Tikka 223 1 in 8 met 55gr??

User avatar
HunterB
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Fri May 15, 2015 12:05 pm

Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??

Post by HunterB »

Naand, my 223 is geackley so nie helemal data wat jy soek nie. Maar die ackley het my net laat wen op die 73gr punte, so die 60gr is nogsteeds soos hulle was.

Ek skiet my 60gr Vmax teen 3240fps
CZ p10c 9mm P
Catma O/U 12ga
Astra .22lr pistool
BRNO .22lr
Savage MSR Recon AR 223
Tikka 223 ackley
Ruger American gen 2 223
Howa custom 6mm BRA
Howa custom 6.5x55 swede
Musgrave K98 7x57 mauser
Howa varminter 308win
CZ 9.3x62
Lamtjop
Hero Member
Hero Member
Posts: 828
Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm

Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??

Post by Lamtjop »

Dankie Hunter, is dit die varmint loop?
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??

Post by tripodmvr »

HunterB wrote: Wed Oct 27, 2021 7:57 pm Naand, my 223 is geackley so nie helemal data wat jy soek nie. Maar die ackley het my net laat wen op die 73gr punte, so die 60gr is nogsteeds soos hulle was.

Ek skiet my 60gr Vmax teen 3240fps
Die looplengte en dopvolume speel 'n groot rol by die' klein doppies. Gee jou looplengte en volume dan kan jy 'n beter vergelyk tref. Met 'n 24 duim loop begin 3240vps reeds na die maks druk toe beweeg.

Met my 1 in 10 groef Howa BB met 24 duim loop skiet ek 55gr teen so 3230-3250vps teen berekende 51K psi. Gaan jy na 60gr dan val die node na 3180vps en druk is by 55K psi. Met 70gr sukkel jy om die node veilig te bereik. Die beste is om te vra vir 'n berekening om jou drukke na te gaan.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Lamtjop
Hero Member
Hero Member
Posts: 828
Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm

Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??

Post by Lamtjop »

Oom Tripod ek besluit nog tussen cz met 24" 1 in 9 twist en n tikka 22.4" 1 in 8 twist, ek weet wat cz kan doen, maar ai die tikka se gladde aksie lei my in die versoeking. Ek is net bang die 1 in 8 tikka gaan als stadig skiet, ek wil 60- 69 gr skiet en nie 75-80gr nie. Daarom die spoed vraag aan 1 in 8 tikka eienaars. Geweer is vir seuns vir springbokke en plaaslike skiet kompetisies, daarom wil ek bietjie swaarder as 55gr gaan vir baan maar nie te swaar nie anders verloor ek weer plat trajek in die veld waar range en dail te lank vat.Groetnis
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??

Post by Supacow »

Hoeveel is die verskil tussen 55 en 69gr op 200 trajek en windgewys? Tot op watter afstand wil jy diere platskiet?
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
User avatar
Philip J
Hero Member
Hero Member
Posts: 925
Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm

Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??

Post by Philip J »

Volgens Strelok:

Met n 200m zero @ 2900vps, val n 69gr Blitzking,
9.8 duim na 300m toe en 29.1 duim na 400m toe

Met n 200m zero @ 3250vps, val n 55gr V-Max
8.94 duim na 300m toe en 27.6 duim na 400m toe.

Die 69gr data is net teoreties.
Die 55gr ook Strelok s'n, maar dit stem ooreen met my 223 en 55gr V-Max.

Die verskille is minder as wat mens dalk dink.
Last edited by Philip J on Thu Oct 28, 2021 2:36 pm, edited 1 time in total.
Groetnis
Philip
User avatar
Philip J
Hero Member
Hero Member
Posts: 925
Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm

Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??

Post by Philip J »

IMG_20211028_24602.jpg
10km per uur dwarswind
IMG_20211028_35888.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groetnis
Philip
Lamtjop
Hero Member
Hero Member
Posts: 828
Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm

Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??

Post by Lamtjop »

Dis vir die gonge anderkant 400m wat ek iets swaarder wil skiet, veral as die wind so effe begin druk.
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??

