Iosso bore cleaner

JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2598
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Iosso bore cleaner

Post by JohanvB »

Hoe goed of sleg is Losso vir jou geweer se loop??

En hoe gereeld sou jy dit gebruik?

Die “paste” raak swart sodra dit in aanraking kom met metaal, so behalwe om ‘n borescope te gebruik, hoe weet jy wanneer jou loop mooi skoon is?

Dankie
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Losso bore cleaner

Post by Gawie(13mm) »

Johan, jy bedoel seker "I"-osso. Daai wat jy van praat, klink soos KY Jellie.
Iosso is net so goed soos wat jou geduld lank is.
Solank jy net "elbow ghries" gebruik saam met 'n nylon borsel, kan jy nie enige kwaad doen nie. Bly weg van koper borsels en battery bore saam. Jy kan die lande beskadig deur stukke uit te breek. Dit het niks net die Iosso te doen nie, maar alles met die aanwending.
Jy sal net weet of die loop skoon is deur met 'n katoeter in hom te loer.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2212
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Losso bore cleaner

Post by Ds J »

Ek het n buisie Losso gekry saam met n oorgekoopte pakket herlaaigoed.
Dit lyk of dit werk.

n Ander skut het aangeraai dat ek Q10 penetreerolie en n bronsborsel gebruik op n ou 303. Dit is verbasend wat toe daar uitkom!
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2473
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Losso bore cleaner

Post by jdpretorius »

Soos Gawie sê, werk dit baie goed saam met n nylon borsel.
Ek het wel een van daai battery boortjies gebruik....maar was maar taamlik kat-voet van 'te veel'. N ou kan dalk bietjie sukkel om jou vordering te sien sonder n borescope.

Sent from my SM-A515F using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13641
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Losso bore cleaner

Post by Capt. Yoda »

Draai n lappie oor n ou borsel wat al bq undersize is en smeer die dan Iosso, ons gooi gewoonlik bq Kroil oli saam om die spul lekker glad te kry en dan werk jy maar die keel en loop so stukkie vir stukkie.

Die laaste ruk gebruik ek somer Autosol pleks van Iosso en dit lyk of die net so goed werk, ek gebruik dit so elke 100 skote in my gewere saam met n VFG cleaning pellet of as daar carbon in die keel is wat my ereteur, jy voel somer dadelik hoe lekke glad die loop raak as jy dit gebruik.

Onthou net dit is n meganiese aksie wat jy gebruik om die carbon basies uit te skuur met die Iosso so as jy te erg aan gaan is daar n kans dat jy iets aan die loop/lands/keel kan verander. Ek het al n keel gesien wat "ovaal" gepolish is met te veel JB bore paste, soos Gawie se los die koper borsels saam met die tiepe pastes.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 870
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: Losso bore cleaner

Post by Ralph Badenhorst »

Capt. Oblivious wrote: Mon Aug 29, 2022 9:20 am Onthou net dit is n meganiese aksie wat jy gebruik om die carbon basies uit te skuur met die Iosso so as jy te erg aan gaan is daar n kans dat jy iets aan die loop/lands/keel kan verander. Ek het al n keel gesien wat "ovaal" gepolish is met te veel JB bore paste, soos Gawie se los die koper borsels saam met die tiepe pastes.
Kaptein

Ek gaan vriendelik met jou verskil oor die "loop/lands/keel kan verander".

Die gritt paste wat ons gebruik om die lope te hand lap is aansienlik agressiewer as daardie JB paste. Ek sal jou n loop verniet gee as jy hom met jb/isso bore paste kan ovaal polish.

Koper borsels - is maar 50/50

Ek gebruik nou al 15jaar koper borsels en het nognooit n loop seergemaak nie. Maar ek kan wel se dat nie almal 416R staal gebruik nie en ekt n paar USA lope gekamer wat sagter was as botter.

