Lisensie aansoeke wagtydperk
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1543
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek het 4 April 3 hernuwings ingedien. Maar omdat die finansieële stelsel af was kon ek eers die 24ste betaal. op 27/4 het ek 'n sms gekry "it is receiving attention at the DFO". My verwysing is R103*****. So ek weet nie waar my goed ttrek nie, maar hernuwings is nie hoog op hulle prioriteite nie. My problem is dat my kaarte is saam met my beursie 'n ruk terug in Botswana gesteel. Ek het al reprints aangevra maar die aansoeke het in die lug verdwyn. So ek sal maar moet wag, en wag, en wag, en ......
Last edited by Giepie on Thu Jun 22, 2023 8:34 pm, edited 1 time in total.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13589
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Maak maar reg vir n jaar of 3 wagGiepie wrote: Wed Jun 21, 2023 11:06 pm Ek het 4 April 3 hernuwings ingedien. Maar omdat die finansieële stelsel af was kon ek eers die 24ste betaal. op 27/4 het ek 'n sms gekry "it is receiving attention at the DFO". My verwysing is R103*****. So ek weet nie waar my goed ttrek nie, maar hernuwings is nie hoog op hulle prioriteite nie. My problem is dat my karate is saam met my beursie 'n ruk terug in Botswana gesteel. Ek het al reprints aangevra maar die aansoeke het in die lug verdwyn. So ek sal maar moet wag, en wag, en wag, en ......
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Hoop net nie iemand steel ooit my karate nie .......Giepie wrote: Wed Jun 21, 2023 11:06 pm Ek het 4 April 3 hernuwings ingedien. Maar omdat die finansieële stelsel af was kon ek eers die 24ste betaal. op 27/4 het ek 'n sms gekry "it is receiving attention at the DFO". My verwysing is R103*****. So ek weet nie waar my goed ttrek nie, maar hernuwings is nie hoog op hulle prioriteite nie. My problem is dat my karate is saam met my beursie 'n ruk terug in Botswana gesteel. Ek het al reprints aangevra maar die aansoeke het in die lug verdwyn. So ek sal maar moet wag, en wag, en wag, en ......
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ammion wrote: Thu Jun 22, 2023 11:57 amHoop net nie iemand steel ooit my karate nie .......Giepie wrote: Wed Jun 21, 2023 11:06 pm Ek het 4 April 3 hernuwings ingedien. Maar omdat die finansieële stelsel af was kon ek eers die 24ste betaal. op 27/4 het ek 'n sms gekry "it is receiving attention at the DFO". My verwysing is R103*****. So ek weet nie waar my goed ttrek nie, maar hernuwings is nie hoog op hulle prioriteite nie. My problem is dat my karate is saam met my beursie 'n ruk terug in Botswana gesteel. Ek het al reprints aangevra maar die aansoeke het in die lug verdwyn. So ek sal maar moet wag, en wag, en wag, en ......
My eerste 4 hernuwing goedkeurings is gister deur.. 1 jaar en amper 5 maande later. Die 1ste klomp hernuwingsaansoeke is egter nog nie eers aan geraak nie... 2 jaar en 4 maande later
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13589
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ammion wrote: Thu Jun 22, 2023 11:57 amHoop net nie iemand steel ooit my karate nie .......Giepie wrote: Wed Jun 21, 2023 11:06 pm Ek het 4 April 3 hernuwings ingedien. Maar omdat die finansieële stelsel af was kon ek eers die 24ste betaal. op 27/4 het ek 'n sms gekry "it is receiving attention at the DFO". My verwysing is R103*****. So ek weet nie waar my goed ttrek nie, maar hernuwings is nie hoog op hulle prioriteite nie. My problem is dat my karate is saam met my beursie 'n ruk terug in Botswana gesteel. Ek het al reprints aangevra maar die aansoeke het in die lug verdwyn. So ek sal maar moet wag, en wag, en wag, en ......
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1543
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Oeps, dekselse "automatic spellchecker". Reg gestel.

'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
My 9356### nuwe aansoek het gister geskuif na IN CONCIDERATION
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
-
Albert_7
- Full Member

- Posts: 158
- Joined: Sat Dec 08, 2012 10:30 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Naand Manne
Het iemand dalk onlangs bevoegdheid hernuwing gedoen? Probeer 'n idee van wag periode kry
Groete
Albert
Het iemand dalk onlangs bevoegdheid hernuwing gedoen? Probeer 'n idee van wag periode kry
Groete
Albert
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13589
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek wag al so jaar, hiers manne wat al 3 jaar wagAlbert_7 wrote: Fri Jun 30, 2023 9:54 pm Naand Manne
Het iemand dalk onlangs bevoegdheid hernuwing gedoen? Probeer 'n idee van wag periode kry
Groete
Albert
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Albert_7
- Full Member

- Posts: 158
- Joined: Sat Dec 08, 2012 10:30 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Shoe dankie vir die terugvoer. In tussen hoe maak mens met lisensies wat binnekort verval? Doen jy maar aansoek en dan wag die lisensie vir die bevoegdheid?Capt. Yoda wrote: Sat Jul 01, 2023 9:27 amEk wag al so jaar, hiers manne wat al 3 jaar wagAlbert_7 wrote: Fri Jun 30, 2023 9:54 pm Naand Manne
Het iemand dalk onlangs bevoegdheid hernuwing gedoen? Probeer 'n idee van wag periode kry
Groete
Albert
Groete
Albert
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13589
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Basies ja, ek het n klompie liksense wat al verval het en hul aansoeke wag nou maar vir die bevoegdhied voordat daar aan hulle gewerk word
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Albert_7
- Full Member