Post by Supacow »

Met n 223 gaan jy nie eers weet jyt die gong getref
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
User avatar
HunterB
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Fri May 15, 2015 12:05 pm

Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??

Post by HunterB »

Soos genoem is my n ackley, nie seker van dopvolume nie maar het n 23.6" loop. So skiet dan 60gr teen so 3240fps, en vir gonge en papier skiet ek die 73gr ELDm teen 2980fps
CZ p10c 9mm P
Catma O/U 12ga
Astra .22lr pistool
BRNO .22lr
Savage MSR Recon AR 223
Tikka 223 ackley
Ruger American gen 2 223
Howa custom 6mm BRA
Howa custom 6.5x55 swede
Musgrave K98 7x57 mauser
Howa varminter 308win
CZ 9.3x62
Lamtjop
Hero Member
Hero Member
Posts: 828
Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm

Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??

Post by Lamtjop »

Dankie Hunter
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??

Post by tripodmvr »

Ek het ook die 69gr Sierra gebruik en dan kry ek die volgende met S321 en die twee looplengtes om op node te wees.

24 duim = 2965vps en 54K psi
22.4 duim = 2973vps en 57K psi

Dit beteken dat as jy beide na dieselfde node laai die korter loop elke keer so 3000psi meer druk gaan gee.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2595
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??

Post by JohanvB »

So, skuus, wat is die beter rak 223 om te koop?
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3126
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??

Post by LUAN »

Ek onthou dit was al bespreek op die forum waar die hoogste node met n 50 of was dit 55gr in n 223 met 20 en 24" loop dieselfde is maar net teen hoer druk in die 20" loop.
Kan oom tripod weer vir ons uitwerk waar le die hoogste nodes tussen n 20 en 24" loop 223 met n 55gr hornady sp asb?
Ek het n jeuking ontwikkel vir n howa mini aksie 223 en wil weet of ek sy loop nog korter kan maak na 20" sonder om na laer node te gaan met n 55gr.
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??

Post by Apie »

Philip J wrote:Volgens Strelok:

Met n 200m zero @ 2900vps, val n 69gr Blitzking,
9.8 duim na 300m toe en 29.1 duim na 400m toe

Met n 200m zero @ 3250vps, val n 55gr V-Max
8.94 duim na 300m toe en 27.6 duim na 400m toe.

Die 69gr data is net teoreties.
Die 55gr ook Strelok s'n, maar dit stem ooreen met my 223 en 55gr V-Max.

Die verskille is minder as wat mens dalk dink.
Jy sal maklik by 3000fps kom met 70gr Rdf.

Dan eet hy die 55gr vir brekvis

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2955
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??

Post by Lategan1 »

Supacow wrote: Thu Oct 28, 2021 3:54 pm Met n 223 gaan jy nie eers weet jyt die gong getref
So jy hou van hoor, ek hou weer van sien! :laugh:

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2955
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??

Post by Lategan1 »

Ek volg ook JohanvB se vraag?

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??

Post by tripodmvr »

LUAN wrote: Thu Oct 28, 2021 8:08 pm Ek onthou dit was al bespreek op die forum waar die hoogste node met n 50 of was dit 55gr in n 223 met 20 en 24" loop dieselfde is maar net teen hoer druk in die 20" loop.
Kan oom tripod weer vir ons uitwerk waar le die hoogste nodes tussen n 20 en 24" loop 223 met n 55gr hornady sp asb?
Ek het n jeuking ontwikkel vir n howa mini aksie 223 en wil weet of ek sy loop nog korter kan maak na 20" sonder om na laer node te gaan met n 55gr.
Met 'n 20 duim loop is jy by 60K psi om dieselfde node as die met 'n 24 duim loop en 50K psi te kry met 'n 55gr koeël. Die 22 duim is vir my dan beter by 55K psi. Spoed vir al drie lengtes is dan naby 3250vps.

Oor watter is die beste koop. Dit gaan afhang van jou behoeftes. Soek jy 'n korter loop vir 'n bakkie geweer kies dan in die 22 duim orde. Wil jy swaarder koeëls skiet sal die Tikka beter vaar as dit na 80gr toe beweeg.

