WHISKY LOUNGE
- tau
- Hero Member

- Posts: 3961
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: WHISKY LOUNGE
Man met hond (Harrier)en drink-O-Pop. Armoede is die regte toets van smaak, jou smaak raak vinnig mak.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: WHISKY LOUNGE
Ek self 'n nuwe bourbon drinker. Om julle te help om stout te wees, kyk na die volgende site...is legit, ek het al deur hulle gekoop....
https://www.whiskybrother.com/ en ook https://www.bottegawhiskey.com/product- ... y-bourbon/
As jy van die Woodford Reserve gehou het, probeer gerus die Woodford Double Oaked.....tonne beter.
https://www.whiskybrother.com/ en ook https://www.bottegawhiskey.com/product- ... y-bourbon/
As jy van die Woodford Reserve gehou het, probeer gerus die Woodford Double Oaked.....tonne beter.
-
Desperatezulu
- Full Member

- Posts: 187
- Joined: Fri Oct 03, 2014 3:21 pm
Re: WHISKY LOUNGE
Some 'middle of the road' in terms of flavour that are worth a try are Highland Park, The Singleton, Aberlour, Jura, Glenfarclas
Some other peaty single malts to consider are Talisker, Bowmore, Bruichladdich, Lagavulin and Caol Ila. I'm also a fan of Aarbeg - nicer than Laphroaig because of its smokiness rather than medicinal taste.

- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: WHISKY LOUNGE
yes, the highland park is on my list aswell.Desperatezulu wrote: Tue Feb 15, 2022 10:02 am Some 'middle of the road' in terms of flavour that are worth a try are Highland Park, The Singleton, Aberlour, Jura, Glenfarclas
Some other peaty single malts to consider are Talisker, Bowmore, Bruichladdich, Lagavulin and Caol Ila. I'm also a fan of Aarbeg - nicer than Laphroaig because of its smokiness rather than medicinal taste.
the viking ilands of scotland
HOU HOM DAAI DIKTE
-
toxicsox
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am
Re: WHISKY LOUNGE
+1 op die Bowmore. As jy hou van Laphroig sal jy hou van Bowmore.
Nie mal oor Bains of Monkey Shoulder nie.
EK neem aan ons almal praat van Whiskey met ys en dalk klein bietjie water.
Enige iets anders, Soda, Coke, %%^* Tonic etc. verander die Whiskey in iets anders.

PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: WHISKY LOUNGE
"Serious drinking!!" Waar val ek uit met Jakkalas & Bolf? Vra 'n ou toe mos vir my hoekom ek J&B drink, toe sê ek omdat die prop so lekker afdraai!
Manne, julle praat van goed waarvan ek nog nie gehoor het nie. Het al 'n springbok se blaas in 'n bottel leeggemaak, koud gemaak en saam met 'n bietjie J&B en soos Joe Rocket hier genoem het, na die 5de of 6de, het sommiges dit nogal geprys!!!
Laat weet as julle skietgoed wil verkoop om die Whisky-kultus staande te hou!
Manne, julle praat van goed waarvan ek nog nie gehoor het nie. Het al 'n springbok se blaas in 'n bottel leeggemaak, koud gemaak en saam met 'n bietjie J&B en soos Joe Rocket hier genoem het, na die 5de of 6de, het sommiges dit nogal geprys!!!
Laat weet as julle skietgoed wil verkoop om die Whisky-kultus staande te hou!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: WHISKY LOUNGE
Jare gelede sit ek in 'n ou, obskure pub in Linlithgow in Skotland. Op daardie stadium was ons geld, R7 = ₤.
Sê ek is van Suid-Afrika en wil 'n dubbel van hulle beste Skotse whisky hê. Plaas die glasie voor my en stap weg. Ek sê, "Sir, ice please." Hy gooi 'n blokkie ys, so groot soos 'n pringbokdrol in, en loop. Ek sê, " Sir can I have some more ice." Hy gooi nog 'n kleiner ysie by. Ek vra nog ys. Hy storm met die ysbak op my af en plak dit so hard neer dat jy net sien ys spat en bulder: "Take the whole f...ken bucket!!!"
Sê ek is van Suid-Afrika en wil 'n dubbel van hulle beste Skotse whisky hê. Plaas die glasie voor my en stap weg. Ek sê, "Sir, ice please." Hy gooi 'n blokkie ys, so groot soos 'n pringbokdrol in, en loop. Ek sê, " Sir can I have some more ice." Hy gooi nog 'n kleiner ysie by. Ek vra nog ys. Hy storm met die ysbak op my af en plak dit so hard neer dat jy net sien ys spat en bulder: "Take the whole f...ken bucket!!!"
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: WHISKY LOUNGE
Nou sienPWV wrote: Tue Feb 15, 2022 11:56 am Jare gelede sit ek in 'n ou, obskure pub in Linlithgow in Skotland. Op daardie stadium was ons geld, R7 = ₤.
Sê ek is van Suid-Afrika en wil 'n dubbel van hulle beste Skotse whisky hê. Plaas die glasie voor my en stap weg. Ek sê, "Sir, ice please." Hy gooi 'n blokkie ys, so groot soos 'n pringbokdrol in, en loop. Ek sê, " Sir can I have some more ice." Hy gooi nog 'n kleiner ysie by. Ek vra nog ys. Hy storm met die ysbak op my af en plak dit so hard neer dat jy net sien ys spat en bulder: "Take the whole f...ken bucket!!!"
die storie sal mos mooi loop saam met 'n dram
HOU HOM DAAI DIKTE
- tau
- Hero Member

