt. Yoda »

Gawie, met wat gooi jy kruit ?

Ag ek speel somer net bq devils advocate
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Watter konveksie annealer en kontak nr asb

Post by joe rocket »

JF123 wrote: Tue Jul 25, 2023 10:58 am Die probleem met die gas annealers is dat die gasvlam al korter raak soos die gas kouer raak. Ek dink nie ek hoef die proses te verduidelik nie, maak ek kan as jy nie verstaan nie.

So, gas annealers is ok as jy net 10 of 20 doppies op 'n slag wil doen. Indien jy soos ek 600 op 'n slag wil doen, werk hulle nie so goed nie. Dan moet jy of en betaal of daar sit vir 3 ure en die kraantjie groter oopmaak soos die tyd aan gaan...

Sit die gas kannetjie so halfpad in warm water nie kook water nie.
GROETE

__________________________

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Watter konveksie annealer en kontak nr asb

Post by Wouter Roets »

JF123 wrote: Tue Jul 25, 2023 10:58 am Die probleem met die gas annealers is dat die gasvlam al korter raak soos die gas kouer raak. Ek dink nie ek hoef die proses te verduidelik nie, maak ek kan as jy nie verstaan nie.

So, gas annealers is ok as jy net 10 of 20 doppies op 'n slag wil doen. Indien jy soos ek 600 op 'n slag wil doen, werk hulle nie so goed nie. Dan moet jy of en betaal of daar sit vir 3 ure en die kraantjie groter oopmaak soos die tyd aan gaan...
As ek dit reg verstaan voer jy elke dop met die hand in die Quick Anneal masjien? So dan sit jy in elk geval vir 3 ure voor die masjien. Soos dit vir my lyk het elkeen sy voor en nadele.

Groetnis
Wouter
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13585
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Watter konveksie annealer en kontak nr asb

Post by Capt. Yoda »

Jy kry die QA met so Dillion dop drom conversion ook maar hys seker nog n 10k ekstra

Image

en dan daar na gooi jy jou 365 met jou V4 en seat jou koel met jou AMP press. Primers is obviously met n primal rights CPS geseat
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Post Reply