Onthou net dat ek die Amerikaner ondersteun wat die 223 'n 500 treë geweer genoem het as dit by hul "varmints" kom. Die energievlakke is dan maar laag en om bokke op daardie afstand te wil skiet gaan jou klasgeld begin kos.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Philip J
Hero Member
Hero Member
Posts: 925
Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm

Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??

Post by Philip J »

Apie wrote: Thu Oct 28, 2021 8:48 pm
Philip J wrote:Volgens Strelok:

Met n 200m zero @ 2900vps, val n 69gr Blitzking,
9.8 duim na 300m toe en 29.1 duim na 400m toe

Met n 200m zero @ 3250vps, val n 55gr V-Max
8.94 duim na 300m toe en 27.6 duim na 400m toe.

Die 69gr data is net teoreties.
Die 55gr ook Strelok s'n, maar dit stem ooreen met my 223 en 55gr V-Max.

Die verskille is minder as wat mens dalk dink.
Jy sal maklik by 3000fps kom met 70gr Rdf.

Dan eet hy die 55gr vir brekvis

Sent from my iPhone using Tapatalk
Dis my hele punt Apie.
Ek het maar redelik konserwatief gewerk met die 69gr se spoed en selfs teen laer spoed, is daar nie regtig rede om 55gr te wil skiet as jou geweer 69gr kan skiet nie.
Groetnis
Philip
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??

Post by Apie »

Philip J wrote:

Yes

Ek skiet 75gr Eld @ 2980fps en vriend 53Vmax(baie beter BC as 55gr Vmax) 3280fps

Met 200m zeros is ons trajek tot op 280m identies maar die 75gr klop die 53 in die wind
Op 330meter plus word die totale heel in die 75gr se guns

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2955
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??

Post by Lategan1 »

Môre, sonder om bloots te ry, maar ter aansluiting by hierdie goeie insette, leersaam.

Wat is die swaarste koeël bo die tipiese 55gr wat julle kon kry om stabiel en akuraat te skiet uit ‘n tradisionele 1:12 draai loop?

Myne is 1:12 en ek op 55gr, hierdie swaarder pitte sal mooi werk met Wildemakou skiet .... wind. Ek dink aan die 60/63/69gr.

Beste.
Last edited by Lategan1 on Fri Oct 29, 2021 7:46 am, edited 1 time in total.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Tikka 223 1 in 8 met 55gr??

Post by Apie »

Lategan1 wrote:Môre, sonder om bloots te ry, maar ter aansluiting by hierdie goeie insette, leersaam.

Wat is die swaarste koeël bo die tipiese 55gr wat julle kon kry om stabiel en akuraat te skiet uit ‘n tradisionele 1:12 draai loop?

Myne is 1:12 en ek op 55gr, hierdie swaarder pitte sal mooi werk met Wildemakou skiet .... wind. Ek dink aan die 69gr.

Beste.
60gr Flatbase

As jy 53VMax uit 12 spin wil skiet gaan jy hier na 3400fps moet gaan

Sent from my iPhone using Tapatalk
Last edited by Apie on Fri Oct 29, 2021 7:44 am, edited 1 time in total.
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2955
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??

Post by Lategan1 »

Dankie Apie. Ek was nog besig om my skrywe te tik toe send hy!

Maak sin, ek was nog nie op die 53gr nie, maar het gehou van wat ek hier lees.

Dankie, hi jack af.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
Lamtjop
Hero Member
Hero Member
Posts: 828
Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm

Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??

Post by Lamtjop »

Supacow ons skiet nie sulke groot gonge op 400m nie, die 223 swaai hom nogal.
Oom Tripod wat is maks druk op 223Rem?
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??

Post by Apie »

Lamtjop wrote:Supacow ons skiet nie sulke groot gonge op 400m nie, die 223 swaai hom nogal.
Oom Tripod wat is maks druk op 223Rem?
55k en 62k afhangende of jy CIP of SAAMI verkies

Sent from my iPhone using Tapatalk
Post Reply