
Pay it forward
- Killzone
- Hero Member

- Posts: 647
- Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm
Re: Pay it forward
Star DKL Instruction booklet en oorspronklike kassie.


- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Pay it forward
Ek sal dit neem asb , ek het vir jare so outjie , maar die booklet en case sal absolute bonus wees
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
- Killzone
- Hero Member

- Posts: 647
- Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm
Re: Pay it forward
Doodreg Oom J.
Kontak my via PM.
Groete
Kontak my via PM.
Groete
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1378
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Pay it forward
550Ti het beslis nie 750W of meer nodig nie meneer, seker nader aan 450W. Die kaart trek maar so 120W maksimum, wat hy behoort te trek vanaf 'n 1x6-pin GPU connector. Die connector lewer maar 75W, en die res trek hy van die PCI-E slot af.Killzone wrote: Mon Apr 05, 2021 6:12 pm Graphics card vir iemand wat dit kan benut. Hy lê al n hele ruk en stog opgaar. Neem kennis dat jy 'n fris PSU moet hê (750w +) sodat hy kan werk.
Net sodat die ou wat hom vat dit weet - jy hoef nie 'n massiewe PSU te gaan koop vir die kaart nie.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2955
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Pay it forward
Môre NicoNico de Jager wrote: Tue Mar 16, 2021 6:36 pm Ek het 16 x 80gr 6MM Hornady GMX koeëls/punte as iemand belangstel. Postnet vir jou rekening.
As ons 9.3 transaksie afkom en hierdie is nog beskikbaar, kan ons saamgooi en ek sit iets op.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Nico de Jager
- Hero Member

- Posts: 671
- Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm
Re: Pay it forward
Lategan, ek dink jy verwar my met Nico Harris!!
Maar ja, dit is nog beskikbaar.
Maar ja, dit is nog beskikbaar.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2955
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Pay it forward
Sien so! Ekskuus. Beide Nico’s in Riversdal omgewing!
Ek praat weer met jou indien dinge in plek val, dankie.
Jy dalk naby Kassie Kasselshoop?
Beste.
Ek praat weer met jou indien dinge in plek val, dankie.
Jy dalk naby Kassie Kasselshoop?
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
atplay
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Sun Mar 18, 2012 12:19 am
Re: Pay it forward
Na aanleiding van Killzone se "Pay it Forward" soos hierbo wat ek ontvang het, bied ek die volgende aan vir wie dit ookal mag nodig hê of wil toets. Ek is in Jeffreysbaai en as jy te vêr is kan ek met Aramax stuur vir R100 vir die ontvanger se koste.
Peregrine 6.5mm VLR-4 124gr - geseëlde pakkie van 50.
Kontak my via PM asseblief.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by atplay on Tue Apr 27, 2021 6:43 pm, edited 1 time in total.
- Nico de Jager
- Hero Member

- Posts: 671
- Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm
Re: Pay it forward
Lategan, sovêr ek weet is Nico Harris nie van Riversdal nie.
Ja Kasselshool is nie te vêr van my nie.
Groete
Ja Kasselshool is nie te vêr van my nie.
Groete
- Parker
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Wed May 13, 2015 9:45 am
Re: Pay it forward
More atplayatplay wrote: Tue Apr 27, 2021 6:38 pmNa aanleiding van Killzone se "Pay it Forward" soos hierbo wat ek ontvang het, bied ek die volgende aan vir wie dit ookal mag nodig hê of wil toets. Ek is in Jeffreysbaai en as jy te vêr is kan ek met Aramax stuur vir R100 vir die ontvanger se koste.
Peregrine 6.5mm VLR-4 124gr - geseëlde pakkie van 50.
Kontak my via PM asseblief.
27042021 Peregrine 3.jpeg
27042021 Peregrine 2.jpeg
27042021 Peregrine 1.jpeg
Ek sal hierdie by jou vat. Stuur jou no sodat ek kan reël met jou vir koerier en koste. Ek sal gaan krap wat ek hier kan ingooi.
Dankie
Stoot lood!
-
atplay
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Sun Mar 18, 2012 12:19 am
Re: Pay it forward
PM sentParker wrote: Wed Apr 28, 2021 8:38 amMore atplayatplay wrote: Tue Apr 27, 2021 6:38 pmNa aanleiding van Killzone se "Pay it Forward" soos hierbo wat ek ontvang het, bied ek die volgende aan vir wie dit ookal mag nodig hê of wil toets. Ek is in Jeffreysbaai en as jy te vêr is kan ek met Aramax stuur vir R100 vir die ontvanger se koste.
Peregrine 6.5mm VLR-4 124gr - geseëlde pakkie van 50.
Kontak my via PM asseblief.
27042021 Peregrine 3.jpeg
27042021 Peregrine 2.jpeg
27042021 Peregrine 1.jpeg
Ek sal hierdie by jou vat. Stuur jou no sodat ek kan reël met jou vir koerier en koste. Ek sal gaan krap wat ek hier kan ingooi.
Dankie
-
BBCT
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Tue Sep 16, 2014 12:40 pm
Re: Pay it forward
Ek het die volgende as enigiemand belangstel
6.5x58 (Portugues Mauser) doppe ongevuur
7x65R doppe ongevuur
Weet nie presies hoeveel nie, sal maar kyk as iemand belangstel.
Posgeld vir die ou wat dit vat. Ek is in Tableview in die Kaap
Stuur 'n PM ingeval ek jou boodskap nie hier sien nie
6.5x58 (Portugues Mauser) doppe ongevuur
7x65R doppe ongevuur
Weet nie presies hoeveel nie, sal maar kyk as iemand belangstel.
Posgeld vir die ou wat dit vat. Ek is in Tableview in die Kaap
Stuur 'n PM ingeval ek jou boodskap nie hier sien nie
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Pay it forward
Ek sal dit graag neem. Ek stuur n pm met my nommerBBCT wrote:Ek het die volgende as enigiemand belangstel
6.5x58 (Portugues Mauser) doppe ongevuur
7x65R doppe ongevuur
Weet nie presies hoeveel nie, sal maar kyk as iemand belangstel.
Posgeld vir die ou wat dit vat. Ek is in Tableview in die Kaap
Stuur 'n PM ingeval ek jou boodskap nie hier sien nie
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Pay it forward
Lee dies. 22-250 Rem. Ek het dit by n vriend gekry en het reeds dies in hierdie kaliber.
Persoon wat belangstel kan net posgeld betaal.
Met n vleisie...
Persoon wat belangstel kan net posgeld betaal.
Met n vleisie...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Fano
- Sr. Member