Groete

R jr
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13641
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Losso bore cleaner

Post by Capt. Yoda »

Ralph, ek sal die fotos vir jou soek bq dan kan jy kyk wat jy dink, was een van die groot kope by Bartlein wat dit gewys het met lope wat ouens terug gebring het.
Ek het ook nooit gedink n koper borsel met Iosso kan iets maak nie maar hyt self paar wille fotos gewys van wat kan gebeur en hoe die borsel met Iosso die lands amer rol
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 870
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: Losso bore cleaner

Post by Ralph Badenhorst »

Capt. Oblivious wrote: Mon Aug 29, 2022 2:06 pm Ralph, ek sal die fotos vir jou soek bq dan kan jy kyk wat jy dink, was een van die groot kope by Bartlein wat dit gewys het met lope wat ouens terug gebring het.
Ek het ook nooit gedink n koper borsel met Iosso kan iets maak nie maar hyt self paar wille fotos gewys van wat kan gebeur en hoe die borsel met Iosso die lands amer rol
Jy Praat van Frank Green

En die post wat jy na verwys erken hy self dat die klient nie die volle waarheid vertel nie en dat hulle hom op die skietbaan gevang het met n handboor en koper borsel - dit is n ander saak .
Eight
Hero Member
Hero Member
Posts: 841
Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm

Re: Losso bore cleaner

Post by Eight »

Ek gebruik self ook Iosso en daar is vir my niks wat beter werk om aangepakte carbon en koper te verwyder nie. Ek het al gehoor dat die grit chalk poeier is. Ek weet nie of dit so is nie?
Ek was nog maar altyd bang dat dit die skerp dele van die lande rond maak? Maar ek self het nog nie newe effekte ervaar nie.

Ralph wat is jou ervaring met Lothar Walther stainless lope se staal? Dink jy dit is harder en sal langer hou as ander lope?
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13641
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Losso bore cleaner

Post by Capt. Yoda »

Ralph Badenhorst wrote: Mon Aug 29, 2022 2:09 pm
Capt. Oblivious wrote: Mon Aug 29, 2022 2:06 pm Ralph, ek sal die fotos vir jou soek bq dan kan jy kyk wat jy dink, was een van die groot kope by Bartlein wat dit gewys het met lope wat ouens terug gebring het.
Ek het ook nooit gedink n koper borsel met Iosso kan iets maak nie maar hyt self paar wille fotos gewys van wat kan gebeur en hoe die borsel met Iosso die lands amer rol
Jy Praat van Frank Green

En die post wat jy na verwys erken hy self dat die klient nie die volle waarheid vertel nie en dat hulle hom op die skietbaan gevang het met n handboor en koper borsel - dit is n ander saak .


Dit val seker amper onder die definiesie van nie te erg aan gaan nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13641
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Losso bore cleaner

Post by Capt. Yoda »

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2958
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Losso bore cleaner

Post by Lategan1 »

Interessant en goed dat mens weet die kanse is skraal dat brassborsel en elbow ghries nie sommer kan skade doen nie.

Gaan vir my oor risikobestuur. As verbruiker weet ek nie of ek ‘n harde - of sagter staal loop het nie. Dan volg ek die konserwatiewe roete. Nie te erg aangaan nie :laugh:

Dit is ook so dat party manne oor die lewensduur van bv. 3000 skote baie aggressief en herhaaldelik skoonskrop. Dit het die OCD skuts paar keer hier vertel, wonder wie het al agtergekom of lande wel seerkry?

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 870
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: Losso bore cleaner

Post by Ralph Badenhorst »

Ek gaan nie stry as ek se ek glo daardie metode kan skade verrig nie. Maar hier kom die debat weer .

Lou is n bekende skut in die VSA , hy gebruik weer handboor etc

vir 50% van skuts wat n opinie het dat n brass borsel en paste sleg is, is daar 50% skuts wat weer glo daarby.

Ek dink ook mens kan noem dat paste en "stroke" metode baie skuts se gewere weer gered het van n loopvervaning.

Maar my uitdaging staan vir enige iemand - kom wys my in my werkswinkel hoe maak mens n loop seer met die regte skoonmaak metode en bore paste.
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2598
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Losso bore cleaner

Post by JohanvB »

Dankie vir insigewende kommentaar..

