imman meffert suhl

Post Reply
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1611
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

imman meffert suhl

Post by blaser »

gister stap n man hier by my kantoor in en gee vir my n geweer hy het die geweer geerf en wil dit nie he nie

ek ken nie die geweer nie dis is n imman meffert suhl met n agtkantige loop en so ver ek kan afly is dit n 8mm kaliber en het ook 2 snellers soos op n  steyr
die geweer is oud maar in n baie goeie toestand

kan iemand dalk n bietjie meer vertel van die geweer

kan onlukig nie fotos plaas nie te dom
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: imman meffert suhl

Post by Beyers »

Email maar vir my die fotos
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: imman meffert suhl

Post by BLOK »

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: imman meffert suhl

Post by Beyers »

Hiers Remington se fotos
[img width=358 height=480]http://i732.photobucket.com/albums/ww32 ... laksie.jpg[/img]
[img width=560 height=418]http://i732.photobucket.com/albums/ww32 ... lvanbo.jpg[/img]
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: imman meffert suhl

Post by BLOK »

Mooi ou yster daai
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2480
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: imman meffert suhl

Post by Nico Harris »

Aksie lyk amper presies soos die mauser aksie op my obendorf mauser 9.3x62!

groete

Nico
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: imman meffert suhl

Post by Hein M. »

Rem

Suhl is / was 'n vuurwapenvervaardiger in Oostenryk.  Bou uitstaande goeie gewere.  My broer het 'n Suhl side by side haelgeweer.
Ou gewere se lope is dikwels "gepit"...  Miskien is die-een fine

Hein
Last edited by Hein M. on Wed Aug 31, 2011 1:23 pm, edited 1 time in total.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1611
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: imman meffert suhl

Post by blaser »

hein
dankie
nee die een se loop is soos nuut [het hom skoon gemaak] dit blyk dat die geweer nie vir 40 jaar n  skoot geskiet het nie[oupa grotjie het laas geskiet]
dit blyk n 8mm te wees ek wonder watter een hulle het blykbaar nog nooit patrone vir die geweer gehad nie
help asb met n waarde
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: imman meffert suhl

Post by Beretta »

Remington.
R2.99 whole sale R5.99 retail  ;D ;D ;D ;D
Beretta
Gerard

Re: imman meffert suhl

Post by Gerard »

Imman Meffert is die geweermaker en Suhl is die plek in waar sy besigheid was.  Die Suhl gebied is bekend dat daar baie wapen vervaardigers en wapensmede daar gesetel is, soos in Ferlach in Oostenryk. Wees versigtig met die Meffert geweer.  Ek het aan 'n paar van hulle gewerk en, sonder uitsondering, was almal baie sag (verharding was nie goed nie).  Een van hulle was gegraveer, as mens dit gravering kon noem.  Dit was meer soos 'n gekrap in patroontjies.

Kyk na die eerste foto van jou:  Die slot is oorgehaal en die 'cocking piece' is in posisie om gevuur te word.  Die agterkant van die cocking piece is opgelig en die hele cocking piece se as is van lyn af teenoor die res van die slot.  Dit moet nie so wees nie en dui op die feit dat die slagpen se skroefdraad los of te klein is of dat die stelsel al so geslyt het dat dit kan gebeur.

Die kolf is ook afgeskuur.  Die metaal wat uitsteek by die magasynkas, by die agterste deel van die aksie en by di punte van die ruitwerk, wys dit.  

Dit sal nie 'n 8x57 JR wees nie.  Die 'R' dui aan dat dit 'n rand aan die dop het soos 'n 303.  Die enigste 98 aksies wat gemaak is om rand doppe te hanteer is deur Mauserwerke self gemaak vir Rigby in Engeland.  Hulle is baie kenmerkend en die magasynkas het 'n baie groter hoek. Die sneller en snellerbeuel lyk ook heeltemal anders.
Last edited by Gerard on Wed Aug 31, 2011 2:53 pm, edited 1 time in total.
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1611
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: imman meffert suhl

Post by blaser »

Baie dankie vir die trugvoer

Beretta
Hoekom gee jy my nou jou beretta se waardes
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: imman meffert suhl

Post by Beretta »

Remington
Al is dit cheap bly dit nog steeds die beste ek weet jy sal nie saam stem nie.Maar ek sal met jou saam stem dat Perazzi so n kort kop agter is ;D ;D ;D ;D ;D kyk net daardie semi auto van jou MADE BY BERETTA ;D ;D ;D
Beretta
Post Reply