208gr Eldm vleis skade?

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Post Reply
Kolhasie
Hero Member
Hero Member
Posts: 547
Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm

208gr Eldm vleis skade?

Post by Kolhasie »

Goeie dag almal.

Ek gaan Julie maand 2 elande skiet.

Ek wil graag met my 300wm skiet.
Ek skiet tans 208gr Eldm Hornady punte so rapsie oor die 2900fps
Ek verkies om kop te skiet as die afstand nie te ver is nie. Ek het nog nie regtig gejag met die punte nie het wel 2 kudu bulle en n vark geskiet. Alles was kopskote en op die kop lyk dit of die skade maar redelik is.

Iemand al met die punte lyf skote geskiet? Hoe was die skade?

Groete KH
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: 208gr Eldm vleis skade?

Post by ruaanb »

Hou maar by die kop. Nader as 300m teen daai spoed gaan dit seer maak. Ek sou eerder n mono skiet.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13585
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 208gr Eldm vleis skade?

Post by Capt. Yoda »

Kop of agter die blad, bly maar weg van die groot bene
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3126
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: 208gr Eldm vleis skade?

Post by LUAN »

Ek en n vriend het nou al n klompie koedoes en ander wild tussen ons geskiet met die punt in ons 300's. Daar is maar vleis skade met lyf skote maar dit is nou ook nie so vreeslik erg en ons betaal darem ook nie so baie vir ons bokke :) Ek sou nou nie n Eland op die skouers wil skiet met die punt want dan is ek seker die kans is groot dat hy jou die plaas gaan wys.
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1871
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: 208gr Eldm vleis skade?

Post by Rudi Fischer »

Jy het n pm met n voorstel …
Laat my weet wat dink jy
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13585
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 208gr Eldm vleis skade?

Post by Capt. Yoda »

EK dink ook Rudi se idee gaan beter wees
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Kolhasie
Hero Member
Hero Member
Posts: 547
Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm

Re: 208gr Eldm vleis skade?

Post by Kolhasie »

Baie dankie Rudi.
Post Reply