Watter konveksie annealer en kontak nr asb
-
Leon Crous
- Sr. Member

- Posts: 429
- Joined: Wed Jun 18, 2014 12:08 am

Goeie naand manne,
Vriend van my wil 'n annealer koop maar nie gasvlam een nie.... ek dink mens noem dit konveksie of elektroniese annealers.
Wat sou julle aanbeveel en indien iemand kontak nommers het sal dit great wees.
Byvoorbaat dankie,
Leon.

- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3629
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Watter konveksie annealer en kontak nr asb
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13586
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Watter konveksie annealer en kontak nr asb
Ek kan daai aankoop nog nie oor my hart kry nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Leon Crous
- Sr. Member

- Posts: 429
- Joined: Wed Jun 18, 2014 12:08 am
Re: Watter konveksie annealer en kontak nr asb
Dankie oom Fantie.
Nee, Cappie, ek sal dit oor my hart kan kry.....net nie by die vrou of bankbestuurder verby kan kom nie..hahaha.
Dis v vriend van my wat "effens" meer geld en groter knaters as ek het....
Groete.

Hannes H
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Fri Jul 18, 2014 8:04 am
Re: Watter konveksie annealer en kontak nr asb
Jy kan direk by Quick Anneal koop en so R6000 spaar...Myne kom einde van die week.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Watter konveksie annealer en kontak nr asb
Middag Hak
Het jy dalk kontaknommers vir ons?
Groetnis
Wouter
Het jy dalk kontaknommers vir ons?
Groetnis
Wouter
-
Hannes H
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Fri Jul 18, 2014 8:04 am
Re: Watter konveksie annealer en kontak nr asb
Ek het hulle op Facebook gekontak, het met Coenie gewerk. Wagtydperk was so maand.
Dis wat op die invoice staan:
quickanneal@gmail.com
Sales: 0823316247
Dis wat op die invoice staan:
quickanneal@gmail.com
Sales: 0823316247
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Watter konveksie annealer en kontak nr asb
Dankie Hak!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Watter konveksie annealer en kontak nr asb
Indien julle QuickAnneal masjiene soek kan julle met my ook gesels. Ons 'n handelaar vir hulle.
Goed, beter, 6millimeter!
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Watter konveksie annealer en kontak nr asb
Naas my Labradar is 'n induksie anealer die beste stuk toerusting in my herlaai kas.
Ek het al amper myne se koop-prys terug gemaak deur vir ander manne te aneal.

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Gideonviljoen
- Jr. Member

- Posts: 59
- Joined: Thu Apr 13, 2017 7:13 pm
Re: Watter konveksie annealer en kontak nr asb
Self baie gelukkig met myne. En ja dit is paar rand maar die moeite werd om nooit weer te wonder en of sukkel met vlammetjie
Sako 30-06
Sako Varmint 260
Sako 22-250
CZ 375 H&H
Miroku 12G
Glock 9mm
Sako Varmint 260
Sako 22-250
CZ 375 H&H
Miroku 12G
Glock 9mm
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2595
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Watter konveksie annealer en kontak nr asb
Wat is die leeftyd van so ‘n masjien?
Watter “consumables” het so masjien?
Kan mens enige kaliber anneal op so masjien?
Watter “consumables” het so masjien?
Kan mens enige kaliber anneal op so masjien?
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Watter konveksie annealer en kontak nr asb
JohanvB wrote: Mon Jul 24, 2023 9:04 pm Wat is die leeftyd van so ‘n masjien?So lank soos jou mikrogolf oond.
Watter “consumables” het so masjien?Elektrisiteit.
Kan mens enige kaliber anneal op so masjien?.223 tot 416 op myne.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2595
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Watter konveksie annealer en kontak nr asb
DankieGawie(13mm) wrote: Mon Jul 24, 2023 10:04 pmJohanvB wrote: Mon Jul 24, 2023 9:04 pm Wat is die leeftyd van so ‘n masjien?So lank soos jou mikrogolf oond.
Watter “consumables” het so masjien?Elektrisiteit.
Kan mens enige kaliber anneal op so masjien?.223 tot 416 op myne.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13586
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Watter konveksie annealer en kontak nr asb
So julle reken julle kan die verskil skiet tussen n Auto aneal en n ordentlike gas anealer?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Watter konveksie annealer en kontak nr asb
Jy moet byhou by die tye my maat.Capt. Yoda wrote: Tue Jul 25, 2023 9:51 am So julle reken julle kan die verskil skiet tussen n Auto aneal en n ordentlike gas anealer?
Brood gebak in 'n uitgeholde miershoop is konings kos, maar met my konveksie oond benodig ek nie 'n graaf en 'n bondel hout nie.
Netso kan ESKOM my maar probeer "drop". Hul het nog nie besef ek het self die kabels laat ontkoppel nie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13586
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Watter konveksie annealer en kontak nr asb
Nee wat Gawie, teen 20k soek ek darem bq return on investment. Ek laai n 100 doppe in my anealer en staan en drink n bier terwyl hy hulle een vir een uit gooi en ek het al baie cleans op 1000y met daai doppe geskiet. Ek verstaan wat jy se laat jy die diens vir ander mense aanbied en dit verskil darem n bqGawie(13mm) wrote: Tue Jul 25, 2023 10:26 amJy moet byhou by die tye my maat.Capt. Yoda wrote: Tue Jul 25, 2023 9:51 am So julle reken julle kan die verskil skiet tussen n Auto aneal en n ordentlike gas anealer?
Brood gebak in 'n uitgeholde miershoop is konings kos, maar met my konveksie oond benodig ek nie 'n graaf en 'n bondel hout nie.
Netso kan ESKOM my maar probeer "drop". Hul het nog nie besef ek het self die kabels laat ontkoppel nie.![]()
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
JF123
- Sr. Member

