Tikka 223 1 in 8 met 55gr??
- HunterB
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Fri May 15, 2015 12:05 pm
Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??
Naand, my 223 is geackley so nie helemal data wat jy soek nie. Maar die ackley het my net laat wen op die 73gr punte, so die 60gr is nogsteeds soos hulle was.
Ek skiet my 60gr Vmax teen 3240fps
Ek skiet my 60gr Vmax teen 3240fps
CZ p10c 9mm P
Catma O/U 12ga
Astra .22lr pistool
BRNO .22lr
Savage MSR Recon AR 223
Tikka 223 ackley
Ruger American gen 2 223
Howa custom 6mm BRA
Howa custom 6.5x55 swede
Musgrave K98 7x57 mauser
Howa varminter 308win
CZ 9.3x62
Catma O/U 12ga
Astra .22lr pistool
BRNO .22lr
Savage MSR Recon AR 223
Tikka 223 ackley
Ruger American gen 2 223
Howa custom 6mm BRA
Howa custom 6.5x55 swede
Musgrave K98 7x57 mauser
Howa varminter 308win
CZ 9.3x62
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 828
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??
Dankie Hunter, is dit die varmint loop?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??
Die looplengte en dopvolume speel 'n groot rol by die' klein doppies. Gee jou looplengte en volume dan kan jy 'n beter vergelyk tref. Met 'n 24 duim loop begin 3240vps reeds na die maks druk toe beweeg.HunterB wrote: Wed Oct 27, 2021 7:57 pm Naand, my 223 is geackley so nie helemal data wat jy soek nie. Maar die ackley het my net laat wen op die 73gr punte, so die 60gr is nogsteeds soos hulle was.
Ek skiet my 60gr Vmax teen 3240fps
Met my 1 in 10 groef Howa BB met 24 duim loop skiet ek 55gr teen so 3230-3250vps teen berekende 51K psi. Gaan jy na 60gr dan val die node na 3180vps en druk is by 55K psi. Met 70gr sukkel jy om die node veilig te bereik. Die beste is om te vra vir 'n berekening om jou drukke na te gaan.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 828
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??
Oom Tripod ek besluit nog tussen cz met 24" 1 in 9 twist en n tikka 22.4" 1 in 8 twist, ek weet wat cz kan doen, maar ai die tikka se gladde aksie lei my in die versoeking. Ek is net bang die 1 in 8 tikka gaan als stadig skiet, ek wil 60- 69 gr skiet en nie 75-80gr nie. Daarom die spoed vraag aan 1 in 8 tikka eienaars. Geweer is vir seuns vir springbokke en plaaslike skiet kompetisies, daarom wil ek bietjie swaarder as 55gr gaan vir baan maar nie te swaar nie anders verloor ek weer plat trajek in die veld waar range en dail te lank vat.Groetnis
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??
Hoeveel is die verskil tussen 55 en 69gr op 200 trajek en windgewys? Tot op watter afstand wil jy diere platskiet?
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 925
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??
Volgens Strelok:
Met n 200m zero @ 2900vps, val n 69gr Blitzking,
9.8 duim na 300m toe en 29.1 duim na 400m toe
Met n 200m zero @ 3250vps, val n 55gr V-Max
8.94 duim na 300m toe en 27.6 duim na 400m toe.
Die 69gr data is net teoreties.
Die 55gr ook Strelok s'n, maar dit stem ooreen met my 223 en 55gr V-Max.
Die verskille is minder as wat mens dalk dink.

Last edited by Philip J on Thu Oct 28, 2021 2:36 pm, edited 1 time in total.
Groetnis
Philip
Philip
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 925
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??
10km per uur dwarswind
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groetnis
Philip
Philip
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 828
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??
Dis vir die gonge anderkant 400m wat ek iets swaarder wil skiet, veral as die wind so effe begin druk.
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??
Met n 223 gaan jy nie eers weet jyt die gong getref
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- HunterB
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Fri May 15, 2015 12:05 pm
Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??