- Posts: 158
- Joined: Sat Dec 08, 2012 10:30 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ok dankie. In terme van die wapens vervoer na hulle lisensie verval het, ry jy net die bewys van betaling vir die hernuwing saam met die ou kaartjie?
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 960
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Albert, google Act 60 of 2000 en druk die bladsy waarop artikel 24 voorkom. Artikel 24(4) bepaal dat as jou aansoek betyds ingedien is, bly jou huidige lisensie geldig totdat daar oor jou aansoek beslis is. Daardie artikel tesame met die bewys van betaling en jou vervalde lisensiekaart sal die ding doen vir selfs die domste amptenaar wat jy mag teëkom.
Ek wou einde Februarie 'n aansoek vir 'n nuwe lisensie indien tesame met 'n hernuwing van my bevoegdheid. Die bevoegdheid verval eers in Oktober. My DFO het toe aanbeveel dat ek eers die wapenlisensie hanteer, want as dit op die stelsel wys daar is nou 'n hangende bevoegdheid hernuwing, kan dit my lisensie aansoek vertraag. Die lisensie aansoek is intussen goedgekeur en nou is die bevoegdheid hernuwing ingedien. Nou is dit net 'n kwessie van wag vir die bevoegdheid hernuwing en hoop ek kom nie op 'n nuwe speelding af voor die hernuwing goedgekeur is nie.
Ek wou einde Februarie 'n aansoek vir 'n nuwe lisensie indien tesame met 'n hernuwing van my bevoegdheid. Die bevoegdheid verval eers in Oktober. My DFO het toe aanbeveel dat ek eers die wapenlisensie hanteer, want as dit op die stelsel wys daar is nou 'n hangende bevoegdheid hernuwing, kan dit my lisensie aansoek vertraag. Die lisensie aansoek is intussen goedgekeur en nou is die bevoegdheid hernuwing ingedien. Nou is dit net 'n kwessie van wag vir die bevoegdheid hernuwing en hoop ek kom nie op 'n nuwe speelding af voor die hernuwing goedgekeur is nie.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13589
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ons ry nou oor n week om te gaan jag en ons ry taamlike ver en my hele kluis het basies verval tewyl ek vir die comp renewal wag (alles was in tyd in gegee) . Wat my pla is die “bewys van betaling” wys niks behalwe n paar nommers op n stuk papier nie. Kort ek iets anders behalwe die papier en dan nou iets soos daai Act 60 van 2000 ? Ek het geen probleem om hul op te d.onner as hul my kwart voor 5 op n Donderdag ogend wil toe sluit nie maaar nou is jou hele jag op die einde na moer
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Albert_7
- Full Member

- Posts: 158
- Joined: Sat Dec 08, 2012 10:30 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Self gesien daai papier is maar baie vaag maar nou ja dis al wat mens het.Capt. Yoda wrote: Sat Jul 01, 2023 5:33 pm Ons ry nou oor n week om te gaan jag en ons ry taamlike ver en my hele kluis het basies verval tewyl ek vir die comp renewal wag (alles was in tyd in gegee) . Wat my pla is die “bewys van betaling” wys niks behalwe n paar nommers op n stuk papier nie. Kort ek iets anders behalwe die papier en dan nou iets soos daai Act 60 van 2000 ? Ek het geen probleem om hul op te d.onner as hul my kwart voor 5 op n Donderdag ogend wil toe sluit nie maaar nou is jou hele jag op die einde na moer
Dankie vir die inligting manne
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Approved, sms gister 16H20 gekry, 85 weeksdae gevat.Chris (vdB) wrote: Wed Jun 28, 2023 11:24 am My 9356### nuwe aansoek het gister geskuif na IN CONCIDERATION
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
-
NicoO
- Sr. Member

- Posts: 289
- Joined: Sat Jul 19, 2014 5:59 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
My Glock se lisensie is vanoggend goed gekeur.. 38 werksdae..
_____________________________________________
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2956
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Hernuwing op geweer en kaart ontvang.
Tydperk: 14 mnde.
Beste.
Tydperk: 14 mnde.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Nuutste aansoek 28 dae van indien tot approved.
DD
DD
- Hano243
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Wed Jan 21, 2015 3:56 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Nog n hernuwing goed gekeur, 228 dae. Wag nou maar verder vir die kaartjie.
Hano
-
Hannes H
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Fri Jul 18, 2014 8:04 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Nuwe Baretta haelgeweer aansoek: 38 Werksdae
-
DJC
- Full Member

- Posts: 121
- Joined: Thu Dec 05, 2013 4:34 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Hernuwing van bevoedgheid - sms gekry dat dit goedgekeur is 47 werksdae nadat aansoek ingehandig is!
-
fanies7772
- Newbie

- Posts: 44
- Joined: Fri Dec 09, 2016 2:20 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Wag nou al 3 maande vir my kaartjie, weet iemand van probleme met die druk van kaartjies
Kon darem al die geweer optel met die papier uitdruk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Kon darem al die geweer optel met die papier uitdruk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13589
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Die kaart drukker is die selfde een wat die motor liksensies druk, sover ek weet staan hy of het hy n paar maande gestaanfanies7772 wrote: Mon Aug 07, 2023 7:06 pm Wag nou al 3 maande vir my kaartjie, weet iemand van probleme met die druk van kaartjies
Kon darem al die geweer optel met die papier uitdruk
Sent from my iPhone using Tapatalk
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- 6mmMusgrave
- Hero Member

- Posts: 1033
- Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek het 2 jaar gewag vir hernuwings. Nadat ek hulle gaan sien het en gemoan het kry ek hulle n maand later.
Snaakse ding was ek het 2 lotte hernuwings 7 maande uitmekaar ingegee maar almal op dieselfde tyd gekry.
Snaakse ding was ek het 2 lotte hernuwings 7 maande uitmekaar ingegee maar almal op dieselfde tyd gekry.