- Posts: 457
- Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm
Re: Watter konveksie annealer en kontak nr asb
Die probleem met die gas annealers is dat die gasvlam al korter raak soos die gas kouer raak. Ek dink nie ek hoef die proses te verduidelik nie, maak ek kan as jy nie verstaan nie.
So, gas annealers is ok as jy net 10 of 20 doppies op 'n slag wil doen. Indien jy soos ek 600 op 'n slag wil doen, werk hulle nie so goed nie. Dan moet jy of en betaal of daar sit vir 3 ure en die kraantjie groter oopmaak soos die tyd aan gaan...

- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Watter konveksie annealer en kontak nr asb
Kry net vir jou n groter gas kannetjie
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Watter konveksie annealer en kontak nr asb
Jy kan darem n mooi klompie nuwe lapua doppe koop vir die prys van een van daardie fancy annealers. Cortina het mos n video gemaak waar hy die twee tipe annealing vergelyk en gaan skiet het en as ek reg onthou was daar nie rerig n noemenswaardige verskil in akkuraatheid en dit op n 1000yds.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Watter konveksie annealer en kontak nr asb
Manne, ons is vantevore al met die koring deur die meul.
Ek het 2 roere wat op Howa aksies gebou is en 'n Brno .22 met 'n hout kolf. Ek is dus die laaste man op die aarde wat vir ander kan voorskryf hoe hy sy geld moet spandeer.
My ingeligte mening uit persoonlike waarneming is egter dat ek nie vir manne wat my raad vra, kan predik oor konstandheid en herhaalbaarheid, as ek nie my woord gestand doen nie.
Ek werk daagliks met my hande en omdat ek nie swak kwaliteit kan verduur nie, gaan ek wraggies net die beste gereedskap gebruik wat ek kan bekostig.
Die gereedskap betaal vir homself deur my tyd optimaal aan te wend en 'n taak die eerste keer reg af te handel.
Ek pas bogenoemde ook toe op my herlaai praktyke.
".....a penny spent in haste, is a pound lost in waste!..."
Ek het 2 roere wat op Howa aksies gebou is en 'n Brno .22 met 'n hout kolf. Ek is dus die laaste man op die aarde wat vir ander kan voorskryf hoe hy sy geld moet spandeer.
My ingeligte mening uit persoonlike waarneming is egter dat ek nie vir manne wat my raad vra, kan predik oor konstandheid en herhaalbaarheid, as ek nie my woord gestand doen nie.
Ek werk daagliks met my hande en omdat ek nie swak kwaliteit kan verduur nie, gaan ek wraggies net die beste gereedskap gebruik wat ek kan bekostig.
Die gereedskap betaal vir homself deur my tyd optimaal aan te wend en 'n taak die eerste keer reg af te handel.
Ek pas bogenoemde ook toe op my herlaai praktyke.
".....a penny spent in haste, is a pound lost in waste!..."
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13586
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Watter konveksie annealer en kontak nr asb
Gawie, met wat gooi jy kruit ?
Ag ek speel somer net bq devils advocate
Ag ek speel somer net bq devils advocate
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Watter konveksie annealer en kontak nr asb
JF123 wrote: Tue Jul 25, 2023 10:58 am Die probleem met die gas annealers is dat die gasvlam al korter raak soos die gas kouer raak. Ek dink nie ek hoef die proses te verduidelik nie, maak ek kan as jy nie verstaan nie.
So, gas annealers is ok as jy net 10 of 20 doppies op 'n slag wil doen. Indien jy soos ek 600 op 'n slag wil doen, werk hulle nie so goed nie. Dan moet jy of en betaal of daar sit vir 3 ure en die kraantjie groter oopmaak soos die tyd aan gaan...
Sit die gas kannetjie so halfpad in warm water nie kook water nie.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Watter konveksie annealer en kontak nr asb
As ek dit reg verstaan voer jy elke dop met die hand in die Quick Anneal masjien? So dan sit jy in elk geval vir 3 ure voor die masjien. Soos dit vir my lyk het elkeen sy voor en nadele.JF123 wrote: Tue Jul 25, 2023 10:58 am Die probleem met die gas annealers is dat die gasvlam al korter raak soos die gas kouer raak. Ek dink nie ek hoef die proses te verduidelik nie, maak ek kan as jy nie verstaan nie.
So, gas annealers is ok as jy net 10 of 20 doppies op 'n slag wil doen. Indien jy soos ek 600 op 'n slag wil doen, werk hulle nie so goed nie. Dan moet jy of en betaal of daar sit vir 3 ure en die kraantjie groter oopmaak soos die tyd aan gaan...
Groetnis
Wouter
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13586
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Watter konveksie annealer en kontak nr asb
Jy kry die QA met so Dillion dop drom conversion ook maar hys seker nog n 10k ekstra

en dan daar na gooi jy jou 365 met jou V4 en seat jou koel met jou AMP press. Primers is obviously met n primal rights CPS geseat