Magnetospeed V3 battery vraag
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Magnetospeed V3 battery vraag
Middag Almal
Het een van julle al n' probleem gehad, waar n' 9V battery se acid begin uitloop het terwyl jul Magnetospeed vir n' lank tyd gestoor was. Dit het darem nie met my gebeur nie, maar ek was bekommerd dat dit kan gebeur en het myne se battery uitgehaal en apart gestoor. Ek het nou egter weer die battery in gesit om te bebruik en gaan weer oor n' paar weke die Magnetospeed gebruik, maar ek wil ook nie graag elke keer die battary sy plaatjie met die poole afgaal nie, want dit pas nogal styf oor die poole. Ek is bang iets breek naderhand van die baie op druk en af haal. Of kan mens maar die battery op gekoppel los sonder om te bekommer?
Groete

BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Magnetospeed V3 battery vraag
Nog nie met n Magneto nie, maar wel 'n Kestrel. Spandeer bietjie meer geld en koop litium-battery,dan hoef jy nie daaroor te bekommer nie.
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Magnetospeed V3 battery vraag
Dankie Gian, ek het nooit daaraan gedink nie, het al vergeet die ander battery wat gebruik kan word is n' litium.
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- Geno
- Administrator

- Posts: 13660
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Magnetospeed V3 battery vraag
9V lithium batterye is bitter skaars! As julle iewers sien, laat weet my asb.
Goed, beter, 6millimeter!
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Magnetospeed V3 battery vraag
2 x CR123 litium battery kan ook mos werk?
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Magnetospeed V3 battery vraag
Sal "cling wrap" om die battery nie die gevaar verminder as die battery sou lek nie? Dun genoeg om nie te keer dat die battery inpas nie.Chris (vdB) wrote: Fri Mar 10, 2023 5:21 pm Middag Almal
Het een van julle al n' probleem gehad, waar n' 9V battery se acid begin uitloop het terwyl jul Magnetospeed vir n' lank tyd gestoor was. Dit het darem nie met my gebeur nie, maar ek was bekommerd dat dit kan gebeur en het myne se battery uitgehaal en apart gestoor. Ek het nou egter weer die battery in gesit om te bebruik en gaan weer oor n' paar weke die Magnetospeed gebruik, maar ek wil ook nie graag elke keer die battary sy plaatjie met die poole afgaal nie, want dit pas nogal styf oor die poole. Ek is bang iets breek naderhand van die baie op druk en af haal. Of kan mens maar die battery op gekoppel los sonder om te bekommer?
Groete
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Magnetospeed V3 battery vraag
Dankie Oom, dit kan beslis help om die acid uit die display unit uit te hou, maar gewoonlik begin vorm die acid mos by die poole en daardie connector plaatjie met die draadjies wat op die poole druk is my grootse bekommernistripodmvr wrote: Fri Mar 10, 2023 9:59 pmSal "cling wrap" om die battery nie die gevaar verminder as die battery sou lek nie? Dun genoeg om nie te keer dat die battery inpas nie.Chris (vdB) wrote: Fri Mar 10, 2023 5:21 pm Middag Almal
Het een van julle al n' probleem gehad, waar n' 9V battery se acid begin uitloop het terwyl jul Magnetospeed vir n' lank tyd gestoor was. Dit het darem nie met my gebeur nie, maar ek was bekommerd dat dit kan gebeur en het myne se battery uitgehaal en apart gestoor. Ek het nou egter weer die battery in gesit om te bebruik en gaan weer oor n' paar weke die Magnetospeed gebruik, maar ek wil ook nie graag elke keer die battary sy plaatjie met die poole afgaal nie, want dit pas nogal styf oor die poole. Ek is bang iets breek naderhand van die baie op druk en af haal. Of kan mens maar die battery op gekoppel los sonder om te bekommer?
Groete
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- MoncellBenade
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Fri Sep 30, 2022 4:06 pm
Re: Magnetospeed V3 battery vraag
Geno ek het so ruk trug op takealot 9V lithium batterye gesien, dink die maak was n Tork Craft.Geno wrote:9V lithium batterye is bitter skaars! As julle iewers sien, laat weet my asb.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Magnetospeed V3 battery vraag
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Magnetospeed V3 battery vraag
Dankie Almal
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm