Magnetospeed V3 battery vraag

Post Reply
User avatar
Chris (vdB)
Hero Member
Hero Member
Posts: 741
Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am

Magnetospeed V3 battery vraag

Post by Chris (vdB) »

Middag Almal

Het een van julle al n' probleem gehad, waar n' 9V battery se acid begin uitloop het terwyl jul Magnetospeed vir n' lank tyd gestoor was. Dit het darem nie met my gebeur nie, maar ek was bekommerd dat dit kan gebeur en het myne se battery uitgehaal en apart gestoor. Ek het nou egter weer die battery in gesit om te bebruik en gaan weer oor n' paar weke die Magnetospeed gebruik, maar ek wil ook nie graag elke keer die battary sy plaatjie met die poole afgaal nie, want dit pas nogal styf oor die poole. Ek is bang iets breek naderhand van die baie op druk en af haal. Of kan mens maar die battery op gekoppel los sonder om te bekommer?

Groete
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1618
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm

Re: Magnetospeed V3 battery vraag

Post by Gian_dP »

Nog nie met n Magneto nie, maar wel 'n Kestrel. Spandeer bietjie meer geld en koop litium-battery,dan hoef jy nie daaroor te bekommer nie.

Sent from my SM-G973F using Tapatalk

_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
User avatar
Chris (vdB)
Hero Member
Hero Member
Posts: 741
Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am

Re: Magnetospeed V3 battery vraag

Post by Chris (vdB) »

Dankie Gian, ek het nooit daaraan gedink nie, het al vergeet die ander battery wat gebruik kan word is n' litium.
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13660
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Magnetospeed V3 battery vraag

Post by Geno »

9V lithium batterye is bitter skaars! As julle iewers sien, laat weet my asb.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Chris (vdB)
Hero Member
Hero Member
Posts: 741
Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am

Re: Magnetospeed V3 battery vraag

Post by Chris (vdB) »

2 x CR123 litium battery kan ook mos werk?
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Magnetospeed V3 battery vraag

Post by tripodmvr »

Chris (vdB) wrote: Fri Mar 10, 2023 5:21 pm Middag Almal

Het een van julle al n' probleem gehad, waar n' 9V battery se acid begin uitloop het terwyl jul Magnetospeed vir n' lank tyd gestoor was. Dit het darem nie met my gebeur nie, maar ek was bekommerd dat dit kan gebeur en het myne se battery uitgehaal en apart gestoor. Ek het nou egter weer die battery in gesit om te bebruik en gaan weer oor n' paar weke die Magnetospeed gebruik, maar ek wil ook nie graag elke keer die battary sy plaatjie met die poole afgaal nie, want dit pas nogal styf oor die poole. Ek is bang iets breek naderhand van die baie op druk en af haal. Of kan mens maar die battery op gekoppel los sonder om te bekommer?

Groete
Sal "cling wrap" om die battery nie die gevaar verminder as die battery sou lek nie? Dun genoeg om nie te keer dat die battery inpas nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Chris (vdB)
Hero Member
Hero Member
Posts: 741
Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am

Re: Magnetospeed V3 battery vraag

Post by Chris (vdB) »

tripodmvr wrote: Fri Mar 10, 2023 9:59 pm
Chris (vdB) wrote: Fri Mar 10, 2023 5:21 pm Middag Almal

Het een van julle al n' probleem gehad, waar n' 9V battery se acid begin uitloop het terwyl jul Magnetospeed vir n' lank tyd gestoor was. Dit het darem nie met my gebeur nie, maar ek was bekommerd dat dit kan gebeur en het myne se battery uitgehaal en apart gestoor. Ek het nou egter weer die battery in gesit om te bebruik en gaan weer oor n' paar weke die Magnetospeed gebruik, maar ek wil ook nie graag elke keer die battary sy plaatjie met die poole afgaal nie, want dit pas nogal styf oor die poole. Ek is bang iets breek naderhand van die baie op druk en af haal. Of kan mens maar die battery op gekoppel los sonder om te bekommer?

Groete
Sal "cling wrap" om die battery nie die gevaar verminder as die battery sou lek nie? Dun genoeg om nie te keer dat die battery inpas nie.
Dankie Oom, dit kan beslis help om die acid uit die display unit uit te hou, maar gewoonlik begin vorm die acid mos by die poole en daardie connector plaatjie met die draadjies wat op die poole druk is my grootse bekommernis
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
User avatar
MoncellBenade
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Fri Sep 30, 2022 4:06 pm

Re: Magnetospeed V3 battery vraag

Post by MoncellBenade »

Geno wrote:9V lithium batterye is bitter skaars! As julle iewers sien, laat weet my asb.
Geno ek het so ruk trug op takealot 9V lithium batterye gesien, dink die maak was n Tork Craft.


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13641
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Magnetospeed V3 battery vraag

Post by Capt. Yoda »

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Chris (vdB)
Hero Member
Hero Member
Posts: 741
Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am

Re: Magnetospeed V3 battery vraag

Post by Chris (vdB) »

Dankie Almal
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
Post Reply