Wat is die beste metode vir die aanwending van Iosso? En hoe lank?
User avatar
Kallie Fernhout
Hero Member
Hero Member
Posts: 995
Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm

Re: Losso bore cleaner

Post by Kallie Fernhout »

https://youtu.be/shqUtDdX4QM
Die man is ook weer aan die 50% wat glo dit maak nie skade nie. Ek moet bieg ek doen ook die brons borsel met borepaste in n boor as ek sukkel met carbon by die keel. Het nog nooit n probleem ervaar nie maar daar deur sê ek nie iemand moet dit doen nie.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13660
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Losso bore cleaner

Post by Geno »

Image
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 870
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: Losso bore cleaner

Post by Ralph Badenhorst »

;D
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13641
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Losso bore cleaner

Post by Capt. Yoda »

Lategan1 wrote: Mon Aug 29, 2022 2:40 pm Interessant en goed dat mens weet die kanse is skraal dat brassborsel en elbow ghries nie sommer kan skade doen nie.

Gaan vir my oor risikobestuur. As verbruiker weet ek nie of ek ‘n harde - of sagter staal loop het nie. Dan volg ek die konserwatiewe roete. Nie te erg aangaan nie :laugh:

Dit is ook so dat party manne oor die lewensduur van bv. 3000 skote baie aggressief en herhaaldelik skoonskrop. Dit het die OCD skuts paar keer hier vertel, wonder wie het al agtergekom of lande wel seerkry?

Beste.

Brass borsel kan niks aan n loop doen nie, daai is somer n ouvrou storie. Die vinnigste wat enige iemand met carbon buildup in n loop gaan sukkel is as hy sy borsels weg gooi.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2958
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Losso bore cleaner

Post by Lategan1 »

:o
Jy meen van gister tot vandag het jou waarskuwing teen harde borsels ‘n ouvrou storie geraak?

Laat net die boormasjien buite die prentjie. :laugh:

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7571
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Losso bore cleaner

Post by Wouter Roets »

Wait for it...wait for it...
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13641
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Losso bore cleaner

Post by Capt. Yoda »

Capt. Oblivious wrote: Mon Aug 29, 2022 9:20 am soos Gawie se los die koper borsels saam met die tiepe pastes.
Lategan1 wrote: Mon Aug 29, 2022 2:40 pm Interessant en goed dat mens weet die kanse is skraal dat brassborsel en elbow ghries nie sommer kan skade doen nie.
Capt. Oblivious wrote: Tue Aug 30, 2022 8:34 am Brass borsel kan niks aan n loop doen nie, daai is somer n ouvrou storie.

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Eight
Hero Member
Hero Member
Posts: 841
Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm

Re: Losso bore cleaner

Post by Eight »

Ek het ook altyd geglo dat n brass borsel nie n loop kan seermaak nie. Kyk toe n loop skoonmaak video van Eric Cortina en Speedy en hy se toe dat hul nie meer brass borsels gebruik nie want soo die loop ouer word wn meer fireckracking plaasvind, die koper borsel stukke van die staal kan uit chip waar die fireckracking is. Dit het nogal v my sin gemaak?
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Losso bore cleaner

Post by Arnold »

Iosso werk lekker vir my, die vinnigste wat ek nog 'n loop silwer skoon gekry het.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Losso bore cleaner

Post by Gawie(13mm) »

Arnold wrote: Tue Aug 30, 2022 11:10 am Iosso werk lekker vir my, die vinnigste wat ek nog 'n loop silwer skoon gekry het.
Selfde die kant van die Paarlberg. Ek het nie die geduld om te sit en kyk hoe skuim werk nie.
Skrop die ding met die regte gereedskap.

Jy kan 'n spyker net 'n tang inkap, maar 'n hamer werk tog beter en die spyker se kop en die oppervlak waarin jy dit gedryf het, bly skou gehalte.

Party manne kies altyd 'n groter hamer en as dit nie werk nie, moet dit 'n elektriese fout wees.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Hansieslim
Hero Member
Hero Member
Posts: 1373
Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am

Re: Losso bore cleaner

Post by Hansieslim »

Ralph Badenhorst wrote: Mon Aug 29, 2022 2:47 pm Ek dink ook mens kan noem dat paste en "stroke" metode baie skuts se gewere weer gered het van n loopvervaning.
Hiervan kan ek ook al getuig.
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
Post Reply