Iosso bore cleaner

JF123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 461
Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm

Re: Losso bore cleaner

Post by JF123 »

Eight wrote: Tue Aug 30, 2022 10:28 am Ek het ook altyd geglo dat n brass borsel nie n loop kan seermaak nie. Kyk toe n loop skoonmaak video van Eric Cortina en Speedy en hy se toe dat hul nie meer brass borsels gebruik nie want soo die loop ouer word wn meer fireckracking plaasvind, die koper borsel stukke van die staal kan uit chip waar die fireckracking is. Dit het nogal v my sin gemaak?
Ek weet darem nie. Wil die mense nou sê dat 'n brons borsel teen 10psi sal fire-cracking staal uit "chip". Wat sal koper doen teen 50,000 psi?
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13641
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Losso bore cleaner

Post by Capt. Yoda »

Erik en Speedy is 2 van die beste in hul velde maar ek kan ook nie dink n borsel of die bristles van n borsel kan staal uit chip nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Eight
Hero Member
Hero Member
Posts: 841
Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm

Re: Losso bore cleaner

Post by Eight »

Wat sal jul kies tussen JB en Iosso?
User avatar
Toyrsi
Hero Member
Hero Member
Posts: 1007
Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm

Re: Losso bore cleaner

Post by Toyrsi »

Die Benchrest manne van die wereld is swaarder op bore paste as meeste voertuie op sous.
Hulle is tog die alpha en omega van akkuraatheid of nie?
Ek weet hulle kan lope ruil soos hulle wil en kostes is seker ook nie van die belangrikste nie maar daar moet tog iets in dit wees.
Gebruik ook n Brass borsel as ek sukkel om loop skoon te kry.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Forester
Hero Member
Hero Member
Posts: 580
Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am

Re: Losso bore cleaner

Post by Forester »

Eight wrote: Thu Sep 08, 2022 1:10 pm Wat sal jul kies tussen JB en Iosso?
Bartlein het spesifiek vir my JB bo Iosso aanbeveel, maar dit mag dalk net daardie spesifieke persoon wees. Na sy advies gebruik ek net JB.
Wynand

470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2473
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Losso bore cleaner

Post by jdpretorius »

Capt. Oblivious wrote:Erik en Speedy is 2 van die beste in hul velde maar ek kan ook nie dink n borsel of die bristles van n borsel kan staal uit chip nie
Cappie wat dink jou van daardie graphite sousie om die crackling te polyfilla ?

Die graphite spray wat ek al mee gespeel het sit noggals soos bollie aan n wol kombers.

Sent from my SM-A515F using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
JF123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 461
Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm

Re: Losso bore cleaner

Post by JF123 »

Ook net by sê. Mens moet nie 'n borsel en skuurmiddels saam gebruik nie. So, gebruik Iosso/JB of 'n borsel. Nie Iosso/JB op 'n borsel nie.

En ja, ek weet hulle sê op die pakkies dat Iosso en JB is nie skuurmiddels nie. Verduidelik dan net vir my dat maak nie saak hoe skoon 'n loop is nie, hoekom kom 'n Iosso lappie altyd swart uit die loop uit?
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Losso bore cleaner

Post by Gawie(13mm) »

JF123 wrote: Thu Sep 08, 2022 7:09 pm Ook net by sê. Mens moet nie 'n borsel en skuurmiddels saam gebruik nie. So, gebruik Iosso/JB of 'n borsel. Nie Iosso/JB op 'n borsel nie.

En ja, ek weet hulle sê op die pakkies dat Iosso en JB is nie skuurmiddels nie. Verduidelik dan net vir my dat maak nie saak hoe skoon 'n loop is nie, hoekom kom 'n Iosso lappie altyd swart uit die loop uit?
Iosso/JB, se kleur verander altyd wanneer dit met staal in aanraking kom en hitte opbou agv die meganiese skoonmakproses of sogenaamde "short stroke" metode.

Wat die uitbreek van die "fire cracking" of skade aan die land aanbetref, ek sal later 'n foto plaas van 'n loop wat beskadig is met 'n koper borsel en JB. Onder eed; daar is nie medikasie vir al my "A-ha" oomblikke nie.

