imman meffert suhl
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1611
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
imman meffert suhl
gister stap n man hier by my kantoor in en gee vir my n geweer hy het die geweer geerf en wil dit nie he nie
ek ken nie die geweer nie dis is n imman meffert suhl met n agtkantige loop en so ver ek kan afly is dit n 8mm kaliber en het ook 2 snellers soos op n steyr
die geweer is oud maar in n baie goeie toestand
kan iemand dalk n bietjie meer vertel van die geweer
kan onlukig nie fotos plaas nie te dom

Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: imman meffert suhl
Email maar vir my die fotos
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: imman meffert suhl
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: imman meffert suhl
Hiers Remington se fotos
[img width=358 height=480]http://i732.photobucket.com/albums/ww32 ... laksie.jpg[/img]
[img width=560 height=418]http://i732.photobucket.com/albums/ww32 ... lvanbo.jpg[/img]
[img width=358 height=480]http://i732.photobucket.com/albums/ww32 ... laksie.jpg[/img]
[img width=560 height=418]http://i732.photobucket.com/albums/ww32 ... lvanbo.jpg[/img]
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: imman meffert suhl
Mooi ou yster daai
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2480
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: imman meffert suhl
Aksie lyk amper presies soos die mauser aksie op my obendorf mauser 9.3x62!
groete
Nico
groete
Nico
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: imman meffert suhl
Rem
Suhl is / was 'n vuurwapenvervaardiger in Oostenryk. Bou uitstaande goeie gewere. My broer het 'n Suhl side by side haelgeweer.
Ou gewere se lope is dikwels "gepit"... Miskien is die-een fine
Hein
Suhl is / was 'n vuurwapenvervaardiger in Oostenryk. Bou uitstaande goeie gewere. My broer het 'n Suhl side by side haelgeweer.
Ou gewere se lope is dikwels "gepit"... Miskien is die-een fine
Hein
Last edited by Hein M. on Wed Aug 31, 2011 1:23 pm, edited 1 time in total.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1611
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: imman meffert suhl
hein
dankie
nee die een se loop is soos nuut [het hom skoon gemaak] dit blyk dat die geweer nie vir 40 jaar n skoot geskiet het nie[oupa grotjie het laas geskiet]
dit blyk n 8mm te wees ek wonder watter een hulle het blykbaar nog nooit patrone vir die geweer gehad nie
help asb met n waarde

Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: imman meffert suhl
Remington.
R2.99 whole sale R5.99 retail
Beretta
R2.99 whole sale R5.99 retail
Beretta
-
Gerard
Re: imman meffert suhl
Imman Meffert is die geweermaker en Suhl is die plek in waar sy besigheid was. Die Suhl gebied is bekend dat daar baie wapen vervaardigers en wapensmede daar gesetel is, soos in Ferlach in Oostenryk. Wees versigtig met die Meffert geweer. Ek het aan 'n paar van hulle gewerk en, sonder uitsondering, was almal baie sag (verharding was nie goed nie). Een van hulle was gegraveer, as mens dit gravering kon noem. Dit was meer soos 'n gekrap in patroontjies.
Kyk na die eerste foto van jou: Die slot is oorgehaal en die 'cocking piece' is in posisie om gevuur te word. Die agterkant van die cocking piece is opgelig en die hele cocking piece se as is van lyn af teenoor die res van die slot. Dit moet nie so wees nie en dui op die feit dat die slagpen se skroefdraad los of te klein is of dat die stelsel al so geslyt het dat dit kan gebeur.
Die kolf is ook afgeskuur. Die metaal wat uitsteek by die magasynkas, by die agterste deel van die aksie en by di punte van die ruitwerk, wys dit.
Dit sal nie 'n 8x57 JR wees nie. Die 'R' dui aan dat dit 'n rand aan die dop het soos 'n 303. Die enigste 98 aksies wat gemaak is om rand doppe te hanteer is deur Mauserwerke self gemaak vir Rigby in Engeland. Hulle is baie kenmerkend en die magasynkas het 'n baie groter hoek. Die sneller en snellerbeuel lyk ook heeltemal anders.

Last edited by Gerard on Wed Aug 31, 2011 2:53 pm, edited 1 time in total.
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1611
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: imman meffert suhl
Baie dankie vir die trugvoer
Beretta
Hoekom gee jy my nou jou beretta se waardes
Beretta
Hoekom gee jy my nou jou beretta se waardes
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: imman meffert suhl
Remington
Al is dit cheap bly dit nog steeds die beste ek weet jy sal nie saam stem nie.Maar ek sal met jou saam stem dat Perazzi so n kort kop agter is
kyk net daardie semi auto van jou MADE BY BERETTA

Beretta
Al is dit cheap bly dit nog steeds die beste ek weet jy sal nie saam stem nie.Maar ek sal met jou saam stem dat Perazzi so n kort kop agter is
Beretta