Soos genoem is my n ackley, nie seker van dopvolume nie maar het n 23.6" loop. So skiet dan 60gr teen so 3240fps, en vir gonge en papier skiet ek die 73gr ELDm teen 2980fps
CZ p10c 9mm P
Catma O/U 12ga
Astra .22lr pistool
BRNO .22lr
Savage MSR Recon AR 223
Tikka 223 ackley
Ruger American gen 2 223
Howa custom 6mm BRA
Howa custom 6.5x55 swede
Musgrave K98 7x57 mauser
Howa varminter 308win
CZ 9.3x62
Catma O/U 12ga
Astra .22lr pistool
BRNO .22lr
Savage MSR Recon AR 223
Tikka 223 ackley
Ruger American gen 2 223
Howa custom 6mm BRA
Howa custom 6.5x55 swede
Musgrave K98 7x57 mauser
Howa varminter 308win
CZ 9.3x62
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 828
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??
Dankie Hunter
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??
Ek het ook die 69gr Sierra gebruik en dan kry ek die volgende met S321 en die twee looplengtes om op node te wees.
24 duim = 2965vps en 54K psi
22.4 duim = 2973vps en 57K psi
Dit beteken dat as jy beide na dieselfde node laai die korter loop elke keer so 3000psi meer druk gaan gee.
24 duim = 2965vps en 54K psi
22.4 duim = 2973vps en 57K psi
Dit beteken dat as jy beide na dieselfde node laai die korter loop elke keer so 3000psi meer druk gaan gee.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2595
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??
So, skuus, wat is die beter rak 223 om te koop?
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??
Ek onthou dit was al bespreek op die forum waar die hoogste node met n 50 of was dit 55gr in n 223 met 20 en 24" loop dieselfde is maar net teen hoer druk in die 20" loop.
Kan oom tripod weer vir ons uitwerk waar le die hoogste nodes tussen n 20 en 24" loop 223 met n 55gr hornady sp asb?
Ek het n jeuking ontwikkel vir n howa mini aksie 223 en wil weet of ek sy loop nog korter kan maak na 20" sonder om na laer node te gaan met n 55gr.

Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??
Jy sal maklik by 3000fps kom met 70gr Rdf.Philip J wrote:Volgens Strelok:
Met n 200m zero @ 2900vps, val n 69gr Blitzking,
9.8 duim na 300m toe en 29.1 duim na 400m toe
Met n 200m zero @ 3250vps, val n 55gr V-Max
8.94 duim na 300m toe en 27.6 duim na 400m toe.
Die 69gr data is net teoreties.
Die 55gr ook Strelok s'n, maar dit stem ooreen met my 223 en 55gr V-Max.
Die verskille is minder as wat mens dalk dink.
Dan eet hy die 55gr vir brekvis
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2955
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??
So jy hou van hoor, ek hou weer van sien!
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2955
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??
Ek volg ook JohanvB se vraag?
Beste.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??
Met 'n 20 duim loop is jy by 60K psi om dieselfde node as die met 'n 24 duim loop en 50K psi te kry met 'n 55gr koeël. Die 22 duim is vir my dan beter by 55K psi. Spoed vir al drie lengtes is dan naby 3250vps.LUAN wrote: Thu Oct 28, 2021 8:08 pm Ek onthou dit was al bespreek op die forum waar die hoogste node met n 50 of was dit 55gr in n 223 met 20 en 24" loop dieselfde is maar net teen hoer druk in die 20" loop.
Kan oom tripod weer vir ons uitwerk waar le die hoogste nodes tussen n 20 en 24" loop 223 met n 55gr hornady sp asb?
Ek het n jeuking ontwikkel vir n howa mini aksie 223 en wil weet of ek sy loop nog korter kan maak na 20" sonder om na laer node te gaan met n 55gr.
Oor watter is die beste koop. Dit gaan afhang van jou behoeftes. Soek jy 'n korter loop vir 'n bakkie geweer kies dan in die 22 duim orde. Wil jy swaarder koeëls skiet sal die Tikka beter vaar as dit na 80gr toe beweeg.
Onthou net dat ek die Amerikaner ondersteun wat die 223 'n 500 treë geweer genoem het as dit by hul "varmints" kom. Die energievlakke is dan maar laag en om bokke op daardie afstand te wil skiet gaan jou klasgeld begin kos.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 925
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??