- Posts: 3961
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: WHISKY LOUNGE
Ek bly mos hier in die hartjie van die wyn wêreld en ek dog wyn snobs is vreeslike, maar lyk my die whiskey manne drink ook agter prys en naam aan. En die skotte. jitte boys hulle drink hom daar net so op ys, maar sy glas is -8 celsius oor dit so koud is in die Highlands. Nou wil jy hom in 'n warm WW glas glas van mammie drink met een blokkie ys terwyl die kwik op 38Celsius tik op jou sinkdak.
Ek het al sien hoe sit teeg 'n Oom van GP aan 'n warm glas Shiraz oor hy nie glo hy moet koud nie. Toe ek sien sy oë dop om van die tanniene wat teen 29 Celsius sy slukderm ontmoet maar hy bly staan sonder om te gril besef ek hy dink aan die prys en sê vir homself "is duur hy is lekker".
P.S: alles is geel as jy dit uit fluit.
Ek het al sien hoe sit teeg 'n Oom van GP aan 'n warm glas Shiraz oor hy nie glo hy moet koud nie. Toe ek sien sy oë dop om van die tanniene wat teen 29 Celsius sy slukderm ontmoet maar hy bly staan sonder om te gril besef ek hy dink aan die prys en sê vir homself "is duur hy is lekker".
P.S: alles is geel as jy dit uit fluit.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: WHISKY LOUNGE
Duur Whiskey is altyd op daai fyn lyn van duur p#s of p#s duur

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Methos
- Hero Member

- Posts: 580
- Joined: Tue Dec 12, 2017 4:12 pm
Re: WHISKY LOUNGE
Ek eenkeer met my vrou en 2 vriende gestry. Hier by ons in Provence raak dit warm. Warm soos wat ek selde beleef het in SA. Die dag temp slaan hier by tussen 40 en 42 grade en dan in die aande gaan die temp af na so tussen 25 en 28 grade en dit bly so vir 2 maande. Vriende kom kuier van Bordeaux af en hulle bring St Emilion wyn saam. Ek sit die wyn in die yskas voor on dit oopmaak - hulle kry amper 'n kleintjie. Ek moet dit onmiddelik uithaal. Ek vra waarom - hulle sê dit moet teen kamer temp gedrink word. Ek sê nee - nie as die kamer temp 35 is nie! Haal hom toe dan maar uit en laat hulle hom drink - gaan haal my wyn termometer en lees die temp - 32 grade. NIe pille vir domgeit nie...tau wrote: Tue Feb 15, 2022 12:19 pm Ek het al sien hoe sit teeg 'n Oom van GP aan 'n warm glas Shiraz oor hy nie glo hy moet koud nie. Toe ek sien sy oë dop om van die tanniene wat teen 29 Celsius sy slukderm ontmoet maar hy bly staan sonder om te gril besef ek hy dink aan die prys en sê vir homself "is duur hy is lekker".
P.S: alles is geel as jy dit uit fluit.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: WHISKY LOUNGE
Quote uit Wilber smith se boek.
He went to his desk and brought out a bottle of Laphroaig malt whisky from the bottom drawer. He placed the bottle on the desk top and set two glasses beside it. ‘Can I tempt you?’ he asked, but she shook her head.
‘Don’t blame you. Even the Scots themselves admit that this brew should only be drunk in sub-zero weather on The Hill, in a forty-knot gale, after stalking and shooting a ten-point stag. May I offer you something a little more ladylike?’
so ja, temprature verskil.
en dan, something more lady like...vir die dames wat nie laphroaig kan drink
He went to his desk and brought out a bottle of Laphroaig malt whisky from the bottom drawer. He placed the bottle on the desk top and set two glasses beside it. ‘Can I tempt you?’ he asked, but she shook her head.
‘Don’t blame you. Even the Scots themselves admit that this brew should only be drunk in sub-zero weather on The Hill, in a forty-knot gale, after stalking and shooting a ten-point stag. May I offer you something a little more ladylike?’
so ja, temprature verskil.
en dan, something more lady like...vir die dames wat nie laphroaig kan drink
HOU HOM DAAI DIKTE
- tau
- Hero Member