- Posts: 254
- Joined: Tue Nov 15, 2011 2:20 pm
Re: Pay it forward
Hi Mellies ek sal graag die dies by jou wil oorneem. Vriend van my het onlangs geweer in die kaliber gekoop.
Ek pm jou vir verdere relings.
Groete.
Fanie
Ek pm jou vir verdere relings.
Groete.
Fanie
- Xplicitly
- Sr. Member

- Posts: 295
- Joined: Thu Apr 09, 2015 12:50 pm
Re: Pay it forward
Hierdie is nou nie regtig 'n Pay-it-Forward nie, maar indien iemand dit wil hê... Ek trek oor 'n week en gaan hierdie nie saamvat nie.
Sent from my SM-G985F using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22LR CBC, .375 Ruger Howa, 7mm Rem. Mag. Steyr Mannlicher
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Pay it forward
.
Last edited by Capt. Yoda on Mon Aug 23, 2021 9:57 am, edited 1 time in total.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Pay it forward
As daar dalk iemand in daai area naby JHB kom sal ek hulle graag vat maar ek is nie seker hoe mens hulle postnet nieXplicitly wrote: Mon Aug 23, 2021 9:29 am Hierdie is nou nie regtig 'n Pay-it-Forward nie, maar indien iemand dit wil hê... Ek trek oor 'n week en gaan hierdie nie saamvat nie. 20210823_062927.jpg
Sent from my SM-G985F using Tapatalk
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Xplicitly
- Sr. Member

- Posts: 295
- Joined: Thu Apr 09, 2015 12:50 pm
Re: Pay it forward
Ek trek JHB toe, indien dit help. Ek kan hul fan saam trek tot in Roodepoort?Capt. Oblivious wrote:As daar dalk iemand in daai area naby JHB kom sal ek hulle graag vat maar ek is nie seker hoe mens hulle postnet nieXplicitly wrote: Mon Aug 23, 2021 9:29 am Hierdie is nou nie regtig 'n Pay-it-Forward nie, maar indien iemand dit wil hê... Ek trek oor 'n week en gaan hierdie nie saamvat nie. 20210823_062927.jpg
Sent from my SM-G985F using Tapatalk
Sent from my SM-G985F using Tapatalk
.22LR CBC, .375 Ruger Howa, 7mm Rem. Mag. Steyr Mannlicher
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Pay it forward
100% ek is in Fourways so as jy rustig is laat weet my dan kom haal ek hulle by jou. DankieXplicitly wrote: Mon Aug 23, 2021 9:59 amEk trek JHB toe, indien dit help. Ek kan hul fan saam trek tot in Roodepoort?Capt. Oblivious wrote:As daar dalk iemand in daai area naby JHB kom sal ek hulle graag vat maar ek is nie seker hoe mens hulle postnet nieXplicitly wrote: Mon Aug 23, 2021 9:29 am Hierdie is nou nie regtig 'n Pay-it-Forward nie, maar indien iemand dit wil hê... Ek trek oor 'n week en gaan hierdie nie saamvat nie. 20210823_062927.jpg
Sent from my SM-G985F using Tapatalk
Sent from my SM-G985F using Tapatalk
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Xplicitly
- Sr. Member

- Posts: 295
- Joined: Thu Apr 09, 2015 12:50 pm
Re: Pay it forward
100%. Ek maak so.
Sent from my SM-G985F using Tapatalk
Sent from my SM-G985F using Tapatalk
.22LR CBC, .375 Ruger Howa, 7mm Rem. Mag. Steyr Mannlicher
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: Pay it forward
Ek het nog steeds ongeveer 130 PMP doppe in 243 Ai.
Laaste offer. As ek geen reaksie kry nie, gaan hulle asblik toe........
Laaste offer. As ek geen reaksie kry nie, gaan hulle asblik toe........
-
sPRINGHAAS
- Sr. Member

- Posts: 332
- Joined: Tue May 14, 2013 9:25 pm
Re: Pay it forward
Ek sal hulle oorneem asb.Wielie Waps wrote:Ek het nog steeds ongeveer 130 PMP doppe in 243 Ai.
Laaste offer. As ek geen reaksie kry nie, gaan hulle asblik toe........
O82 483 O316
Jammer ek sien nou eers dis AI.
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: Pay it forward
Raait, ons praat op die privaat kanaal.
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: Pay it forward
sPRINGHAAS gaan dit nie neem nie ---nog beskikbaar