Twee baie belangrike punte: Moenie 'n te groot borsel in die keel in forseer nie. Moet nie daardie einste borsel teen 600 rpm, met 'n pasmaak stang aandryf nie.

Die borsel se "hare" breek vinnig af en ontbloot die gedraaide staal stang in die middel van die borsel. Dit is daai staal stang wat die skade aanrig.

Vra my hoe ek weet? :confused:

Voor:
Image

Na: Let op na die randte van die lande. Image
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13641
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Losso bore cleaner

Post by Capt. Yoda »

jdpretorius wrote: Thu Sep 08, 2022 6:34 pm
Capt. Oblivious wrote:Erik en Speedy is 2 van die beste in hul velde maar ek kan ook nie dink n borsel of die bristles van n borsel kan staal uit chip nie
Cappie wat dink jou van daardie graphite sousie om die crackling te polyfilla ?

Die graphite spray wat ek al mee gespeel het sit noggals soos bollie aan n wol kombers.

Sent from my SM-A515F using Tapatalk
IS maar soos Moly wat ons gebruik het, koper van jou koel gaan dit ook doen gaan net bq langer vat.

Ek dink hulle meng die graphite wat maar amper Moly is in lock ease om die loop te season, onthou net n short range BR skut gaan sy loop al hier by 600 skote af gooi en n long range BR skut se 6BRA of Dasher of wat okal gaan nie baie meer lewe as 1100 skote sien nie (sal natuurlik n uitsondering hier en daar kry) so hulle fire cracking met n 6ppc of 30BR in short range BR gaan anders lyk as n ou met n 1400 skote deur sy 243 waar daai polyfilla baie werk gaan he.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2473
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Losso bore cleaner

Post by jdpretorius »


Capt. Oblivious wrote:
IS maar soos Moly wat ons gebruik het, koper van jou koel gaan dit ook doen gaan net bq langer vat.

Ek dink hulle meng die graphite wat maar amper Moly is in lock ease om die loop te season, onthou net n short range BR skut gaan sy loop al hier by 600 skote af gooi en n long range BR skut se 6BRA of Dasher of wat okal gaan nie baie meer lewe as 1100 skote sien nie (sal natuurlik n uitsondering hier en daar kry) so hulle fire cracking met n 6ppc of 30BR in short range BR gaan anders lyk as n ou met n 1400 skote deur sy 243 waar daai polyfilla baie werk gaan he.
Dit lyk of jy nogal in die kol kan wees....moes ook nou eers oom Google vra wat 'lock-ease' is Image
Natuurlik lei die plan n ou se gedagtes na ons plank gewere wat se lope dalk al n bietjie gewerk het, en of dit n ou effe loop lewe sou kan by gee.


Sent from my SM-A515F using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
JF123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 461
Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm

Re: Losso bore cleaner

Post by JF123 »

Juis vir daardie rede hoekom borsels as "consumables" behandel moet word. As iemand nog oorlee oupa se borsetjie gebruik moet hy maar vat wat na sy kant toe kom.

Mens moet voor en na die tyd na die borseltjie kyk om seker te maak alles is nog reg. Dit is verbasend hoe vinnig die borseltjie afwerk. Ek gebruik borseltjies net vir vier of vyf skoonmaak sessies voor ek dit vervang. Die draadjies werk vinnig af en maak later nie meer die groewe skoon nie.

Wat meer skade veroorsaak is om loop skoon te maak sonder 'n goeie bore-guide. Wanneer die skoonmaak stok buig en aan een kant teen die keel skuur. Begesê, dit kom ek net agter deur met mense soos Chris van Niekerk te praat. Volgens hom sien hy dit gereeld wanneer mense gewere na hom to bring om lading mee uit te werk.
Drenalinjunkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 835
Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am

Re: Iosso bore cleaner

Post by Drenalinjunkie »

Gebruik Iosso, skrop jou loop met n lappie om n nylon borsel. Skoon lope hou langer, dis nou maar my observasie.
Post Reply