- Posts: 3961
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: WHISKY LOUNGE
Skaakmatcassie_calvinia wrote: Tue Feb 15, 2022 3:58 pm Quote uit Wilber smith se boek.
He went to his desk and brought out a bottle of Laphroaig malt whisky from the bottom drawer. He placed the bottle on the desk top and set two glasses beside it. ‘Can I tempt you?’ he asked, but she shook her head.
‘Don’t blame you. Even the Scots themselves admit that this brew should only be drunk in sub-zero weather on The Hill, in a forty-knot gale, after stalking and shooting a ten-point stag. May I offer you something a little more ladylike?’
so ja, temprature verskil.
en dan, something more lady like...vir die dames wat nie laphroaig kan drink![]()
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: WHISKY LOUNGE
Klomp ongepoetse tappets julle. Laat die manne nou Whiksy praat
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: WHISKY LOUNGE
HahaCapt. Oblivious wrote:Klomp ongepoetse tappets julle. Laat die manne nou Whiksy praat
Sent from my SM-N770F using Tapatalk
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- finch
- Sr. Member

- Posts: 461
- Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Re: WHISKY LOUNGE
Ek het ook al die Devon Valley hotel se whiskey proe gedoen. Dit is die moeitewerd al is jy nie n groot fan nie. Ek self kon twee van daai whiskeys nie verby my neus kry op pad na my mond toe nie. En het heeltyd onder my skoen gekyk of ek nie in een van my brakke se sponsdorings getrap het nie.
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: WHISKY LOUNGE
Geen lojaliteit teenoor ons plaaslike wynboere nie.....ek drink hom daai lekker wyn, brannewyn.
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: WHISKY LOUNGE
Julle whisky-drinkers moet passop . . . julle name gaan gelys word by die duurste jagplase waar julle dan nie kan frons as die bokke aan die duur kant is nie. 
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1879
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: WHISKY LOUNGE
Lekker lag ek nou. Hierdie laat my dink aan een van my oud kollegas wie altyd First watch gedrink het maar sodra iemand anders koop drink hy J Walker. Ek het baie dae gewonder of hy die verskil ken.
Ek moet se 'n Jameson met ys loop glad.
Ek moet se 'n Jameson met ys loop glad.
Maak 'n verskil
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: WHISKY LOUNGE
Ek het messte van die whiskeys hier genoem al probeer
My gunsteling is Talisker en Lagavulin. Bietjie goedkoper en sagter Glen Morangie.
Ek is nie mal oor Glenfiddich nie. Hier staan paar bottels want almal gee dit vir my as hulle hoor ek drink single malts.
As iemand belangstel in TCP vir visvang. Ek bet n bottel Coal Ila 18 jaar. Ek kan dit nie in my lyf kry nie.

Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1378
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: WHISKY LOUNGE
Ek moet sê, whisky is nogals 'n duur hobby. Dis ook my eerste hobby wat gekalf het na ons COVID-eskapades. Nou maak ek dit maar self, alhoewel dit baie werk is vir maar 'n klein hoeveelheid produk. Dis eerstens hoekom ek nou maar bourbon drink as ek whiskey drink - dis goedkoper, en tweedens maak ek nou maar eerder rum. Dis baie vinniger en die goed is giftig lekker na net 'n paar weke.win270 wrote: Wed Feb 16, 2022 12:44 pm Julle whisky-drinkers moet passop . . . julle name gaan gelys word by die duurste jagplase waar julle dan nie kan frons as die bokke aan die duur kant is nie.![]()
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 890
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: WHISKY LOUNGE
Klink baie interresant. Ek het al probeer maar kan net nie aan daai smaak gewoond raak nie.
My gunsteling Whisky is Brandewyn.
My gunsteling Whisky is Brandewyn.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: WHISKY LOUNGE
Was in daai boodjie. nogsteeds. brandewyn en braai musiek.KalahariKlong wrote: Thu Feb 17, 2022 8:35 am Klink baie interresant. Ek het al probeer maar kan net nie aan daai smaak gewoond raak nie.
My gunsteling Whisky is Brandewyn.
maar deesdae moet ek bieg, begin Whisky en Nessun Dorma my baie meer genot gee.
HOU HOM DAAI DIKTE