Dis my hele punt Apie.Apie wrote: Thu Oct 28, 2021 8:48 pmJy sal maklik by 3000fps kom met 70gr Rdf.Philip J wrote:Volgens Strelok:
Met n 200m zero @ 2900vps, val n 69gr Blitzking,
9.8 duim na 300m toe en 29.1 duim na 400m toe
Met n 200m zero @ 3250vps, val n 55gr V-Max
8.94 duim na 300m toe en 27.6 duim na 400m toe.
Die 69gr data is net teoreties.
Die 55gr ook Strelok s'n, maar dit stem ooreen met my 223 en 55gr V-Max.
Die verskille is minder as wat mens dalk dink.
Dan eet hy die 55gr vir brekvis
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek het maar redelik konserwatief gewerk met die 69gr se spoed en selfs teen laer spoed, is daar nie regtig rede om 55gr te wil skiet as jou geweer 69gr kan skiet nie.
Groetnis
Philip
Philip
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??
YesPhilip J wrote:Dis my hele punt Apie.Apie wrote: Thu Oct 28, 2021 8:48 pmJy sal maklik by 3000fps kom met 70gr Rdf.Philip J wrote:Volgens Strelok:
Met n 200m zero @ 2900vps, val n 69gr Blitzking,
9.8 duim na 300m toe en 29.1 duim na 400m toe
Met n 200m zero @ 3250vps, val n 55gr V-Max
8.94 duim na 300m toe en 27.6 duim na 400m toe.
Die 69gr data is net teoreties.
Die 55gr ook Strelok s'n, maar dit stem ooreen met my 223 en 55gr V-Max.
Die verskille is minder as wat mens dalk dink.
Dan eet hy die 55gr vir brekvis
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek het maar redelik konserwatief gewerk met die 69gr se spoed en selfs teen laer spoed, is daar nie regtig rede om 55gr te wil skiet as jou geweer 69gr kan skiet nie.
Ek skiet 75gr Eld @ 2980fps en vriend 53Vmax(baie beter BC as 55gr Vmax) 3280fps
Met 200m zeros is ons trajek tot op 280m identies maar die 75gr klop die 53 in die wind
Op 330meter plus word die totale heel in die 75gr se guns
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2955
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??
Môre, sonder om bloots te ry, maar ter aansluiting by hierdie goeie insette, leersaam.
Wat is die swaarste koeël bo die tipiese 55gr wat julle kon kry om stabiel en akuraat te skiet uit ‘n tradisionele 1:12 draai loop?
Myne is 1:12 en ek op 55gr, hierdie swaarder pitte sal mooi werk met Wildemakou skiet .... wind. Ek dink aan die 60/63/69gr.

Last edited by Lategan1 on Fri Oct 29, 2021 7:46 am, edited 1 time in total.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Tikka 223 1 in 8 met 55gr??
60gr FlatbaseLategan1 wrote:Môre, sonder om bloots te ry, maar ter aansluiting by hierdie goeie insette, leersaam.
Wat is die swaarste koeël bo die tipiese 55gr wat julle kon kry om stabiel en akuraat te skiet uit ‘n tradisionele 1:12 draai loop?
Myne is 1:12 en ek op 55gr, hierdie swaarder pitte sal mooi werk met Wildemakou skiet .... wind. Ek dink aan die 69gr.
Beste.
As jy 53VMax uit 12 spin wil skiet gaan jy hier na 3400fps moet gaan
Sent from my iPhone using Tapatalk
Last edited by Apie on Fri Oct 29, 2021 7:44 am, edited 1 time in total.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2955
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??
Dankie Apie. Ek was nog besig om my skrywe te tik toe send hy!
Maak sin, ek was nog nie op die 53gr nie, maar het gehou van wat ek hier lees.
Dankie, hi jack af.
Beste.
Maak sin, ek was nog nie op die 53gr nie, maar het gehou van wat ek hier lees.
Dankie, hi jack af.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 828
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??
Supacow ons skiet nie sulke groot gonge op 400m nie, die 223 swaai hom nogal.
Oom Tripod wat is maks druk op 223Rem?
Oom Tripod wat is maks druk op 223Rem?
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Tikka 223 1 in 8 met 55gr??
55k en 62k afhangende of jy CIP of SAAMI verkiesLamtjop wrote:Supacow ons skiet nie sulke groot gonge op 400m nie, die 223 swaai hom nogal.
Oom Tripod wat is maks druk op 223Rem?
Sent from my iPhone using Tapatalk