Goeie dag almal.
Ek gaan Julie maand 2 elande skiet.
Ek wil graag met my 300wm skiet.
Ek skiet tans 208gr Eldm Hornady punte so rapsie oor die 2900fps
Ek verkies om kop te skiet as die afstand nie te ver is nie. Ek het nog nie regtig gejag met die punte nie het wel 2 kudu bulle en n vark geskiet. Alles was kopskote en op die kop lyk dit of die skade maar redelik is.
Iemand al met die punte lyf skote geskiet? Hoe was die skade?
Groete KH
208gr Eldm vleis skade?
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 208gr Eldm vleis skade?
Hou maar by die kop. Nader as 300m teen daai spoed gaan dit seer maak. Ek sou eerder n mono skiet.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13585
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 208gr Eldm vleis skade?
Kop of agter die blad, bly maar weg van die groot bene
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: 208gr Eldm vleis skade?
Ek en n vriend het nou al n klompie koedoes en ander wild tussen ons geskiet met die punt in ons 300's. Daar is maar vleis skade met lyf skote maar dit is nou ook nie so vreeslik erg en ons betaal darem ook nie so baie vir ons bokke
Ek sou nou nie n Eland op die skouers wil skiet met die punt want dan is ek seker die kans is groot dat hy jou die plaas gaan wys.
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1871
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: 208gr Eldm vleis skade?
Jy het n pm met n voorstel …
Laat my weet wat dink jy
Laat my weet wat dink jy

Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13585
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 208gr Eldm vleis skade?
EK dink ook Rudi se idee gaan beter wees
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Kolhasie
- Hero Member

- Posts: 547
- Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm
Re: 208gr Eldm vleis skade?
Baie dankie Rudi.